Hoofstuk 3 In die Begin.pdf - Ateisme.co.za
Hoofstuk 3 In die Begin.pdf - Ateisme.co.za
Hoofstuk 3 In die Begin.pdf - Ateisme.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Ek het vier Bybels met woorde variasie .

IN DIE BEGIN

In die begin het God die hemel en aarde geskep (geskape, schiep, created). Die

Joodse God is “Elohim”. Die antieke betekenis was “Magtiges” in die meervoudvorm.

Die Feniciese God het minderwaardige “Gode” om die deurmekaarspul op te ruim in

hulle skepping. Ons het reeds daarop gewys dat die Hebreërs baie skakeling met die

Feniciane gehad het. Die enkelvoud van God is “Elohi”, maar toe hulle besluit in Joodse

sin dat God slegs God is, en dus een God is, het die betekenis van “Elohim” dieselfde

as “Elohi” geword.

Ten spyte van beter kennis beskikbaar, het die ou en die valse oorheers. Die

onbepaalbare lugruim as hemel met sy ontelbare liggies was spesiaal vir die aarde

gemaak.

Dit sou in verhouding van grootte beteken dat al die berge spesiaal vir een “sandkorrel”

gemaak is. Die ou vooroordele moet gehandhaaf word deur die skrywer van Genesis,

om die weë van God bekend te maak, nie wetenskap nie.

Die aarde was heeltemal onbewoonbaar (woes en leeg, woest en ledig, without form

and void”. Dit was donker op die diep waters (duisternis was op die wêreldvloed,

duisternis was op den afgrond, and darkness was upon the face of the deep), maar die

Gees van God het oor die water gesweef, (en die Gees van God het gesweef op die

water, en de Geest Godszweefde op de wateren, and the Spirit of God moved upon the

face of the water).

Die voorafgaande is slegs om te wys dat u Bybel mag verskil weens die vertalings effek.

Dus sou die aarde “onbewoonbaar” wees is dit nie noodwendig vormloos, woes en leeg

nie. So ook is “diepwaters” nie noodwendig ‘n wêreldvloed” of ‘n afgrond nie. Ook nie is

“oor” en “op” dieselfde betekenis nie. Die woord “Gees” is nie noodwendig “God” nie.

“Spirit” in Hebreeus is “Elohim” of “Adonai”, dus God. So ook beteken “Spirit of God”

“breath, the wind”, volgens Feniciëse geskriftes.

Dus sover het ons materie (rotse), hemel, donkerte en water. Geen vermelding is dat

God die materie as sulks gemaak het nie. Geen vermelding van die maak van die water

is gemaak nie. So het God ook die donkerte gemaak want hoe bestaan ‘n hemel

sonder lig - dus geen weerkaatsing nie.

Indien God die materie gemaak het, moes Hy dit seker van iets anders gemaak het.

Selfs die Feniciane soos alle ander mense, weet dat materie vir ewig is. Dit kan nie

geskep of vernietig word nie.

Vervolgens sal slegs na die inhoud van die King James Version (KJV) Bybel verwys wat

die mees erkende vertaalde weergawe van die Bybel is.

“God said, let there be light : and there was light. And God saw the light, that it was

good: and God divided the light from the darkness. And God called the light day, and

the darkness he called night. And there was evening and there was morning, one day.”

1
Elke aspek van die skepping moet dus goed wees, selfs die geringste klein dingetjie.

Die aanhalings van goedkeuring is nie verstaanbaar nie, of was slegs lig in die oë van

die skrywer besonder goed.

God skep lig, maar moet dit dan weer skei van die donker. Het God eers skemer

geskep of dit was donker en toe het Hy die lig geskep. Was dit slegs skemer - toe skei

Hy dit, en toe was dit beter?

U besef ook dat dit onmoontlik is om oggend of aand te kan hê sonder ‘n son. Die

maan en son was eers vier dae later geskep. Dit is dus onbegrypbaar. Die antieke

siening was dat die lig nie van die son kom nie. Dit is lig voor die son op is en nog lig na

sononder. Dit was versprei in die lug voor en na sononder. Die son het slegs die lig

versterk. Die skrywer het klaarblyklik ‘n groot fout hier begaan. Die onderskeid tussen

lig en donker is nie eers danig wetenskaplik nie. Dit is alom bekend dat donkerte slegs

die gebrek van lig is. Lig is visie, die oog se ontvangs van ‘n impuls, die weerkaatsing

van lig vanaf ‘n voorwerp. Ongelukkig was die Jode nie in ‘n posisie om hierdie

waarhede te weet nie.

“And God said, let there be a firmament in the midst of waters, and let it devide the

waters from the waters, and God made the firmament, and divided the waters which

were under the firmament from the waters which were above the firmament : and it was

so. And God called the firmament heaven. And the evening and the morning were the

second day.”

Dit is opvallend dat dit die tweede hemel is wat God gemaak het.

Die denkbeeld van ‘n hemel is baie oud. Volgens verbeelding was die hemel solied

omdat die verskynsel altyd daar is. Dit draai altyd bokant ons en is dus van baie harde

materiaal. Dit was nie bekend dat verdamping van water op die grond en vanuit die see

saam kom en woke vorm nie. Daar was dan groot houers as opgaardamme in die lug.

Die houers was deursigtig en dus van kristal. Daar was in die houers deure met slotte

aan wat oop en toe kan maak, asook watervalle. So was die Joodse sterrekunde, en

siende dat die skrywer vir die Jode geskryf het, was dit nodig om hulle onverwerkte

idees te aanvaar. Die idees was van nog minder verwerkte mense as hulle verkry. Dit

omskryf sekerlik hierdie wanbegrip, die beste.

Kom ons kyk na die vierde dag, Genesis 1:16. “And God made two great lights : the

greater light to rule the day, and the lesser light to rule the night. He made the stars

also.”

Dieselfde onkunde van die natuur en lugruim word hier weerspieël. Die maan voorsien

ons slegs van weerkaatste lig, vanaf die son. Die maan is nie elke aand eers sigbaar

nie, maar soms in die dag ook. Soms blok die maan die son se lig, soos met

maanverduistering. Die meeste sterre voorsien ons nie van hulle eie lig nie en sommige

is inderwaarheid sonne met planete (wêrelde) wat rondom hulle sweef. Miskien het God

hom beperk tot die kennisvlak van die mense van daardie tyd.

Genesis 1:27 lees as volg :

“So God created man in his own image, in the image of God created He him; male and

2
female created He them.”

Die vraag is wat die Jode verstaan met eie beeld, gesien in hulle tydvlak. Eie beeld

beteken die refleksie soos jy jouself in die spieël sien. Die Jode het met hulle

omswerweringe baie beelde van ander Gode gesien soos hulle omskryf was in die

onderskeie gelowe. Om ‘n beeld van ‘n mens te hê moet jy ‘n liggaam hê, dus, ‘n beeld

van God beteken God moet ook ‘n liggaam besit. As ‘n mens dan na die beeld van God

gemaak is, lyk die mens soos God.

Geen antieke volk het ‘n God sonder ‘n beeld gehad nie. Dit is onmoontlik om ‘n God

andersins voor te stel. Sou ons egter aanvaar dat God nie enigiets is wat ons ken nie,

dan kan ons glad nie weet wat Sy beeld is nie. Die Jode, soos die ander mense het

geglo dat God ‘n stoflike liggaam het. Plato se leerstellings het dit later verander.

Sommige vertalings praat van “man” as mense en mens wat blyk dat daar meer as een

persoon was. Baie Gode het dan ook byde geslagte verteenwoordig. Het die Jode dit

ook geglo? Lees weer die paragraaf, het God beide geslagte gehad en is die mens

aanvanklik met beide geslagte gemaak. Andersins, het God beide ‘n man en vrou

dieselfde dag, of dieselfde tyd gemaak? Die laasgenoemde is vandag die mees

algemeenste begrip maar dit is in algehele verwerping van wat later volg, die vorming

van die vrou uit die man se ribbebeen!

Genesis 2:2 lees as volg:

“And on the seventh day God ended his work which he had made: and he rested on the

seventh day from all his work which he had made.”

Die vertalings sê “werk voltooi” op die sewende dag en ‘was reeds klaar”. Baie

interpretasies aanvaar dat “eindig sy werk op sewende dag” meer aanvaarbaar is.

Tydens hulle verblyf in Mesopotanië het baie Jode hulle geloof van Jehovah na Baäl

verander. Die Chaldeanse idee van rus op ‘n sewende dag was aanvaar. Dit was

bekend as Sabatu, en op hulle terugkeer het hulle ook kerk (Sinagoges) toe gegaan.

Dit was ‘n Saterdag. So ook, toe die Jode vrygelaat is deur die Perse, het hulle al die

gebruike en gelowe, Heilige aandenkings en Goue Kersstaanders, met hulle

saamgeneem.

Die antieke Feniciërs, Chaldeane, Idiane het beweer hulle God het die wêreld in ses

periodes gemaak. Selfs Ioroaster, so beroemd onder die Perse het dit die “six

Gahamb_rs” genoem. Daar is geen twyfel dat al hierdie volke reeds oor ‘n Godsleer

beskik het, lank voordat die Joodse hordes die Horeb en Sinai woestyne bewoon het en

voordat hulle oor ‘n skrywer beskik het. Dit is dus hoogswaarskynlik dat die sesdag

skepping ‘n nabootsing van die ses periodes is.

Dit is van die eerste tot die sewende uitgespel watter take verrig was. Dit is duidelik in

eenvoudige taal uitgespel dat daar oggende en aande was selfs voor die son daar was.

Indien jy ‘n Christen bevraagteken hieroor, word jy al die teorië en moontlike

interpretasies van teoloë reg oor die geskiedenis gegee en sommige teorië is dan meer

aanvaarbaar as ander, totdat iemand weer ‘n nuwe interpretasie kry. So is God se

“begin” nie ‘n begin nie, ‘n dag, oggend en aand mag enige betekenis wees. Het God

3
op die sewende dag “gewerk” of nie. Kyk Johannes 5:17 waar Jesus sê : “My Vader

werk tot nou toe, en ek werk ook”.

So waarom mag ons nie werk nie! So is die Bybel vol botsende beginsels!

Vanaf Genesis 2 : 11 tot 14 word die name van die riviere en plekke vermeld. Die

Christene bevestig dit is moeilik om dit te bepaal. Dit sluit blykbaar een derde van Asia

en Afrika in. Volgens die afstande tussen die riviere kan dit meer as 2000 kilometer

wees. Elke interpreteerder het sy eie paradys geskep. Volgens die Sumeriane was

hulle paradys in “Edinnu”. Die werklike oorsprong van die tuin van Eden kom van die

eeue oue beroemde Tuin van Eden van Saana, in Arabia Felix.

Blykbaar het Adam nie kans gesien om so ‘n groot tuin sonder gereedskap en bystand

te bewerk nie - daarom die ongehoorsaamheid. ‘n Verdere moontlikheid is dat die

Joodse skrywer graag ‘n groter gebied as die huidige Godsbeloofde land wou eis.

Genesis 2: 17 lees as volg :

“But of the tree of the knowledge of good and evil, thou shalt not eat of it : for in the day

that thou eatest there of thou shalt surely die.”

Die tuin was vol bome met vrugte wat ‘n mens kan eet, soos ons dit vandag ondervind.

Dit is bitter moeilik om ‘n boom te verwerk wat nie vrugte dra nie, maar wel kennis,

sodat die mens kan onderskei tussen goed en kwaad. Waarom wou God die mens

weghou van kennis, of was die idee dat mense onnosel moet bly? Sou die

teenoorgestelde nie meer waardig van God wees om die mens te motiveer om meer

van die boom van kennis te eet nie! Enige kennis, insig en rede is onderdanig tot God

se beter insig. Soos u bewus mag wees het Adam wel van die Boom van Kennis van

Goed en kwaad geëet en beslis nie op daardie dag gesterf nie. In teendeel, hy het glo

tot die ouderdom van 930 jaar gelewe. Die ander diere het nie van die boom geëet nie

en ook nie geweet dat hulle eendag sal doodgaan nie. Die gedagte van die boom van

kennis mag wees dat die mens geweet het hy sal eendag sterf. In teenstelling, wat

hierna volg blyk die bewustheid van seks die probleem te wees.

Genesis 2:18 lees as volg:

“And the Lord God said, it is not good that man should be alone ; I will make him an help

meet to him”.

Soos u mag bewus wees was die mens, man en die vrou dan reeds in Genesis 1:27

geskep. In sommige vertalings staan ‘vir hom” ander “sy gelyke” as vertaling van “to

him”. Siende dat daar reeds vroulike wesens was, wat kan dit beteken? Heel

verrassend bring God toe sy diere!

Genesis 2:19 se laaste sin lees as volg:

“And whatsoever : Adam called every living creature, that was the name thereof”. Dit is

belangrik om op te let dat waar voorheen slegs van “God” en “Mens” vermeld was, dit

nou “Lord God” dus “Here God” en “Adam” is. In die Afrikaanse vertalings word Adam

eers in Genesis 4:25 aangehaal.

4
Dit is duidelik dat Adam alreeds baie vrugte van die verbode boom, van kennis moes

geëet het, want hy weet presies wat elke dier op aarde se naam is. Blykbaar het God

nie vir Adam, die Boom van Kennis verbied nie, want hy het meer geweet as wat

vandag in al die ensiklopedias of op internet is.

Volgens die antieke Brahmans, baie ouer dan die Jode, was die eerste man op aarde

“Adimo”, kind van die aarde genoem. Sy vrou was “Procriti”, menende lewe. U kan dit

naslaan in Veidam², wat moontlik die oudste boek in die wêreld is. Adam en Eva het

ook dieselfde betekenis in die Phoenesianse taal gehad.

Genesius 2:21 tot 22 lees as volg:

“And the Lord God caused a deep sleep to fall upon Adam, and he slept : and he took

one of his ribs, and closed up the flesh instead thereof :

And the rib, which the Lord God had taken from man, made he a woman, and brought

her unto the man.”

God het dan reeds vrouens gemaak in Genesis 1:18. Nou word ‘n ribbebeen van Adam

omvorm in ‘n vrou. Is dit die rede waarom vrouens so sterk is, van been gemaak. Was

mans daarna ‘n ribbebeen tekort? Die Christen Teoloë vermoed dat “ribbebeen” nie die

korrekte vertaling is nie. Dit was vermoedelik “sy” of “kant” van die liggaam.

Genesis 3:1 lees as volg :

“Now the serpent was more subtil than any beast of the field which the Lord God had

made and he said unto the woman.”

Dit is duidelik dat hier geen vermelding van die Duiwel of Satan is nie. Dus kan ons

aanvaar dat hulle uitgesluit is in die verhaal. Die Engelse “Serpent” is dan adder of

slang, maar die Afrikaanse weergawe verwys slegs na slang.

Die Oriëntale nasies het die slang as die mees skerpsinnige dier geag, asook onsterflik.

Die Chaldeane het ‘n fabel bewaar deur Pherecydes, van ‘n gesprek tussen die slang

en God. Selfs Origen (Christen) skryf dat ‘n slang rondgedra is in die feeste van

Bacchus. Volgens Eusebus het die Egiptenare die slang as Goddelik beskou. In

Arabië, Indië en China was die slang ‘n simbool van die lewe. Al die ou Chinese

heersers voor Moses, word uitgebeeld met slange op hulle borste.

In al die antieke verhale kon diere gepraat het. Dit word vandag nog in strokiesverhale

en animasies gebruik tot eersteklas films en kindervermaak. Eva was dus nie verbaas

toe die slang met haar praat nie.

Die hele slang en Eva-avontuur is sonder storie omdat dit slegs verduidelik waarom die

slang sedertdien op sy pens seil (wonder maar net hoe hy voor dit beweeg het),

waarom ons dit altyd wil vernietig en dit ons wil byt. So ook, verduidelik die antieke

fabels waarom die kraai, wat eers wit was, nou swart is en die uil slegs snags sy nes

verlaat.

In Genesis 8 staan : “And they heard the voice of the Lord God walking in the garden in

5
the cool of the day.”

Ons almal weet dit is lekker om na ‘n warm dag in die koel tuin te wandel, veral waar die

Jode moes bly. Dit is duidelik gestel, “Hoor die stem” en Stap in die tuin”. Dus as die

God ‘n stem het en voete, dus bene moet daar ‘n liggaam ook wees. Dit is soos dit in

die ander gelowe uitgebeeld was.

Vermoedelik is hierdie verhaal die oorsprong van die wegkruipertjie speletjie wat kinders

soms speel.

Genesis 3:16 lees as volg :

“Unto the woman he said, I will greatly multiply thy sorrow and thy conception : in sorrow

thou shalt bring forth children : and thy desire shall be to thy husband, and he shall rule

over thee.”

Dit is opmerklik dat voor die eet van kennis, was seks nie ‘n probleem nie of die kennis,

bewustheid en begeerte het nie ‘n rol gespeel nie, alhoewel die nodige geslagsorgane

vermoedelik reeds bestaan het. Die vrou het eerste geëet. Dus eerste slim gewees.

Die oorheersing van man oor vrou is nie altyd waar nie.

‘n Mens wonder wat die verband tussen kennis en hartseer, konsepsie en geboortepyne

is. Indien dit nie plaasvind nie, is dit nie ‘n straf nie! Die Jode kon dit grootliks as ‘n

seën aanskou. Volgens hulle sukkel tingerig-geboude verouens om geboorte te skenk.

Dié wie hard werk se geboortes geskied vroeg en is maklik. Solank die man fisies

sterker as die vrou is, is hy meer geskik vir handewerk en hulle het geglo, kopwerk ook!

Dit is tog duidelik dat indien die man fisies en verstandelik swakker as die vrou is, die

man onderdanig aan die vrou is. Blykbaar was daar geen pyn of onderdanigheid voor

hierdie groot sonde nie!

Dit kan met sekerheid aanvaar word dat die mense in die tuin van Eden vegetariërs was

wat meestal vrugte en sade geëet het. Dit blyk dat daar wel ‘n bakkery was, want die

skrywer, gewoond aan brood soos die Jode ken, maak dit die mens se stapel voedsel.

Sou die paradys mense, diere en visse, vleis geëet het, moes dit rou gewees het. U

sien die mens het eers baie eeue later vuur ontdek.

In Genesis 3:20 word die moeder van alle lewende mense daarna, Eva genoem.

Genesis 3:21 lees as volg :

“Unto Adam also and to his wife did the Lord God make coats of skins, and clothed

them.

Weereens is dit duidelik bedoel deur die skrywer dat die God ‘n fisiese liggaam het en

die vernuf van ‘n kleremaker beoefen. Volgens ‘n Joodse priester, Eliezer, het God Eva

en Adam in die vel wat die slang afgegooi het, bedek. Volgens Origen, was die vel van

‘n nuwe liggaam met ‘n nuwe vel. Wonder maar net hoe het hulle dan voor die

verandering gelyk? Ten spyte van voorgenoemde moet u uself in die tydvlak van die

skrywer plaas. Hulle het diere geslag, afgeslag, en die velle as kosbare materiaal

verwerk. Hy kon homself nie anders in die paradys voorstel nie.

6
Genesis 3:22 Lees as volg :

“And the Lord said, behold, the man is become as one of us”. Dit is duidelik dat die God

hier met iemand anders as Adam en Eva praat en verder dat dit iemand soos God is,

daarom “one of us”. Dit kan nie die “Drie Enige God” wees nie, want dit bestaan nie uit

‘n klomp Gode nie. Nog minder het die Jode gehoor van ‘n God in drie persone. Wat

van Engele, die minderwaardige Gode? Nee, dit was eers heelwat later ingebring,

nogtans word die Joodse woord God, Elohim weer in verband met meer as een God

geplaas.

Genesis 3:23 lees as volg :

“Therefore the Lord God sent him forth from the Garden of Eden, to till the ground from

whence he was taken”.

Vee en landbou boerdery was algemeen in die skrywer se tydvlak. Grondverwerking en

graanverbouing in Adam en Eva se tyd is ‘n verregaande verbeelding. Dink maar aan

die beskikbaarheid van implemente. Elkegeval, Adam as tuinier in die paradys word

nou ‘n arbeider daarbuite, nie veel verskil nie. ‘n Goeie tuinier is sekerlik ook ‘n goeie

arbeider.

Volgens sommige interpreteerders is dit ‘n vertolking van die stelling dat alles in die ou

dae beter was. Mense met ‘n groot werkslas veronderstel dat ledigheid, gelukkigheid

beteken, sonder om te besef dat dit ellendig vervelig is om niks te doen nie.

Dit laat mens dink aan die antieke verhale van Ahriman, die slang wat die eier breek, die

donkie beroof van ‘n resep vir geluk en onsterflikheid, wat die mens dan in sy saalsak

plaas. So ook die bekende vermaaklike verhaal van “Pandora’s Box”.

Genesis 3:24 lees as volg :

“So He drove out the man : and He placed at the east of the Garden of Eden

Cherubums and a flaming sword which turned every way, to keep the way of the Tree of

Life”.

“Cherubums” word as Gérubs vertaal wat vermoedelik buffel (os) beteken. Dit is om

enige ou af te skrik. Verbeel u, ‘n swaard, vermoedelik uit staal, wat aanhou brand en

heen en weer swaai. Wat hou die vlam aan die brand en wie of wat swaai die swaard.

Daar was nog nie ander mense as wagte nie.

Die Egiptenare het eerste die os vereer as simbool van landbou en die valk as simbool

van die wind. Dit het die Jode van die Egiptenare geleer. ‘n Buffel of os kan ‘n moeilike

hekwag wees!

In Genesis 4 word Adam en Eva se kinders gebore. Eva het gemeenskap met Adam

gehad en geboorte aan Kaïn (Cain in Engels) geskenk. Sy het uitgeroep; “Ek het ‘n

man in die wêreld gebring met die hulp van die Here”. Blykbaar was God dan ook die

eerste vroedvrou. Ja, die soort stelling, met die hulp van God of die Here, het ‘n

algemene spreekwyse van Christene geword. Dink net hoeveel kere moes iemand

7
hierdie uitroep oorvertel het voordat die skrywer dit so aangeteken het. Voorwaar ‘n

wonderwerk opsigself. Nog ‘n seun, Abel is gebore. Abel word ‘n saaiboer en Kaïn ‘n

veeboer. Abel het seker die vernuf van Adam, nou die arbeider geleer en Kaïn het ‘n

paar wilde diere mak gemaak. Getrou aan die fabels wat die skrywer ken en sy

tradisies maak hulle twee offerhandes aan God. Blykbaar was God ‘n vegetarier want hy

neem slegs Abel se graanoffer aan.

In ‘n onderonsie hieromtrent maak Kaïn vir Abel dood en word deur God verban tot

vlugteling en swerwer. Dit was dan die eerste moord, verhoor en uitspraak. Geen

doodstraf, tronkstraf nie, slegs vervloek om swaar te kry vir altyd. Wat was die merk

wat Kaïn van God gekry het?

Dit is belangrik om hier uit te wys, dat slegs twee afstammelinge van Adam en Eva

voortgebring was Kaïn en Abel, van wie slegs Kaïn nou nog lewe. Net die volgende

paragraaf lees ons dat Kaïn met sy vrou in die swerwersland gaan woon het, waar sy

Henog baar. Waar kom die vrou van Kaïn nou vandaan? Is sy dalk ‘n dogter van die

eerste man en vrou wat God gemaak het. Dit kon seker nie ‘n suster van Kaïn wees

nie, want dit sou teen God en die skrywer se beginsels wees. Dit is inderdaad ‘n

intelery op sy beste! Nou word Kaïn ‘n bouer van die stad vernoem na sy seun Henog.

Henog kry sowaar ook elders ‘n vrou en sy baar ook ‘n seun. So verloop sy stamboom.

Sommige kon in tente bly, ander lier en fluit speel. Daar was smede van koper en

yster. Dus, was Kaïn glad nie meer die swerwer en vlugteling nie, gevestig in sy stad,

Henog. Dink nou ‘n bietjie, jy word vervloek maar eindig op met jou eie stad, familie wie

floreer en selfs op daardie tyd met koper en yster smede. Daar was dus koper en

ysterbronne of myne met verwerkingsvernuf en vakmanskap. Die skrywers se

verbeeldingsvlug het sy eie tydvlak ook ingesluit - sekerlik ‘n drukfout!

Weer het Adam en Eva ouers geword en weer is ‘n seun, Seth gebore. Seth het ook

weer ‘n vrou van elders verkry, seker nie Kaïn se dogters nie? Seth se vrou het ook ‘n

seun gebaar by name van Enos. So is die stamboom uitgelê totdat Noag en ook sy drie

seuns, Sem, Gam en Jafet gebore was.

Genesis 6 vertel dat daar ook dogters tydens die vermenigvuldiging van mense gebore

was.

Genesis 6:2 lees as volg :

“That the sons of God saw the daughters of men that they were fair : and they took them

wives of all which they choose”.

“Seuns van God” word vertaal tot “hemelwesens” en die baie ou Bybels “The Gods,

Elohim”. Dit bevestig weereens dat “God” in die heel eerste sin van die Bybel “Gode”

soos in “Elohim”, dus die meervoud, beteken. Seuns van God sal dus ook Gode, en

heel korrek hemelwesens wees.

Dit was algemeen in alle antieke volke, ingesluit China, dat ligaamlike Gode, dikwels

afgedaal het na hulle woonplek en die mooiste meisies vir hulle uitgesoek het.

Sommige vertalings stel, neem as vrou, as trou voor, onwaarskynlik van Gode?

Genesis 6:4 lees as volg :

“There were giants in the earth in those days : and also after that, when the Sons of

8
God came in unto the daughters of men, and they bare children to them. The same

became mighty men which were of old, men of renown”.

Soos in die antieke verhale hierbo, bevestig die Bybel dat die kinders met die Gode

seuns as vaders, reuse, sterk, slim, helde en vernaamde manne was. Geen vermelding

word gemaak dat dogters uit hierdie voorvalle gebore was nie.

Dit is nou duidelik dat hier twee kanale van menslike bevolkingsontploffings beskryf

was, die een vermoedelik meer superior tot die ander in alle opsigte.

9