03.05.2013 Views

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

P o s b u s 2 2 , P O R T E R V I L L E , 6 8 1 0

T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s . c o . z a

Weekbrief 1/2013

18 Januarie 2013

GESTIG 1870

HOëRSKOOL PORTERVILLE

BAIE WELKOM aan alle nuwe ouers en leerders. Ons vertrou

dat u verbintenis met Hoërskool Porterville baie aangenaam

sal wees. Baie welkom terug aan ons oud leerders en hulle

ouers! Voorspoed vir 2013.

HSP MATRIEKS 2012 DOEN DIT WEER!

Dankie vir al u oproepe van gelukwensing met die matrikulante se

uitslae en u boodskappe van voorspoed vir die 2013-jaar! Met ons

hand in die Allerhoogste s’n kan dit net ‘n mooi jaar wees wat vir ons

voorlê. Ons as personeel is saam met die matrikulante en hul ouers

baie trots op hul goeie uitslae. Let op die volgende:

48 Matriekkandidate – 100% slaagsyfer!

75% het Universiteitstoelating! 100% kwalifiseer vir

Tersiëre studie.

Daar was 55 vakonderskeidings (A-simbole),

70-B-simbole en 85-C-simbole.

Al 16 vakke se vakgemiddelde was bo 50%.

Vakgemiddeldes vir 3 vakke was tussen 70-79%, 10

vakke was tussen 60-69%, en 3 vakke was tussen 50-

59%.

Al 16 vakke het ‘n 100% slaagsyfer.

Vier matrieks behaal ‘n A-gemiddeld, naamlik

(in alfabetiese volgorde)

Marelize Coetzé , Bella Dorrington, Zack Kellerman &

Linmari Kotzé.

Die Toppresteerder was Bella Dorrington met ’n gemiddeld

van 86.71%.

10 matrieks behaal ‘n B-gemiddeld, naamlik:

(In alfabetiese volgorde)

Ninien Breytenbach, Isabel Burger, James Coldrey,

Michayla Constance, Suritha du Plessis, Danie Ester-

huyse, Lean Simon, Sarel van Baalen, Ané van Schalkwyk

& Chantel van Zyl.

16 matrieks behaal ‘n C-gemiddeld, naamlik:

(In alfabetiese volgorde)

Taswin Gouws, Ruan Janse van Rensburg, Natasha

PERSPEKTIEF

- Ons is een van 428 skole uit 6591 met ‘n 100% slaagsyfer in 2012 en daarom een van die

top 6,5% skole in die land.

- 103 skole in die land het vanaf 2008 ‘n 100% slaagsyfer. Ons is een van 1,6% skole

landswyd wat die afgelope vyf jaar ‘n 100% slaagsyfer het.

- 82% van ons vakke het ‘n gemiddeld van bo 60% en alle vakke is bo 50%.

Hoërskool Porterville is vanjaar 143 jaar oud en streef daarna om altyd op

die voorpunt te bly.

TOP 10 LEERDERS

Gr.4: Jana Horne, Lize Immelman, Estelle du Toit, Tacara du Bois, Inge von

Wielligh, Ruan Briers,Darius Rademan, Francesca Olivier, Cameron kamfer,

Hennis van Deventer. Gr.5: Mari de Lange, Jani De Lange, Anlu Behm, Jana

Cronje, Antoinette Burger, Mariechen van Baalen, Rohan Knoetzen, Michelle

Brits, Cassisdy Visser, Gemma Kalp. Gr.6: Lara Horne, Lynn-Mari du Plessis,

Dawid Smit, Danelle Behm, Elize Myburgh, Le-Handré Gloyne, Hendrik

Louw, Sabrina September,Cornel de Villiers, Armand Fourie. Gr.7: Lené Nortje,

Jana Janse van Rensburg, Hanneke Kotzé, Alannah Olivier, Francois du Bois,

Cornél Vlok, Keliah Daniëls, Belinda Richter, Taun Visser, Henco Steyn. Gr.8:

Jolandie Burger, Nelani Stemmet, Gisela Nel, Carla van Wyk, Riandri Oosthuizen,

Marica Loubser, Annuscha Willemse, Jacques van Deventer, Marcelle

-Marié Hanekom, Leslynne van Wyk. Gr.9: Elana du Plessis, Roné de

Lange, Anika Kotzé, Cecile Louw, Marette Visser, Hanlie Coetzé, Elsa Richter,

Nadene Vermeulen, Reinhardt Wessels, Patricia Baadjies. Gr.10: Yvonne van

den Heever, Mardi Breytenbach, Alrené van Heerden, Marinda Briers, Anandie

Burger, Vera-Mari Janse van Rensburg, Rika Visser, Bianca van Wyk, Ragnhild

Olivier, Anke Bleeker Gr.11: Andria De Lange, Fourie Nel, Lindie Stemmet,

Marike Wilkens, Sebastian Dorrington, Lara Coldrey, Arno du Plessis,

Marika Viloen, Elsje Olivier, Tiaan Coetzee. Gr.12: Bella Dorrington,

Linmari Kotzé, Zack Kellerman, Marelize Coetzé, Ninien Breytenbach, Ané van

Schalkwyk, James Coldrey, Isabel Burger, Lean Simon, Michayla Constance.

INTERHUIS ATLETIEK

Ons leerders en onderwysers is reeds ingedeel in die verskillende huise. Ons leerders ding mee

op feitlik alle gebiede van die skoollewe. Die Kaptein, Kapteine en Dirigente van die onderskeie

Huise is as volg:

HUIS KAPTEIN KAPTEINE DIRIGENTE

Bastiaanse: Sebastian Dorrington Lara Coldrey Aimée Beerwinkel

Arno du Plessis

Jadian Doman

Pienaar: Louis Pasques Manthunay Snell Rayner Zincke

Anja Ontong

Lize Simon

McClean: Erik Meyer Menisha Lindt Anthea Josephus

Rohan Hagen

Marietjie Hagen

Ondersteun asseblief u kind/ers se entoesiasme, kreatiwiteit, deelname en versoeke vir die Huis

waaraan hy/sy behoort.

Datum: Donderdag, 24 Januarie 2013 vanaf 14:30 - 20:00.

(Veldnommers, langafstande en langhekkies.)

Vrydag, 25 Januarie 2013 vanaf 08:00 - 15:30 (Baannommers)

BELANGRIKE INLIGTING !!!

Deelname:

Die interhuis-atletiekbyeenkoms is weereens vanjaar op ‘n Donderdag en Vrydag om groter

deelname aan te moedig. Alle leerders moet teenwoordig wees. Moedig asseblief ook u kind

aan om deel te neem. Spesiale toestemming is deur die department verleen om ‘n skooldag hiervoor

te gebruik.

Die volgende reëlings vir Donderdag, 24 Januarie 2013

14:15 Beamptes meld aan by organiseerder.

14:30 Byeenkoms begin.

20:00 Laaste item

Die volgende reëlings vir Vrydag, 25 Januarie 2013

06:45 Atlete kom by kerksaal bymekaar vir optog.

07:30 Beamptes meld aan by organiseerder.

08:00 Byeenkoms begin.

15:30 Laaste aflos

Toegang: Volwassenes : Donderdag - R5.00 / Vrydag - R10.00

Kinders wat nie leerders van die skool is nie : - R5.00.

Programme: - R5.00.

Beamptes en ouers wat in die kafee werk: - Gratis

GRAAD 12 VAKVERANDERINGE

GEEN VAKVERANDERINGE VIR GR. 12-LEERDERS SAL NA 25

JANUARIE 2013 TOEGELAAT WORD NIE.

GRAAD 10 & 11 VAKKEUSES

LEERDERS IN GR. 10 & 11 MOET SEKER MAAK VAN HULLE

KWYTSKELDING

Kwytskelding vir die skool en subsidievorms vir die koshuis

moet voor die einde van die maand by mev. Kriel ingehandig

wees.

OUERAAND

U word vriendelik uitgenooi na die oueraand. Tydens hierdie oueraand deel ons inligting wat

belangrik is, stel ons nuwe opvoeders aan u bekend en ons lig u ook in oor

veranderinge in die onderwys. Dit is altyd ‘n vol saal en kom ons doen dit weer so. NB:

Slegs Gr. 12 leerders moet teenwoordig wees tydens die oueraand.

Datum: Dinsdag, 22 Januarie 2013 Tye:

Graad 1—3 leerders se ouers kom by die kleinskooltjie in die

klaskamers bymekaar vanaf 18:00 tot 18:30. Om

18:30 kom alle ouers (Gr. 1-12) in die Skoolsaal bymekaar waar die Skoolhoof, Mnr. Engel-

brecht, hulle sal toespreek. Na afloop van die toespraak beweeg die ouers van die Gr. 4-12

leerders na die verskeie lokale, Gr. 4 - 6 leerders se

ouers in hul klaskamers. Gr. 7 - 9 leerders se ouers

in klaskamer no. 4 Gr. 10 - 11 leerders se ouers in die

Saal. Gr. 12 leerders met hulle ouers in

klaskamer 2. (Leerders, skooldrag asb.)

“BEACHWALK” UITSTAPPIE

Die graad 11 leerders gaan op Saterdag, 19 Januarie na die Strand as deel

van ‘n fondsinsameling vir die matriekafskeid. Die bus vertrek om 05:30 en sal

weer ongeveer 19:00 terug wees.

Graad 12 Kamp

Ons graad 12 kamp vind hierdie naweek plaas op Buffelsdrift. Die

doel van die kamp is om die leerders toe te rus en te motiveer vir

hul matriekjaar. Ons graad 12 opvoeders en ouers van ons graad

12 leerders sluit Saterdagmiddag om 13:00 by ons aan. Kom

geniet dit en maak die beste van hierdie geleentheid.

PROEFSTUDENT Baie

welkom aan Wilretha Grobbelaar wat vanaf 15 Januarie tot 25

Januarie 2013 by HSP gaan waarneem by ons Gr. 7 klas.

WELKOM

Baie Welkom aan die volgende nuwe/aflos opvoeders vir 2013:

Michelle Basson -Engels Gr. 7-9 (Permanent), MaureenVan Rooyen - Gr. 4

(Aflos), Carla Marais (Landbou).

DANKIE

Baie dankie aan Cas Mouton & Gholfbaanspan vir die tyd wat u

opgeoffer het om oor die Kerstyd en Nuwejaar die gras te sny, asook Attie

Haasbroek en Barnie Marais wat voortdurend by die veld se

natmaak betrokke was.

SKOOLFONDS

Die enigste rekening wat gebruik kan word vir die betaling van skoolfonds, is ABSA

2100390046. Maak dringend seker dat u die korrekte rekening gebruik vir enige

betalings van skoolfonds.

EPOS

Indien ons in die toekoms u skoolfondsrekening of losiesrekening vir u per epos kan

aanstuur, kontak asseblief vir Alet Kriel met u besonderhede.

Ons vra dat u asseblief u skoolfonds maandeliks, of soos ooreengekom sal betaal.

U samewerking word waardeer.

SPORTKAFEE - 25 JANUARIE 2013

Die ouers wat op Vrydag, 25 Januarie in die sportkafee werk, is alreeds

deur die konvenors gekontak. Daar sal as gevolg van onvoorsiende

omstandighede nie hierdie week ‘n sportkafee tabel met werkstye wees

nie. Ouers moet asseblief toesien dat hulle ‘n plaasvervanger in hulle

plek stuur indien iets voorval en hulle nie kan diens doen nie.

KONVENORS : 2013

Hoofkonvenor: Amanda Gloyne (022-931 3232 / 072 753 3499)

AFDELING GRAAD KONVENOR

Kaartjies 12 Carin Dorrington 083 635 1131 / 3291

Miekie van Baalen 073 217 1760

5 & 11 Lerina Nel 076 416 3203

Pannekoek 3 & 8 Penny du Bois 073 169 2019 / 2962

Chips 4 & 9 Izelle Fourie 072 234 4331 / 2847

Koffie/Tee/Verkope 6, 7 & 10 Karen Richter 082 595 2573 / 2540

Hanlie Horne 0836169985

Koeldrank 1 & 2 Anja Snyders 084 606 1397 / 1397

Aletia van der Meulen 022 931 2748

ATKV HANDEVAT PROJEK

Hoërskool Porterville se Kultuurkalwers vat in 2013

hande met Nu Hoop Laerskool en be-oog

om die skool by te staan met ‘n groot di-

versiteit van projekte. Onder andere wil die kultu-

urkalwers Nu Hoop se biblioteek van nuwe en leer-

same leesstof voorsien. Indien u dus enige ou

leesboeke of leesstof by die huis het wat nie meer

deur u gebruik word nie en geskik sal wees vir Gr.1

- 6 leerders, kan u dit vanaf Maandag, 21 Januarie

tot Vrydag 1 Februarie 2013 kom aflewer by

Elna Lombard by die skool se Ontvangstoonbank.

Rolle plastiek waarmee boeke oorgetrek kan word,

word ook benodig en sal waardeer word.

KLEREWINKEL TYE VIR 2013

Maandae : 07:15—07:45

Dinsdae : 13:45—14:15

Donderdae : 13:45—14:15

SANESA: INTERNASIONALE SKOLE UITHOU RIT KOMPETISIE 2012

Baie geluk aan Marike Wilkens wat die Suid-Afrikaanse Skole Uith-

ouritspan verteenwoordig het by die eerste Internasionale Skole Uith-

ourit Kompetisie wat gehou is op Christiana in Oktober 2012.

TWEEDEHANDSE SKOOLBOEKE

DIE SKOOL BENODIG DRINGEND TWEEDEHANDSE

SKOOLBOEKE.

ONS SAL DIT WAARDEER AS U ONS BEHULPSAAM KAN WEES.

BOEKE KAN OP MAANDAG, 24 JANUARIE 2013 SKOOL TOE

GESTUUR WORD.

BAIE DANKIE VIR U AANDAG HIERIN !!

ROOMYSHOUERTJIES VIR DIE MAAK VAN YS

ONS VRA DAT U ASSEBLIEF LEë ROOMYSHOUERS (ALLE VORMS

EN GROOTTES) OP MAANDAG, 21 JANUARIE SKOOL TOE SAL

STUUR SAAM MET U KIND.

ONS WIL GRAAG SOOS IN DIE VERLEDE DIE HOUERS GEBRUIK

OM YS VIR DIE ATLETIEK TE MAAK. DIE HOUERS KAN BY

ELNA LOMBARD BY ONTVANGS INGEHANDIG WORD.

BYVOORBAAT BAIE DANKIE !!

WEEKPROGRAM

Vrydag, 17 Januarie - Gr. 12 Kamp

Saterdag, 18 Januarie - Gr. 12 Kamp

Beachwalk uitstappie

Maandag, 21 Januarie -

Dinsdag, 22 Januarie - Oueraand

Woensdag 23 Januarie - Interhuissokkie

Donderdag, 24 Januarie - Huis Atletiek (Veldnommers)

Vrydag, 25 Januarie - Huis Atletiek (Baannommers)

Boland Platteland Tennisproewe

Saterdag, 26 Januarie - 0/19 Krieket - Bridge House (W)

MNR. WILLEM ENGELBRECHT

SKOOHOOF

(Voltooi asb. en stuur op Maandag, 21 Januarie 2013 terug na skool )

OUERAAND - 22 JANUARIE 2013

Naam & Graad ............................................................................

Naam & Graad ............................................................................

Naam & Graad ............................................................................

Naam & Graad ............................................................................

Ek/ons sal die oueraand bywoon ......................... (aantal)

Ek ons kan ongelukkig nie die oueraand bywoon nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!