Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn

Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn

nuwewyn.co.za
from nuwewyn.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Heilige Gees, ek bid dat U ......... self sal oortuig van sy/haar sondes en ʼn honger en dors in hom/haar sal skep vir Jesus en Sy verlossing. Here, ek bid dat U vir my of iemand anders geleenthede sal skep om teenoor ......... te getuig. Maak ons bewus en sensitief vir U stem in die verband. (Luk. 10) Here, gee vir my en elkeen hier ʼn nuwe vrymoedigheid en bereidheid om oor U te getuig daar waar U ons ʼn verhoog en geleenthede gee (Kol. 4:3-6; Ef. 6:19-20) Kom ons som op: Die LTG-metode is ʼn eenvoudige instrument waarmee gelowige volgelinge van Jesus Bybelse ekklesia-wees prakties kan ervaar en beoefen en in die proses geestelik kan groei en verander. Daarom kom die LTG eenmaal per week saam vir omtrent ʼn uur op ʼn tyd wat almal pas Die groep bestaan uit 2 of drie gelowiges. As ʼn vierde persoon bykom, verdeel die groep sodra die vierde persoon aantoon hulle is getrou in hulle bywoning Die groepslede is almal van dieselfde geslag terwille van openhartigheid en eerlikheid Daari is geen amptelike werks-of handboeke nodig nie, behalwe die Bybel Daar is geen amptelike leiers nodig in die groep nie Elke groep doen net drie dinge: 1. Getuig teenoor mekaar en bely hulle sondes teenoor mekaar; 2. Skep ʼn geleentheid om mekaar se lewens bloot te stel aan die krag van die Woord van God; en om 3. Saam in geloof te bid vir die redding en totale verlossing van mense. Vir verdere inligting in die verband, of enige ander hulp of hulpmiddels wat ek jou en ander gelowiges rondom jou mee kan help, kontak my asb. Gaan kyk gerus op my webblad na ander toerustingsmateriaal en gepubliseerde boeke en DVD’s wat jou en ander gelowiges om jou dalk kan help. My boek, DIE STORIE AGTER DIE STORIE, en al hierdie ander materiaal kan direk van my af bestel word. Kontak my gerus in die verband. Christo en Hetta Nel In diens van Jesus se Ekklesia Posbus 3114 Somerset-Wes 7129 Sel 082 7702397 86

Tel: 021 851 0003 www.nuwewyn.co.za E-pos: nchristo@lantic.net 87

Tel: 021 851 0003<br />

www.nuwewyn.co.za<br />

E-pos: nchristo@lantic.net<br />

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!