Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn

Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn

nuwewyn.co.za
from nuwewyn.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Vra: Het enigiets in jou lewe verander as gevolg van verlede week se Woord? (Toets vir gehoorsaamheid) Het jy ’n kans gekry om iets daarvan met iemand te kon deel hierdie week? 3. Lees die Skrifgedeelte van die week Vra: Kom ons kyk wat God hierdie week deur Sy Woord vir ons wil sê. Sal iemand vir ons die gedeelte lees. 4. Vertel dit vir mekaar oor in jou eie woorde Vra: Sal jy dit vir ons in jou eie woorde oorvertel, soos wat jy dit vir ’n vriend agterna sou vertel? Vra: Stem julle saam dat dit die inhoud goed saamvat of is daar iets wat jy wil byvoeg? (As die groep iets belangriks nie raakgelees het nie of iets sê wat nie in die gedeelte staan nie, laat hulle dit weer deurlees). (Die Skrif bly ons finale toets vir waarheid – korrigeer mekaar op grond van wat daarin staan – in die verband en in die Skrif as geheel). 5. Oor God Vra: Wat leer ons in hierdie gedeelte oor God? (Ontdek God. Ontdek dat Hy lewe. Ontdek dat Hy met ons praat) 6. Oor die mens Wat leer ons in hierdie gedeelte oor die mens? (Ontdek verder) 7. Enige verandering wat nodig is? Vra: As ons glo God het self met ons deur hierdie Skrifgedeelte gepraat, hoe moet ons verander in die lig daarvan? (Ontdek verder. Toets mekaar se gehoorsaamheid. Hou mekaar verantwoordbaar). 8. Vertel dit vir iemand anders Vra: Is daar iemand spesifiek met wie jy voel om dit wat jy vandag ontdek het, te deel? (Getuienis) 9. Tyd vir Bediening van mekaar en ander se behoeftes 78

Vra: Wat het jou gespanne gemaak hierdie week? Wat het jy nodig vir dinge om beter te gaan? Vra: Verskeie behoeftes is verlede week geïdentifiseer, waaroor ons gebid en mekaar bedien het. Het iemand iets om in die verband te vertel? (Hou mekaar verantwoordbaar en gee God nodig eer) Vra: Watter behoeftes is daar rondom jou? Vra: Hoe kan ons andersins help met behoeftes wat lede in ons groep uitgespreek het? Bid en bedien dan mekaar hieroor. 10. Wanneer weer? En Totsiens tot ons weer sien! Vra: Wanneer en waar kom ons volgende keer bymekaar? (Gee altyd mense ’n opsie om bymekaar te kom. Soms gee ek tydens die byeenkoms, wanneer ons gesprek rondom die Woord begin, ʼn vorm uit wat mense kan help om te hoor wat Jesus tussen ons, vir elkeen wil sê. Kom ek vertel jou vinnig wat op hierdie vorm staan sodat jy jou eie weergawe daarvan vir jou grope kan skep as jy wil. (Onthou, jy het enige tyd die reg om van enige van hierdie materiaal in hierdie handleiding kopieë te maak om vir ander gelowiges betrokke te kan uitdeel.) My vorm is gewoonlik ʼn A4 -bladsy wat horisontaal gedraai word met die opskrif:ONTDEK GOD. Dan verdeel ek die res van die bladsy in 3 vertikale kolomme met die volgende as opskrif vir elke onderskeie kolom: Kolom 1 – DIE BYBEL SÊ Kolom 2 – EK HOOR GOD SÊ Kolom 3 – DAAROM KIES EK OM… Kom ons eet die Woord ... Of dit nou ʼn byeenkoms soos hierbo beskryf, gebeur, of in ʼn Bybelstudiegroep van die een of ander aard, of in ʼn LTG, die fokus moet daarop wees om te hoor hoe God met ons praat. Natuurlik kan ʼn mens hierdie “eet die Woord”-gedeelte saam met ander gelowiges begin daar waar jy alleen tuis elke dag stilword aan die voete van Jesus en besig is met die Bybel. Die meeste van ons as volgelinge van Jesus het al die waarde ontdek daarvan om gedissiplineerd ʼn tyd van stilword met Jesus in ons program van elke dag in te bou. En die oogmerk van hierdie stilword is ook om na Sy stem te luister. 79

Vra: Het enigiets in jou lewe verander as gevolg van verlede week se Woord? (Toets vir

gehoorsaamheid)

Het jy ’n kans gekry om iets daarvan met iemand te kon deel hierdie week?

3. Lees die Skrifgedeelte van die week

Vra: Kom ons kyk wat God hierdie week deur Sy Woord vir ons wil sê. Sal iemand vir ons die gedeelte

lees.

4. Vertel dit vir mekaar oor in jou eie woorde

Vra: Sal jy dit vir ons in jou eie woorde oorvertel, soos wat jy dit vir ’n vriend agterna sou vertel?

Vra: Stem julle saam dat dit die inhoud goed saamvat of is daar iets wat jy wil byvoeg? (As die groep

iets belangriks nie raakgelees het nie of iets sê wat nie in die gedeelte staan nie, laat hulle dit weer

deurlees). (Die Skrif bly ons finale toets vir waarheid – korrigeer mekaar op grond van wat daarin

staan – in die verband en in die Skrif as geheel).

5. Oor God

Vra: Wat leer ons in hierdie gedeelte oor God? (Ontdek God. Ontdek dat Hy lewe. Ontdek dat Hy

met ons praat)

6. Oor die mens

Wat leer ons in hierdie gedeelte oor die mens? (Ontdek verder)

7. Enige verandering wat nodig is?

Vra: As ons glo God het self met ons deur hierdie Skrifgedeelte gepraat, hoe moet ons verander in

die lig daarvan? (Ontdek verder. Toets mekaar se gehoorsaamheid. Hou mekaar verantwoordbaar).

8. Vertel dit vir iemand anders

Vra: Is daar iemand spesifiek met wie jy voel om dit wat jy vandag ontdek het, te deel? (Getuienis)

9. Tyd vir Bediening van mekaar en ander se behoeftes

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!