Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn

Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn Handleiding vir ALLES-IN-EEN-PAKKET - Nuwe Wyn

nuwewyn.co.za
from nuwewyn.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

sodat hulle mekaar en ander met daardie krag kan bedien. Na die dood en opstanding van Jesus word Hy Salwer met die Gees. Hy is dan die Een wat die beloftes waar maak deur Sy Gees uit te stort om in Sy mense te woon, maar ook om hulle te salf met Sy krag. Die inwoning van die Gees is deel van “die pakket” wat elke nuutgebore Christen ontvang. Die doping of salwing met die Gees gebeur waar God soewerein self mense salf, of waar Hy hulle, deur handoplegging van ander gelowiges, salf. Die praktyk in die Nuwe Testamentiese gemeentes was gewoonlik om elke nuwe bekeerling, na sondebelydenis en belydenis van hulle geloof, daardie selfde dag te doop en onmiddellik daarna hande op te lê met die gebed dat Jesus, as die Salwer met die Gees, ook hulle sal toerus met die krag van Sy Gees. Vervulling met die Gees beteken dat gelowiges weer en weer die beheer van hulle lewens oorgee aan die Heilige Gees in hulle en sal vra vir 'n hernieude salwing met die krag van die Gees vir hulle getuienis- en bedieningstaak. Maar kyk self na die betrokke gedeeltes om te besluit of jy saamstem met my uiteensetting. Laat die Gees van God jouself oortuig en leer. Direkte verwysings na die Heilige Gees in die Bybel Die Ou Testament oor die Heilige Gees Uit die historiese boeke in die Ou Testament Gen. 1:2; 6:3; 41:38(?) Eks. 28:3; 31:3; 35:31 Num 11:17,25,26,29; 14:24(?); 24:2; 27:18 Rig 3:10; 6:34; 11:29; 13:25; 14:6,19; 15:14 1 Sam 10:6,10; 11:6; 16:13,14; 19:20,23 2 Sam 23:2 1 Kon 18:12; 22:24 2 Kon 2:9,15,16 1 Kron 12:18; 28:12 2 Kron 15:1; 20:14; 24:20 32

Neh 9:20,30 Uit die poëtiese gedeeltes Job 26:13; 32:8; 33:4; 34:14 Ps 51:11,12; 104:30; 106:33; 139:7; 143:10 Uit die profetiese gedeeltes Jes 11:2; 30:1; 32:15; 34:16; 40:13; 42:1,5(?); 44:3; 48:16; 59:19,21; 61:1; 63:10,11,14 Eseg 2:2; 3:12,14,24; 8:3; 11:1,5,24; 36:26,27; 37:1,14; 39:29; 43:5 Joël 2:28,29 Miga 2:7; 3:8 Hag 2:5 Sag 4:6; 6:8; 7:12; 12:10(?) Die Nuwe Testament oor die Heilige Gees Lukas oor die Heilige Gees Luk 1:15,35,41,67; 2:25,26,27; 3:16,22; 4:1,14,18; 10:21; 11:13; 12:10,12; 23:46 Handelinge oor die Heilige Gees Hand 1:2,5,8,16; 2:4,17,18,33,38; 4:8,25,31; 5:3,9,32; 6:3,5,10; 7:51,55; 8:15,16,17,29,39; 9:17,31; 10:19,38,44,45,47; 11:12,15,16,24,28; 13:2,4,9,52; 15:8,28; 16:6,7; 18:25; 19:2,6,21; 20:22,23,28; 21:4,11; 28:25 Die res van die Evangelies en Johannes oor die Heilige Gees Mat 1:18,20; 3:11,16; 4:1; 10:20; 12:18,28,31,32; 22:43;27:50; 28:19 Mark 1:8,10,12; 3:29; 12:36; 13:11 Joh 1:32,33; 3:5,6,8,34; 4:23,24; 6:63; 7:39; 14:17,26; 15:26; 16:13; 20:22 Uit die Briewe van Paulus Rom 1:4; 2:29; 5:5; 7:6; 8:1,2,4,5,6,9,10,11,13,14,15,16,23,26,27; 9:1; 14:17; 15:13,16,19,30 1 Kor 2:4,10,11,12,13,14; 3:16; 6:11,19,20; 7:40; 12:3,4,7,8,9,11,13; 14:2; 15:45 2 Kor 1:22; 3:3,6,8,17,18; 5:5; 6:6; 13:14 Gal 3:2,3,5,14; 4:6,29; 5:5,16,17,18,22,25; 6:8 33

sodat hulle mekaar en ander met daardie krag kan bedien.

Na die dood en opstanding van Jesus word Hy Salwer met die Gees. Hy is dan die Een wat die

beloftes waar maak deur Sy Gees uit te stort om in Sy mense te woon, maar ook om hulle te salf

met Sy krag.

Die inwoning van die Gees is deel van “die pakket” wat elke nuutgebore Christen ontvang.

Die doping of salwing met die Gees gebeur waar God soewerein self mense salf, of waar Hy

hulle, deur handoplegging van ander gelowiges, salf.

Die praktyk in die Nuwe Testamentiese gemeentes was gewoonlik om elke nuwe bekeerling, na

sondebelydenis en belydenis van hulle geloof, daardie selfde dag te doop en onmiddellik daarna

hande op te lê met die gebed dat Jesus, as die Salwer met die Gees, ook hulle sal toerus met die

krag van Sy Gees.

Vervulling met die Gees beteken dat gelowiges weer en weer die beheer van hulle lewens

oorgee aan die Heilige Gees in hulle en sal vra vir 'n hernieude salwing met die krag van die Gees

vir hulle getuienis- en bedieningstaak.

Maar kyk self na die betrokke gedeeltes om te besluit of jy saamstem met my uiteensetting. Laat die

Gees van God jouself oortuig en leer.

Direkte verwysings na die Heilige Gees in die Bybel

Die Ou Testament oor die Heilige Gees

Uit die historiese boeke in die Ou Testament

Gen. 1:2; 6:3; 41:38(?)

Eks. 28:3; 31:3; 35:31

Num 11:17,25,26,29; 14:24(?); 24:2; 27:18

Rig 3:10; 6:34; 11:29; 13:25; 14:6,19; 15:14

1 Sam 10:6,10; 11:6; 16:13,14; 19:20,23

2 Sam 23:2

1 Kon 18:12; 22:24

2 Kon 2:9,15,16

1 Kron 12:18; 28:12

2 Kron 15:1; 20:14; 24:20

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!