03.05.2013 Views

Babbelbekkie

Babbelbekkie

Babbelbekkie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

"Angels"@ Hennops

Ons doen weer ‘n beroep op ouers om elke week 1 produk te stuur soos op die klaslys

aangedui was Kan ons vra dat u in November ‘n grootse poging aanwend en miskien

2 produkte per week stuur want die Desembervakansie lê voor die deur.

Baie dankie aan almal wat so gereeld ietsie stuur. Baie dankie dat ons die

vrymoedigheid het om u te vra.

---o0o---

Verloorstoor

Die stoor se tye sal vanaf volgende week die 18de November tot 4 Desember,

11:40am – 12:10pm wees, nog steeds Dinsdae en Donderdae.

Die stoor word skoongemaak en opgeruim as die skool sluit, kom kyk voor dan, as julle

kinders goedere verloor het.

Dankie

Ronel

---o0o---

BONTSTAAN KLEREWINKEL

Skenk asseblief u 2de handse klere – veral as u gaan verhuis.

Tye: Maandae - Vrydae: 7:15 - 7:45 Maandae - Donderdae: 12:45 - 13:30

Indien tye u nie pas nie, skakel my gerus.

Melanie Geldenhuys - Sel: 083 654 7947

---o0o---

GR R 2009

Datum en plek van Opedag: Woensdag 26 November 2008 om 17: 30

in die skoolsaal.

LAERSKOOL HENNOPSPARK Tel: 012 654 4308

Posbus 12056 Faks: 012 654 1663

Clubview Finanskantoor: Tel: 012 660 0270

0014 E-pos: mwhennop@iafrica.com

Selfoonprogram:*120*220# / kode (8) www.laerskoolhennopspark.co.za

Uitgawe 33/2008 17 November 2008

WANNEER WAT

Maandag

17 November

Dag 1

Dinsdag Eksamen begin – Skool sluit om 12:00.

18 November Afrikaans

Gr 3 Prysuitdeling – 07:45

Woensdag Eksamen: SW

19 November Graad 2 Prysuitdeling – 07:45

Greta Wiid praatjie – 18:00

Donderdag

20 November

Eksamen: Engels

Graad 1 Prysuitdeling – 07:45

Vrydag Eksamen: EBW

21 November

Saterdag

22 November

Maandag

Ouerontbyt – 06:30

24 November Eksamen: Wiskunde

GELUKWENSING

Verjaarsdae:

Maandag 17 November – Mev Willemien Nel

Saterdag 22 November – Mev Mariette Welthagen

---o0o---

Die skool sluit vanaf Dinsdag om 12:00 elke dag .Daar sal toesig

wees vir leerders wat nie 12:00 huis toe kan gaan nie . Die

Naskoolsentrum funksioneer normaalweg.

Laat weet asb die voogonderwyser per brief of leerder by die

skool moet bly.

UIT DIE KANTOOR

JEUGWERKER BY DIE SKOOL

Die huidige finansiële posisie by die skool laat dit nie toe dat ons ‘n Jeugwerker kan

bekostig nie.

Dit raak egter dringend noodsaaklik aangesien die maatskaplike toestande in so ‘n

mate agteruit gegaan het dat daar baie meer probleme is. Ons is pynlik bewus van

leerders wat deur diep waters gaan en het ons nie die tyd en die mannekrag en

kennis om in al die behoeftes te kan voorsien nie. Ons het ‘n sielkundige wat op

koste deeltyds hulp verleen en Mev Natasha Saayman verleen ook sporadies hulp

waar nodig.

‘n Paar hoërskole in ons omgewing beskik reeds oor die dienste van twee

sielkundiges en twee jeugwerkers.

Daar bestaan tans organisasies wat jeugwerkers oplei en by skole plaas. Die koste

daarvan is in die omgewing van R5 500 – R6 000 per maand.

As ‘n ouer of twee geroepe voel om so ‘n persoon te borg, sal ons dit hoog op prys

stel.

My opregte dank

Dawie van Heerden

Kamp: 8 – 12 Desember 2008

---o0o---

KRUIS KINDERS CENTURION

KRUIS KINDERS CENTURION reik uit na kinders wat met die stiefkant van

die lewe kennis gemaak het. Indien u weet van sodanige

Afrikaanssprekende kinders tussen die ouderdomme van 8 en 12 jaar wat

een of ander trauma beleef het en wat graag op so ‘n kamp wil gaan, word

u vriendelik versoek om die nodige aansoekvorms by Mev Linda Schroeder

aan te vra. Vir verdere inligting kan u gerus met haar skakel

2 3

Gelukwensing

Ons wil die volgende leerders wat Olimpiade Academica (‘n Nasionale

eksamen) geskryf het baie geluk wens met hul puik prestasies.

Die leerders het almal bo 90% behaal in verskeie vakke (leerareas)

Graad 6:

Nadia Volschenk: Afrikaans, Afrikaanse spel, Engels, Wiskunde en

Algemene Kennis

Zelia-Mari Verster: Afrikaans, Afrikaans spel, Engels, Wiskunde en

Algemene Kennis

Christo van Staden: Afrikaans spel en Wiskunde

Leri Klopper: Afrikaans, Afrikaans spel, Engels en Algemene

Kennis

Robyn Kearney: Afrikaans en Afrikaans spel

Marno Hermann: Wiskunde

Simoné du Plooy LOR

Thealize Botha: Afrikaans, Afrikaans spel en Engels

Graad 7:

Michelle Yssel: Engels, Algemene Kennis, Aardrykskunde,

Geskiedenis, LOR en Rekenaarstudies

Nadia van Zyl: Engels

Nadine Smal: Engels en Algemene Kennis

Natasha Schoeman: Engels, Algemene Kennis, Aardrykskunde,

Geskiedenis, LOR en Rekenaarstudies

Nerina Pistorius: Rekenaarstudies

Petri Oosthuizen: Rekenaarstudies

Su-Mari du Plessis: Engels, LOR en Rekenaarstudies

Julienza de Villiers: Engels

Jana-Belle Coetzee: Afrikaans spel, Engels, Algemene Wetenskap, LOR en

Rekenaarstudies

Bennie Botha: Rekenaarstudies

Jenevieve Badenhorst: Engels, Algemene Kennis

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!