03.05.2013 Views

en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aangekondig het. Nou het julle self die Regverdige verraai en vermoor. Julle is die

mense wat deur bemiddeling van die engele die wet van God ontvang het. ' Die

wet wat hulle van begin tot end kan opsê maar nooit gehou het nie. Daardie wet

waar hulle so trots op is as nasionale simbool maar glad nie uitgeleef het nie. Hulle

is wetsverbrekers . Hoe ontsettend dit is beklemtoon Stefanus deur daarop te wys

dat hulle die wet deur bemiddeling van engele gekry het. Paulus skryf ook daaroor

aan die Galasiërs 3 : 19 , hy wys daarop dat die engele die wet in die hande van

Moses gegee het in uitvoering van God se opdrag.

Die engele het dus selfs by die gee van God se heil'ge wet hulpdiens verrig. Die

wet in die hande van Moses gelê . So belangrik is die wet dat God dit deur

engelediens vir die middelaar van die ou verbond gegee het. Hoe maklik onderskat

ons die waarde van die wet tog.

Die wet was geskryf en dan in 'n bekende menslike taal . Die vraag is of die engele

'n eie taal sou hê. Die Rabbyne het baie aandag aan hierdie vraag gegee en gesê dat

'n mens nooit in die omgangstaal van Aramees moes bid nie want dan kon die

engele dit nie verstaan nie , hulle het net Hebreeus geken. Netsoos verskillende

van ons voorvaders in die stryd teen die vervanging van die Statebybel met 'n

Afrikaanstalige Bybel aangevoer het dat die hemeltaal die sogenaamde

hooghollands was. Die jode het geglo dat 'n gewone gelowige in sy persoonlike

gebed die hulp van 'n diensengel nodig gehad het.

Natuurlik het die engele wat as God se gesante 'n boodskap aan die mens moes

oordra in 'n verstaanbare taal gepraat. Die vraag is egter of ons op grond van die

baie min Skrifgegewens sou kan sê dat die engele ondermekaar in 'n eie engeletaal

praat. Dit lyk tog asof ons dit wel uit 1 Kor 13 : 1 kan aflei.

In hierdie hoofstukke skryf Paulus oor die genadegawes wat 'n gawe van die

Heilige Gees is en in die bepaalde verband van die gemeenskap van die heiliges

aangewend moet word . Daardie gawes, verniet ontvange geskenke , is wonderlik

maar nie die allerbelangrikste nie. Dít is die liefde vir God en die naaste. Sonder

liefde is die gawes absoluut niks nie . Paulus illustreer dit dan deur te sê : ' al praat

ek die tale van mense en engele , maar ek het geen liefde nie , het ek 'n stuk

klinkende metaal , 'n galmende simbaal geword. ' Hy sou dan dus heelwat geraas

kan maak en mense in ekstase kan opsweep maar in God se oë was hy net 'n dooie

instrument. Hy was dan 'n nikswerd.

In Korinte was onder die charismatiese rigting die praat in tale baie populêr - soos

dit vandag in daardie selfde klimaat nog is. Daardie hoor van deurmekaar geluide

en onsamehangende klanke het vir die hoorders niks beteken nie . Daar moes

iemand by wees wat dit kon uitlê. Paulus wat self uitsonderlik begenadig daarin

74

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!