en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
nie en dus nie vermeerder nie . Hulle getal is van hulle skepping af dieselfde. daar

is geen bloedbande nie en ook geen dood nie. Daarin word die mens gelyk aan die

engele - net daarin dat ons nie meer sal trou en nie meer kan sterf nie na die

opstandingsdag. Die opstandingslewe is een van daardie dinge wat behoort by alle

dinge wat God nuut maak.

Maar al kan die engele nie trou nie is blydskap een van die emosies wat die engele

in ongerepte staat en maat besit. Die Here Jesus praat daaroor in 'n reeks

gelykenisse wat Hy vertel het toe die Joodse geestelike 'grotes' Hom aangeval het

omdat Hy saam met tollenaars en sondaars ge-eet het. Luk 15. Die Here wys hulle

nou op hulle sondige hooghartige houding deur drie gelykenisse te vertel . Dit gaan

oor 'n verlore skaap , 'n verlore muntstuk en 'n verlore seun met 'n klimaks wat

gaan van een uit honderd skape, een uit tien muntstukke en een uit twee seuns. Die

blydskap is groot as dit wat verlore was weer teruggevind word. In die gelykenis

oor die verlore skaap wat gevind is sê die Here Jesus : ' Ek sê vir julle : Net so sal

daar ook in die hemel blydskap wees oor een sondaar wat hom bekeer , eerder as

oor 99 regverdiges wat die bekering nie nodig het nie'. Christus praat nog in die

algemeen oor blydskap 'in die hemel' sonder om te sê wie dit is wat so bly is . Dit

hoor ons aan die einde van die gelykenis oor die verlore muntstuk wat weer gevind

is : ' Ek sê vir julle : net so is daar blydskap voor die engele van God oor een

sondaar wat hom bekeer '. In die nuwe vertaling lees ons 'onder die engele van God

' - maar dit staan nie in die oorspronklike nie. Letterlik staan staan :' dat daar

blydskap is voor die aangesig van die engele van God'.

Die Here Jesus sê dus nie in die eerste plek dat die engele bly is nie , maar dat daar

voor hulle oë blydskap is , hulle sien dus dat daar blydskap is. By wie sien hulle dit

? By wie anders as by God ! Hulle staan tog gedurig voor Sy troon. Christus sê dus

dat God so bly is as net een sondaar tot bekering kom. So bly dat Hy dit nie vir

Homself kan hou nie maar dat die hemelwesens dit duidelik sien .

Dit is ook 'n baie harde klap vir die Fariseërs en Skrifgeleerdes wat die sondaars

verag en verwerp maar nou moet hoor dat hulle houding nie net sondig is teenoor

die engele nie maar dat hulle Godself daarmee beledig en in Sy heiligheid aantas.

Dit is nou logies dat as die hoë God vol blydskap is oor een bekeerling dat die

engele dan ook deur die blydskap aangesteek word. Hulle is nooit passiewe

toeskouers nie maar intens meelewende geeste met God se groot werke. Hulle

jubel as God die aarde skep , hulle juig as Christus gebore word. Die vreugde van

God straal op hulle af elke keer as net een sondaar tot bekering kom en die hele

hemel word 'n feessaal . Mag ons vra of ons iets van daardie blydskap ken ?

In die geestelike sang is daaroor gesing dat selfs die engele by die wrede dood van

60