en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Hoofstuk 12

ENGELE AS KNEGTE VAN CHRISTUS.

Matt 4 : 1 - 11

Daar is in die alledaagse taalgebruik heelwat spreekwoorde oor en verwysings na

nuuskierigheid. 'n Probleem waarmee die mens van die paradys af mee gesukkel

het. Juis in die geloofsbelewing is nuuskierigheid altyd 'n groot faktor. Ons kry nou

eenmaal in die Skrif geen antwoord op al ons vrae nie , nie eers op al ons

lewensvrae nie. Dit is ook geen wonder nie want die Bybel is nie vir ons gegee as

'n soort resepteboek met 'n resep vir elke omstandigheid nie. Gelukkig nie , want

dan sou die lewe maar bra eentonig wees en ons meer op robotte as mense lyk ,

mense geskape na die beeld van God met 'n eie verantwoordelikheid en roeping en

lewe. So baie vertroue het God nog in Sy skepsel dat Hy ons verantwoordelikheid

gee.

Uit nuuskierigheid oor die kinderdae van ons Here Jesus Christus het daar in die

vroeë Kerk mense opgestaan wat die gebreke in die Bybel wou regmaak ,

ontbrekende inligting wou aanvul veral rondom die kinderdae van Jesus. Dit is

saamgebundel in wat ons die Nuwe Testamentiese Apokriewe noem maar deur

geen kerk as deel van die Heilige Skrif aanvaar word nie. Daarin lees ons van

engele wat die Kindjie Jesus op allerlei maniere sou gehelp het en maar baie swaar

geleef het onder hulle grillerige basie. Enige kind kan met 'n stok aanvoel dat die

stories oor die Kindjie Jesus en Sy tienerjare uit 'n ongewaste duim gesuig is.

Daar word in elk geval tog eenkeer oor engele tydens die jeugjare van ons

Saligmaker geskryf. Hy was nog maar 'n Baba en het nie geweet wat gebeur het nie

maar is toe deur 'n engel gedien wat vir sy aardse vader Josef in 'n droom

gewaarsku het dat Herodes die Kindjie wou doodmaak en dat hulle na Egipte

moes vlug. Oor daardie vlug en die belewenisse op die vlugpad is ook sappige

stories in die Apokriewe opgedis. Dit was weer 'n engel wat Josef in 'n droom

opdrag gegee het om terug te gaan na die land Israel. Dit was dus engele wat

gesorg het dat Satan nie deur Herodes sy doel kon bereik nie.

Dan is daar jarelank 'n dawerende stilte tot die versoeking in die woestyn en daarna

50