en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

gkbellville.org
from gkbellville.org More from this publisher
03.05.2013 Views

hulle verskyning en gesiggies is ook lankal in ons gees ingebrand - tog het niemand van daardie kunstenaars en tekenaars en beelhouers al ooit 'n engel gesien nie en is daar dus geen outentiekheid aan die engelefigure nie. Hoe beeld enige persoon iets af waarvan hy of sy hoogstens iets van 'n beeld kan vorm uit wat in die Heilige Skrif staan ? Wat vir die gelowige , wat vir ons , van die grootste belang is, is nie hoe die verskillende engele uiterlik lyk nie maar wat hulle werk is en hoe hulle daardie werk doen. Netsoos daar 'n groot verskil is in die uiterlik van die verskillende engele is daar netso'n groot verskil in hulle dienswerk. Dwarsdeur die Skrif word ons al hoe verder gelei in die kennis van daardie heerlike hemelwesens. As die Ou Testament 'n blomknop is dan bars dit oop in die Nuwe Testament en sien ons baie dinge duideliker en mooier. Met die openbaring oor die engele gaan dit ook so. Waar hulle nog in die skaduwee was kom hulle nou al hoe meer in die lig en verlig hulle vir ons beloftes wat rondom die koms van Jesus Christus in die vlees vervul word. Hierdie tyd wat op grond van die Skrif as die 'volheid van die tyd ' aangedui word is 'n tyd van groot aktiwiteit vir die engele. In die Ou Testamentiese tyd was daar engele wat al reeds opgetree het as boodskappers van God , hulle het die Woord van God oorgedra en dit verklaar , toegelig. Met die aankondiging van die geboorte van Johannes die Doper is dit ook so. Dit is die eerste keer dat 'n engel in die tempel verskyn. Blykbaar was Gabriël daar al toe Sagaria ingekom het en die opmerking dat hy aan die regterkant van die altaar was beklemtoon die werklikheid daarvan. Luk 1 Nou in die Nuwe Testament se begintyd is die engele nog verklaarderboodskappers en doen hulle vyf aankondigings maar nou val die klem nie alleen op die beloftes nie maar veral op die vervulling van daardie beloftes. Hulle is die brengers van die goeie boodskap , hulle bring en verklaar daardie boodskap. Hulle is evangeliste . Die engel Gabriël sê vir die priester Sagaria oor die geboorte van sy seun Johannes die Doper : ' hy sal vir jou 'n bron van blydskap en vreugde wees..' Luk 1 : 14 en Maria mag hoor :' Ek groet jou , begenadigde ! Die Here is met jou !' Luk 1 : 28. In die velde van Efrata hoor die skaapwagters uit die mond van die engel : kyk ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap ' - letterlik staan daar ' ek evangeliseer julle groot blydskap'. Een engel verskyn aan die herders . Laat ons maar weer onthou dat hierdie skaapwagters 'n bepaalde klas mense was. Eintlik nie 'n klas mense nie want hulle was so laag geag dat hulle nie in 'n klas sou ingedeel word nie. As die 'volk' , die gewone mense in dievan skrifgeleerdes en al die soorte 'elite' al veragtelik was , dan was daar geen woord om die minagting vir die onbe-skaafde en ongepoetste 46

skaapwagters te beskryf nie. Juis daarom moet ons nie dink aan die herders , die skaapwagters , as derglike figure soos ons hulle in die skool se kersopvoerings onthou nie. Ja , hulle was harde en ruwe mense , goed u hou natuurlik meer daarvan om hulle as 'ongeslypte diamante ' te beskryf. Watter onsin ! Hoekom moet ons altyd toor met woorde - daardeur verdonker ons ons begrip van die Heilige Skrif ook. Want as ons die skaapwagters sien in daardie romantiese lig van pragtige karakterstudies in hulle eerbiedige knielhouding voor die engel en later voor die krip van die Seun van God met daardie meesterlike tekening van lig en donker en die herdersstaf wat so'n kunstige mooi ronde buiging bo het - dan gee dit ons onmiddellik ook 'n wanbeeld van die engele. Hoekom ? Omdat in ons gedagtes oor die skaapwagters daar op die agtergrond iets is van saggeaarde bleek ietwat deurmekaar diereregte aktiviste wat met hulle sagte en bietjie vuil handjies die oulike diertjies versorg en vertroetel. DIT sou WEL die herders se angs by die verskyning van 'n engel kan verklaar . Ag , nou , ja , mens kan dit van derglike halfsagtes wel verstaan en miskien selfs wel verwag. Hulle is maar nie veel gewoond nie. Maar daardie redenasie val plat as ons besef wat en hoe die skaapwagters werklik was. Ruwe manne wat maande lank dag en nag in die veld gebly het en mens kon dit sien aan hulle uiterlik om van die reuk nie eers te praat nie . Hulle moes werk met skape en bokke wat nie alleen dikwels halsstarrig was nie maar ook nooit gewas is nie - asof dit met die skaapwagters anders was - om nie eers te praat van dip nie , daar was geen chemiese gifstowwe teen bosluise en al die siektes en peste wat vandag so graag en al te maklik deur oordosering bestry word. Daar was 'n oormaat van wilde diere wat jaggemaak het op die skape maar daar was geen vuurwapens nie en om 'n goeie mes met 'n sterk en skerp lem te besit was vir 'n skaapwagter nie eers denkbaar nie want dit was onbetaalbaar duur - as die Romeinse besetters ooit sou toelaat dat hy dit kon besit. Met die - in ons oë - aller primitiefste dinge wat as wapens kon dien moes die skaapwagter sy kudde teen wilde diere soos leeus en bere beskerm en dan ook nog teen die talle rondloper mense wat in 'n tyd van volksverskuiwings deur alle eeue heen trane vir brood eet en dan was daar maar altyd die akute gevaar van rowers , diewe wat steel vir profyt en g'n duit vir 'n lewe omgee nie. Teen genadelose wilde mens en dier moes die skaapwagter veral op eie krag en ratsheid staatmaak om darem 'n oorlewingskans te hê. Hierdie brute ongekunstelde onverfynde harde oorlewers van die barre natuur en van die genadelose ontaarde onder-wêreld misdadigers , hierdie in ons oë woestelinge met amper iets soos 'n 'hell's angels' etiket - hierdie mans is doodsbang by die verskyning van die een engel in die velde buite Betlehem. Besef u wat dit 47

hulle verskyning en gesiggies is ook lankal in ons gees ingebrand - tog het niemand

van daardie kunstenaars en tekenaars en beelhouers al ooit 'n engel gesien nie en is

daar dus geen outentiekheid aan die engelefigure nie. Hoe beeld enige persoon iets

af waarvan hy of sy hoogstens iets van 'n beeld kan vorm uit wat in die Heilige

Skrif staan ?

Wat vir die gelowige , wat vir ons , van die grootste belang is, is nie hoe die

verskillende engele uiterlik lyk nie maar wat hulle werk is en hoe hulle daardie

werk doen. Netsoos daar 'n groot verskil is in die uiterlik van die verskillende

engele is daar netso'n groot verskil in hulle dienswerk. Dwarsdeur die Skrif word

ons al hoe verder gelei in die kennis van daardie heerlike hemelwesens. As die Ou

Testament 'n blomknop is dan bars dit oop in die Nuwe Testament en sien ons baie

dinge duideliker en mooier. Met die openbaring oor die engele gaan dit ook so.

Waar hulle nog in die skaduwee was kom hulle nou al hoe meer in die lig en verlig

hulle vir ons beloftes wat rondom die koms van Jesus Christus in die vlees vervul

word. Hierdie tyd wat op grond van die Skrif as die 'volheid van die tyd ' aangedui

word is 'n tyd van groot aktiwiteit vir die engele.

In die Ou Testamentiese tyd was daar engele wat al reeds opgetree het as

boodskappers van God , hulle het die Woord van God oorgedra en dit verklaar ,

toegelig. Met die aankondiging van die geboorte van Johannes die Doper is dit ook

so. Dit is die eerste keer dat 'n engel in die tempel verskyn. Blykbaar was Gabriël

daar al toe Sagaria ingekom het en die opmerking dat hy aan die regterkant van die

altaar was beklemtoon die werklikheid daarvan. Luk 1

Nou in die Nuwe Testament se begintyd is die engele nog verklaarderboodskappers

en doen hulle vyf aankondigings maar nou val die klem nie alleen op

die beloftes nie maar veral op die vervulling van daardie beloftes. Hulle is die

brengers van die goeie boodskap , hulle bring en verklaar daardie boodskap. Hulle

is evangeliste . Die engel Gabriël sê vir die priester Sagaria oor die geboorte van sy

seun Johannes die Doper : ' hy sal vir jou 'n bron van blydskap en vreugde wees..'

Luk 1 : 14 en Maria mag hoor :' Ek groet jou , begenadigde ! Die Here is met jou !'

Luk 1 : 28. In die velde van Efrata hoor die skaapwagters uit die mond van die

engel : kyk ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap ' - letterlik staan

daar ' ek evangeliseer julle groot blydskap'.

Een engel verskyn aan die herders . Laat ons maar weer onthou dat hierdie

skaapwagters 'n bepaalde klas mense was. Eintlik nie 'n klas mense nie want hulle

was so laag geag dat hulle nie in 'n klas sou ingedeel word nie. As die 'volk' , die

gewone mense in die oë van skrifgeleerdes en al die soorte 'elite' al veragtelik was ,

dan was daar geen woord om die minagting vir die onbe-skaafde en ongepoetste

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!