en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville
op die HERE tog ? Wat sou daar van so'n volk in so'n omgewing tog ooit tereg kom ? Omdat die Pasga ook van 14 tot 21 Maart gevier moes word is dit seker nie vergesog om te dink dat dit die profeet tot sy routydperk laat besluit het nie . Juis met Paasfees word die heerlike verlossing van die volk Israel deur God se sterk Hand gevier en herdink. In die ellendige omstandighede van die teruggekeerde ballinge was die HERE se verlossing weer dringend nodig. In hierdie Paastyd waarin die tempelherbou gestaak is , bid die profeet dat die HERE weer aan die verbond sal dink en opnuut sy guns sal laat sien. Op die 24ste Maart is Daniël by die drif van die rivier Tigris so'n 100 km van Babel en nog 'n week se reis van die koninklike somerpaleis in Ekbatana af. Plotseling sien hy daar 'n engel staan wat 'n priesterkleed dra met 'n gordel wat versier was met die fynste goud. Die liggaam van die engel was soos die edelsteen chrisoliet wat 'n buitengewone skoonheid en kleur het. Sy gesig was soos die geflikker van weerlig , sy oë soos fakkels van vuur en sy voete soos blinkgeskuurde koper - wat 'n asemberowende heiligheid! 'n Oomblik later hoor Daniël sy stem wat geklink het soos die gedruis van 'n skare mense. In die oorspronklike Hebreeus word dit in so'n styl geskryf dat beklemtoon word dat ons menslike taal veels te beperk is om die heerlike en verblindende werklikheid van die verskyning van die engel presies te beskryf. Alleen Daniël het hierdie hemelse boodskapper gesien. Sy metgeselle het wel agtergekom dat iets besonders gebeur en het in bygelowige angs die hasepad gekies. God het die hele omgewing laat skoonvee om die profeet te isoleer sodat hy ongesteurd die Goddelike openbaring kon ontvang. Die uitwerking van hierdie visioen op Daniël was geweldig. Sy liggaamskragte en gesonde velkleur het weggevloei. Sy vel het verbleek en hy het slap geword. Dit was so erg dat hy dit nog 'n keer moet beklemtoon : en ek het geen krag oorgehou nie. Dit was nou nog erger as by die vorige kere wat hy engele gesien het. Waar hy nou van aangesig tot aangesig staan teenoor iemand wat van God self kom , is die uitwerking nog sterker. In drome en gesigte word blykbaar iets van die verblindende lig wat van bo kom, gedemp. Regstreekse kontak met God is vir die mens op aarde nog baie moeiliker om te verduur. Hoe diep het die mens tog in sonde geval ! Die mens wat kind van God is , kan dit selfs liggaamlik nie eers verwerk om een van die diensknegte van God te ontmoet nie. Nou sien ons in die Heilige Skrif wat die gebed van 'n regverdige kan uitrig. Hemel en hel word daardeur in beroering gebring ! Aan Daniël en ons word geopenbaar dat 'n gees uit die hel die duiwelse werk in Juda en die hof van die koning 40
ondersteun. Maar dit bly nie daarby nie, uit die hemel word ook een van die magtigste engele gestuur om die profeet die antwoord op sy gebed te bring en om die invloed van die helse magte te breek. Tussen hierdie geweldige magte in God se skepping ontbrand 'n titaniese stryd om die beheer van Juda. 'n Luggeveg groter en feller as ooit in die Tweede Wêreldoorlog denkbaar was. Die geheim van wat hemel en aarde beweeg het lê juis in die naam Juda. Want uit Juda moes die Christus gebore word. In Juda moes die diens van die HERE herstel en 'n tempel gebou word wat heerliker sou wees as die vorige. Die tempel waar die Seun van God sou inkom en waarin Hy die woorde van die waaragtige lewe sou verkondig. Die Satan het die gebeurtenisse in Juda van lewensbelang geag , want daar sou 'n nuwe geskiedenis begin waardeur die pad na Betlehem oopgemaak sou word . Ook vandag is daar vir die hel niks interessanter nie as die lewe van en in die Kerk ! Daniël het die verskyning van die engel bewustelik beleef maar dit verander toe die engel begin praat het. Weer beklemtoon die ou profeet die ontsagwekkende deur sommer twee keer te praat oor die geluid van sy woorde. Dit was net te veel vir menslike vlees en die profeet 'vir wie God liefhet' het bewusteloos op die grond geval. Dit verstom 'n mens dat ons so swak en nietig is in die teenwoordigheid van die heerlikheid van God wat tog slegs in'n beperkte mate op die dienskneg-engel afgestraal word. Hierdeur gee die Heilige Gees ons iets te kenne van die onvoorstelbaar groot heerlikheid en wonderlike skoonheid van die heerlikheid van ons God wat ons op Sy tyd mag sien. Die engel het Daniël toe met die hand aangeraak en daardeur herwin hy sy bewussyn. Met 'n gesukkel kom hy 'n bietjie orent . Terwyl hy met sy hande op die grond druk , kom hy op sy knieë maar ondertussen waggel hy nog heen en weer - stadig kom die bewussyn weer terug. Wat 'n verslae en beklaenswaardige figuur moes die engel gesien het in hierdie getroue gelowige ? Hoeveel te meer sou ons nie nog 'n swakker figuur geslaan het nie ? Ook hier sien ons weer die unieke betroubaarheid van die Heilige Skrif , die skrywer verberg nie die naakte waarheid . Hy doen homself nie beter voor , hy maak nie asof hy - die tweede magtigste in die wêreld - 'n held is terwyl hy dit nie is nie. Ook hierin verskil die Bybel hemelsbreed van alle sogenaamde 'heilige boeke ' van die wêreld. Die engel sê vir Daniël dat hy gekom het om die antwoord op sy gebed te gee. Op die eerste dag van sy gebeds- en routyd is dit al in die hemel gehoor en het die engel al opdrag gekry om die antwoord na die aarde te bring . Wat beteken dit vir ons ? God hoor ons onmiddellik as ons Hom gelowig in die gebed aanroep. Daar is niks van ons sugte en vrae en gejubel wat Hy nie hoor nie. Maar die antwoord , die 41
- Page 1 and 2: Ds. Wouter ten Haaf © ......en wat
- Page 3 and 4: engele in mindere of meerdere mate
- Page 5 and 6: nie , terug na die verlore paradys
- Page 7 and 8: HOOFSTUK 2 ENGELE AS BEWAKERS VAN D
- Page 9 and 10: moeite gehad om die gerubs uit te b
- Page 11 and 12: Hoofstuk 3. ENGELE AS BODES. Gen. 1
- Page 13 and 14: diens van hom wat sy sender is. Al
- Page 15 and 16: Hoofstuk 4 ENGELE AS LYFWAGTE VIR J
- Page 17 and 18: kry sy engelewagters ook omdat Chri
- Page 19 and 20: Hoofstuk 5 ENGELE AS OGGENDSTERRE.
- Page 21 and 22: hy die son nooit nie - sonde en sku
- Page 23 and 24: die engele by God se magtige werk a
- Page 25 and 26: Veral in die boeke van Samuel sien
- Page 27 and 28: Jerusalem'. 1 Kron 21 : 16 Die uitg
- Page 29 and 30: Hoofstuk 7 ENGELE VIR ONS AS 'N VOO
- Page 31 and 32: nie kind nie maar onder die dienskn
- Page 33 and 34: Ons oë kan dan nie eers onbeskermd
- Page 35 and 36: uinperd gery het en agter hom was d
- Page 37 and 38: In die vierde hoofstuk lees ons 'n
- Page 39: sy bevele in ontvangs te neem . Hy
- Page 43 and 44: deur God bepaal en beveel. Engele s
- Page 45 and 46: Hoofstuk 11 ENGELE IN DIE EVANGELIE
- Page 47 and 48: skaapwagters te beskryf nie. Juis d
- Page 49 and 50: staan nie maar spesifiek om met hul
- Page 51 and 52: weer tot in Getsemane. Die engele w
- Page 53 and 54: Here Jesus toe , tenminste dit klin
- Page 55 and 56: Christus was gehoorsaam aan die Skr
- Page 57 and 58: God en so van Christus , hulle is e
- Page 59 and 60: Hoofstuk 14 CHRISTUS SE UITSPRAKE O
- Page 61 and 62: Jesus Christus gehuil het. Dat dit
- Page 63 and 64: Hoofstuk 15 DIE ENGELE VAN DIE KLEI
- Page 65 and 66: 'amen'. Maar as die sabbat nie reg
- Page 67 and 68: altyd wel êrens 'n slegte plekkie
- Page 69 and 70: opgeval deur die klere wat hulle ge
- Page 71 and 72: Hoofstuk 17. DIE ENGELE IN DIE HAND
- Page 73 and 74: Tot dusver was die verkondiging nog
- Page 75 and 76: was - Ek dank God dat ek meer ongew
- Page 77 and 78: magsposisies. In die Nuwe Testament
- Page 79 and 80: hulle wat die Woord verwerp wat deu
- Page 81 and 82: eker van alles , die sonde, maar di
- Page 83 and 84: gelowiges moet dus ook oor engele o
- Page 85 and 86: Hoofstuk 20. ENGELEDIENS. 1 Kor. 4
- Page 87 and 88: kruisiging van Jesus Christus sy un
- Page 89 and 90: Ons het hierby uitgekom omdat die a
op die HERE tog ? Wat sou daar van so'n volk in so'n omgewing tog ooit tereg

kom ?

Omdat die Pasga ook van 14 tot 21 Maart gevier moes word is dit seker nie

vergesog om te dink dat dit die profeet tot sy routydperk laat besluit het nie . Juis

met Paasfees word die heerlike verlossing van die volk Israel deur God se sterk

Hand gevier en herdink. In die ellendige omstandighede van die teruggekeerde

ballinge was die HERE se verlossing weer dringend nodig. In hierdie Paastyd

waarin die tempelherbou gestaak is , bid die profeet dat die HERE weer aan die

verbond sal dink en opnuut sy guns sal laat sien.

Op die 24ste Maart is Daniël by die drif van die rivier Tigris so'n 100 km van Babel

en nog 'n week se reis van die koninklike somerpaleis in Ekbatana af. Plotseling

sien hy daar 'n engel staan wat 'n priesterkleed dra met 'n gordel wat versier was

met die fynste goud. Die liggaam van die engel was soos die edelsteen chrisoliet

wat 'n buitengewone skoonheid en kleur het. Sy gesig was soos die geflikker van

weerlig , sy oë soos fakkels van vuur en sy voete soos blinkgeskuurde koper - wat

'n asemberowende heiligheid! 'n Oomblik later hoor Daniël sy stem wat geklink het

soos die gedruis van 'n skare mense. In die oorspronklike Hebreeus word dit in so'n

styl geskryf dat beklemtoon word dat ons menslike taal veels te beperk is om die

heerlike en verblindende werklikheid van die verskyning van die engel presies te

beskryf.

Alleen Daniël het hierdie hemelse boodskapper gesien. Sy metgeselle het wel

agtergekom dat iets besonders gebeur en het in bygelowige angs die hasepad

gekies. God het die hele omgewing laat skoonvee om die profeet te isoleer sodat hy

ongesteurd die Goddelike openbaring kon ontvang.

Die uitwerking van hierdie visioen op Daniël was geweldig. Sy liggaamskragte en

gesonde velkleur het weggevloei. Sy vel het verbleek en hy het slap geword. Dit

was so erg dat hy dit nog 'n keer moet beklemtoon : en ek het geen krag oorgehou

nie. Dit was nou nog erger as by die vorige kere wat hy engele gesien het. Waar hy

nou van aangesig tot aangesig staan teenoor iemand wat van God self kom , is die

uitwerking nog sterker. In drome en gesigte word blykbaar iets van die

verblindende lig wat van bo kom, gedemp. Regstreekse kontak met God is vir die

mens op aarde nog baie moeiliker om te verduur. Hoe diep het die mens tog in

sonde geval ! Die mens wat kind van God is , kan dit selfs liggaamlik nie eers

verwerk om een van die diensknegte van God te ontmoet nie.

Nou sien ons in die Heilige Skrif wat die gebed van 'n regverdige kan uitrig. Hemel

en hel word daardeur in beroering gebring ! Aan Daniël en ons word geopenbaar

dat 'n gees uit die hel die duiwelse werk in Juda en die hof van die koning

40