en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville en wat van die ENGELE - Die Gereformeerde Kerk Bellville

gkbellville.org
from gkbellville.org More from this publisher
03.05.2013 Views

tempelstad deur God aan sy lot oorgelaat , is die stad weerloos en kan die vyand daarmee maak wat hy wil. Want .. die HERE is nie meer daar nie. Die simboliek wil ons nog net aanraak . Die baie oë was nodig om te waak oor die ballinge in Babel. Die vlerke en wiele om God se heerlikheid te dien soos die hande wat onder die vlerke was bedoel was om blitsvinnig in te gryp. In die tweede deel van die profesie hoor ons dat die heerlikheid van die HERE na die tempel en Jerusalem terugkeer ( 43:1-4 ). Hy së dat hy dan weer dieselfde sien as by sy roeping en daarom kan ons aanneem dat die HERE by die terugkeer weer deur die gerubs as draers gedien is. As die HERE die stad verlaat is die gerubs daar. Hulle is daar ook as Hy terugkom. Hulle dien die HERE as draers van die heerlikheid van die HERE wanneer Hy die wiel van die geskiedenis in beweging bring in die wegtrek en in die terugkeer na sy volk. Verlating en terugkeer , oordeel en ontferming , pikswart-donker nag en die glans van die oggendstond.... Die gerubs bly op wag. Of hulle nou moet werk in die nag van die oordeel of op die dag van genade en ontferming - hulle dien die HERE. Hulle dra Sy heerlikheid. Om dan in die laaste Bybelboek as liturgiese geeste vir ons verkondig te word. Hulle sit die ou en nuwe hemelse liedere in sodat ons en ons salige geliefdes daarna kan inval in die ewige lofprysing van ons Drieënige God. 10

Hoofstuk 3. ENGELE AS BODES. Gen. 18 en 19 Wat daar ook al van ons tyd gesê kan word dit is in elk geval 'n baie interessante tyd waarin ons soos nog nooit in die geskiedenis met inligting bestook word. Maar deur die ontsaglike vordering op wetenskaplike gebied met sy outomatisasie en meganisasie het daar ook baie ontmensliking gekom . Natuurlik op die gebied van oorlog en volksuitwissing maar dit begin al op die heel gewone vlak van die persoonlike lewe. Dan hoef ons nie eers te dink aan die moderne verskynsel van die sogenaamde realiteitstelevisie nie want van werklikheid is daar in elk geval nie juis sprake nie. Ontmensliking in die wegsyfer van die waarde van 'n mens en dan veral as geskape na die beeld van God en in die gelykmakingteorie van die kommunisme en alle moderne uitvloeisels daarvan. Aan die ander kant word die mens en sy handewerk vergoddelik en God ontgoddelik , al hoe meer omvorm na die grille van die mens om later afgeskryf te word . Maar voor dit sover kom is daar onder die gelowiges die gevaarlike neiging om grootliks ongemerk bietjie vir bietjie stukkies van die heiligheid van God af te kerf. Per slot van rekening is dit deel van die tydsgees en geen gelowige is absoluut immuun teen die gees van vandag nie want ons kom onophoudelik daarmee in aanraking en dit spoel soos reusegolwe in ons huise in met die televisie en al die inligtingstegnologie. Ons weet almal dat daar deur die jare 'n gesagskrisis is - dit het trouens al in die paradys begin. In die praat oor God het dit ook lankal in die kerk en veral in die huise van die gelowiges ingesluip. Onder baie groepe wat nadruk daarop lê dat hulle voorstanders van verandering is vind ons 'n soort van familiariteit in die spreke oor God die Vader , God die Seun en God die Heilige Gees. Die heilige word al hoe meer verminder , afgetrek na die profane , die aardse. Gewoonlik begin dit in wat as kuns aan ons opgedwing word en in films op kykers afgelaai word om dan vroeg of laat as nie meer so abnormaal nie gesluk of geduld te word. Nou ja wat het dit nou alles met die teks uit die Heilige Skrif te doen ? Dit , dat ons vanuit die kuns en dit wat as kuns aangebied word en uit films en strokiesprente en sogenaamde wetenskapsfiksie meer 'n beeld van goeie en gevalle engele in ons onderbewussyn het as dit wat die Heilige Skrif ons uitbeeld en beskryf. Daarom sal elke tydjie waarin ons wil stilstaan by die Godsopenbaring oor die engele al hoe meer 'n werksessie wees . Die bybelse leer oor die engele is ver verwyder van wat ons in ons gedagtes oor die engele het. Eintlik kom dit daarop neer dat ons die enkele keer wat ons oor engele dink of daaroor in die samekoms van die gemeente sing die engele nie naastenby genoeg as verhewe, as heilig , as anders as ons mense 11

tempelstad deur God aan sy lot oorgelaat , is die stad weerloos en kan die vyand

daarmee maak wat hy wil. Want .. die HERE is nie meer daar nie.

Die simboliek wil ons nog net aanraak . Die baie oë was nodig om te waak oor die

ballinge in Babel. Die vlerke en wiele om God se heerlikheid te dien soos die hande

wat onder die vlerke was bedoel was om blitsvinnig in te gryp.

In die tweede deel van die profesie hoor ons dat die heerlikheid van die HERE na

die tempel en Jerusalem terugkeer ( 43:1-4 ). Hy së dat hy dan weer dieselfde sien

as by sy roeping en daarom kan ons aanneem dat die HERE by die terugkeer weer

deur die gerubs as draers gedien is.

As die HERE die stad verlaat is die gerubs daar. Hulle is daar ook as Hy

terugkom. Hulle dien die HERE as draers van die heerlikheid van die HERE

wanneer Hy die wiel van die geskiedenis in beweging bring in die wegtrek en in die

terugkeer na sy volk.

Verlating en terugkeer , oordeel en ontferming , pikswart-donker nag en die glans

van die oggendstond.... Die gerubs bly op wag. Of hulle nou moet werk in die nag

van die oordeel of op die dag van genade en ontferming - hulle dien die HERE.

Hulle dra Sy heerlikheid. Om dan in die laaste Bybelboek as liturgiese geeste vir

ons verkondig te word. Hulle sit die ou en nuwe hemelse liedere in sodat ons en

ons salige geliefdes daarna kan inval in die ewige lofprysing van ons Drieënige

God.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!