Gr11_LewensW_Vr1_Sep2010

Gr11_LewensW_Vr1_Sep2010 Gr11_LewensW_Vr1_Sep2010

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

AFDELING B: Vraag 4: 4.1 A - Epidermis B - Wortelhaar C - Korteks D - Endodermis E - Perisikel F - Xileem G - Floëem 4.2 Vingeragtige uitgroeisel – vergroot die oppervlakte vir water absorpsie. Dunwandig met geen kutikula – vergemaklik beweging van water in sel in. Groot vakuool met selsap – veroorsaak lae water potensiaal in sel. Selmembraan en tenoplaste differensieel deurlaatbaar – laat net sekere stowwe deur. 4.3 1. Water gaan wortel binne d.m.v. osmose. 2. Kapillêre water om gronddeeltjies bevat minder opgeloste soute as die selsap. 3. Die verskil vorm ’n water potensiaal gradiënt tussen die wortelhaar en kapillêre water. 4. Watermolekules beweeg oor differensieel deurlaatbare membraan vanaf 5. hoë water potensiaal na 6. lae water potensiaal in die sel. 4.4 a) Sito-plasmies b) Vakuool c) Selwande 4.5 a) Lewende sel inhoud b) Begeleidende sel se kern verrig funksie vir beide selle c) Vorm aaneenlopende buise 4.6 a) Kapillariteit - Dit is die vermoë van water om in ’n dun buis op te styg. Die xileem-vate het ’n baie klein deursnee, dus sal water a.g.v. kapillariteit daarin opstyg. b) Worteldruk - Dit is die druk a.g.v. die absorpsie van water in die wortel in deur osmose. Die voortdurende vloei van water vanaf die wortelhaar stoot die waterkolom opwaarts in die xileem c) Transpirasie suigkrag - Transpirasie is die verlies van waterdamp vanaf die huidmondjies deur verdamping. Die verdamping vind plaas vanaf die oppervlak van die mesofil-selle. Water sal vanaf die blaar xileem na die mesofil-selle beweeg. Daardie water sal weer vervang word met water vanaf die xileem in die stingel en wortel. Afrikaanse Skoolprojekte

Vraag 5: 5.1 Dit is enige ferm struktuur wat ondersteuning en beskerming vir sagter dele van die liggaam verskaf. 5.2 Nie saampersbaar Water verplaas druk eweredig in alle rigtings Water het lae viskositeit en neem die vorm aan van die houer waarin dit voorkom. 5.3 a Beskerm inwendige organe b) Voorsien aanhegting vir spiere om beweging moontlik te maak c) Gee vorm en verskaf ondersteuning aan bene en liggaam d) Langbene vervaardig rooibloedselle e) Bene is ’n reserwe bron van kalsium en fosfate 5.4.1 1. Bloedvate 2. Senuwee 3. Limf vate 5.4.2 Verwyder kalsium-soute uit die bloed en sekreteer been matriks. 5.4.3 A. Haverse kanaal B. Lamella C. Kanalikuli D. Lakuna met osteosiet 5.5 Siekte Simptome Oorsaak Moontlike behandeling Anemie (bloedarmoede) Moegheid Tekort aan yster, verlies aan rooibloedselle Te min suurstof Voedsel ryk aan Yster Hoë bloeddruk (hipertensie) Geen simptome Oorgewig Medikasie Oorerflik Oefening Lae bloeddruk (hipotensie) Lig hoofdig Tekort aan soute Neem voedsel in met meer Te min suurstof sout Beroertes Hoofpyn, verlies van Sklerose van bloedvate, Medikasie wat bloed verdun. geheue Vernouing en bars van bloedvate in brein Rus 5.6 Atriale sistolie Atriums trek gelyk saam Trikus- en Bikuspidale kleppe oop Bloed beweeg deur ’n ventrikels Ventrikulêre sistolie Beide ventrikels trek saam Bloed word geforseer in die aorta en pulmonêre arterie in Trikus- en Bikuspidale kleppe gesluit Afrikaanse Skoolprojekte

Vraag 5:

5.1 Dit is enige ferm struktuur wat ondersteuning en beskerming vir sagter dele van

die liggaam verskaf.

5.2 Nie saampersbaar

Water verplaas druk eweredig in alle rigtings

Water het lae viskositeit en neem die vorm aan van die houer waarin dit voorkom.

5.3 a Beskerm inwendige organe

b) Voorsien aanhegting vir spiere om beweging moontlik te maak

c) Gee vorm en verskaf ondersteuning aan bene en liggaam

d) Langbene vervaardig rooibloedselle

e) Bene is ’n reserwe bron van kalsium en fosfate

5.4.1 1. Bloedvate

2. Senuwee

3. Limf vate

5.4.2 Verwyder kalsium-soute uit die bloed en sekreteer been matriks.

5.4.3 A. Haverse kanaal

B. Lamella

C. Kanalikuli

D. Lakuna met osteosiet

5.5

Siekte Simptome Oorsaak Moontlike behandeling

Anemie (bloedarmoede) Moegheid Tekort aan yster, verlies

aan rooibloedselle

Te min suurstof

Voedsel ryk aan Yster

Hoë bloeddruk (hipertensie) Geen simptome Oorgewig

Medikasie

Oorerflik

Oefening

Lae bloeddruk (hipotensie) Lig hoofdig Tekort aan soute Neem voedsel in met meer

Te min suurstof

sout

Beroertes Hoofpyn, verlies van Sklerose van bloedvate, Medikasie wat bloed verdun.

geheue

Vernouing en bars van

bloedvate in brein

Rus

5.6 Atriale sistolie

Atriums trek gelyk saam

Trikus- en Bikuspidale kleppe oop

Bloed beweeg deur ’n ventrikels

Ventrikulêre sistolie

Beide ventrikels trek saam

Bloed word geforseer in die aorta en pulmonêre arterie in

Trikus- en Bikuspidale kleppe gesluit

Afrikaanse Skoolprojekte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!