03.05.2013 Views

Kenmerke van die Vernuwing soos gevind in Andre P Brink se ...

Kenmerke van die Vernuwing soos gevind in Andre P Brink se ...

Kenmerke van die Vernuwing soos gevind in Andre P Brink se ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kenmerke van die Vernuwing soos gevind in

Andre P Brink se roman Die Ambassadeur

(Die periode van Vyftig en Sestig)

© KOPIEREG VOORBEHOU (T. FOURIE)

1

1. Inleiding

Die doel van hierdie werkstuk is om die kenmerke van die Periodisering en Vernuwing te bespreek,

asook ’n oorsig van die Sestigers te gee. Later sal ek ook Andre P. Brink se roman Die Ambassadeur

bespreek en die kenmerke van die Vernuwing daarop toepas. Die doel is natuurlik glad nie om Brink

se werk te kritiseer nie, maar eerder om te kyk hoe die kenmerke van die Vernuwing ’n rol daarin

speel.

2

2. Periodisering

Warren definieer Periodisering as ’n proses waar ’n hoeveelheid werke van ’n tydperk saamgegroepeer

kan word volgens ’n heersende sisteem van norme.

Baie mense dink dat ’n periode afgebaken kan word, maar dit is egter nie maklik om ’n periode af te

baken van die vorige of volgende periode(s) nie. Die rede hiervoor is dat die betrokke periode nog

beïnvloed kan word deur ander periodes en dat daar dus ander norme aan die werk kan wees. In elke

periode is daar ’n verskuiwing van norme en die skrywers van ’n periode se norme kan maklik

beïnvloed word deur hul agtergrond (hoe hul groot geword het), hul sosiale omstandighede, hul uitkyk

op die lewe ens. Wat ’n skrywer se uitkyk op die lewe betref, moet ons onthou dat daar verskeie

faktore is wat ’n rol kan speel. ’n Faktor wat ’n groot rol gespeel het, is die Tweede Wêreldoorlog.

Baie mense het ’n sielkundige knou gekry as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog en baie skrywers

het begin om ernstig te besin oor die doel van die lewe – “hoekom is ons hier?”, “kyk hoe lyk die

wêreld nou!”, “as God ’n God van liefde is, hoe kan Hy toelaat dat sulke verskriklike dinge gebeur?”.

Ons het dus hier te doen met Eksistensialisme – ’n filosofiese uitkyk waar daar besin word oor die

menslike bestaan en die nutteloosheid van die lewe. Hierdie filosofiese standpunt het veral na die

Eerste en Tweede Wêreldoorloë na vore gekom. Verder spits die Eksistensialisme hom ook toe op

wanhoop, angs, gebrek aan kommunikasie ens.

Binne elke periode is daar ’n generasie. Dit is gewoonlik ’n generasie van skrywers wat binne hierdie

periode skryf en hul belangrikste werke bekend stel in hierdie periode. As ons na die Sestiger periode

kyk, sien ons baie belangrike werke wat bekend gestel is, soos byvoorbeeld Andre P. Brink se romans

Lobola vir die lewe (1962), Die Ambassadeur (1963) en ook die opspraakwekkende Orgie (1965). Wat

ander Sestiger skrywers betref, skryf Etienne Leroux onder andere die baie beroemde, asook berugte

roman Sewe dae by die Silbersteins (1962).

Soos ons reeds gesien het, is daar verskeie faktore wat ’n rol speel wanneer dit kom by ’n skrywer se

uitkyk op die lewe. So ook speel hierdie faktore ’n rol wanneer dit by die generasie kom. Faktore soos

persoonlike omstandighede, politieke siening ens. speel ’n duidelike rol binne die generasie. Myns

insiens moet ’n mens baie versigtig wees voordat ’n mens ’n skrywer oordeel. Wanneer mense ’n

sekere skrywer se werke lees en hulle hou nie daarvan nie, is hul dadelik geneig om die skrywer te

beoordeel sonder om die persoonlike omstandighede, asook die sosiale en politieke omstandighede van

die skrywer in ag te neem.

3

3. Vernuwing (soos voorgestel deur Louw)

N.P. van Wyk Louw (1906 – 1970), het in een van sy bekende geskrifte Vernuwing in die prosa (1961),

geskryf oor die Vernuwing wat moet plaasvind binne die Afrikaanse literatuur. Hy het vier aspekte van

die Vernuwing uiteengesit:

Die gebruik van nuwe temas: Louw het gevoel dat die Dertiger plaasromans wat handel oor die

plaaslewe naderhand in eentonigheid sal verval en hy het gesê dat daar oor nuwe temas geskryf

moet word, soos onder andere politiek, godsdiens, probleme in die land, die stad ens. Wat die stad

betref, weet ons tog dat die stad altyd in die Dertiger plaasromans as “die bose plek” uitgebeeld

word. Louw het dus gevoel dat daar meer oor die stad geskryf moet word en dat hierdie

stereotipiese siening van die stad as “die bose plek” uit die weg geruim moet word.

Nuwe woordgebruik: daar moes met nuwe woorde geëksperimenteer word.

Nuwe volgorde in die aanbied van feite: Louw het hier gepraat van die achronologiese aanbieding

van feite.

’n Nuwe wêreldbeskouing: Louw het daarop aangedring dat die skrywers die wêreldbeskouings in

hul werke moes uitbrei. In plaas daarvan om net vanuit die perspektief van die wit afrikaner op

die plaas te skryf, moet hulle ondersoek instel na die wêreldbeskouing van onder andere die

swartman, die kleurling ens. ’n Roman waar daar baie duidelik vanuit die perspektief van ’n

kleurling karakter geskryf word, is Andre P. Brink se roman Kennis van die aand (1973). Dit was

ook die eerste roman in Afrikaans wat verban was in die Afrikaanse literatuur.

Ons kan maar sê dat Louw se Vernuwing verhoed het dat die literatuur vervelig raak. Aangesien die

Dertiger prosa gekenmerk was deur die plaasroman waar die plaas altyd as “die lieflike en skone plek”

uitgebeeld word en die stad as “boos” uitgebeeld word, kan ’n mens sê dat die Dertigers ’n sekere mate

van konstantheid bereik het met hierdie plaasromans en dat Louw besluit het dat daar ’n verandering

gebring moet word. ’n Roman wat vernuwing bring, is Karel Schoeman se ’n Lug vol helder wolke

(1967) wat basies ’n satire is van die oorspronklike Dertiger plaasroman. Baie vergelykings kan getref

word tussen Schoeman se roman en die oorspronlike plaasroman en dit is dan baie interessant om die

4

verskille en ooreenkomste te sien. Dit is nogal kenmerkend dat Louw praat van “…’n stylsoort wat

reeds ’n twintig, dertig jaar heersend is.” (1961: 73). Hieruit kan ons dan ook aflei dat die stylsoort

waarvolgens die Dertigers se plaasromans geskryf is, eentonig geraak het vir baie mense. Wat

wêreldbeskouing betref, skryf Louw ook dat groot veranderinge in die wêreldbeskouing

vanselfsprekend revolusies in alle kunsvorme aanbring (1961: 83). Ons kan dus hieruit aflei dat

wanneer die wêreldbeskouing ’n groot verandering ondergaan, daar ’n verandering in die kuns sal

wees, met ander woorde die kunstenaar kyk deur ’n ander spreekwoordelike bril na die kunswerk wat

hy of sy uitbeeld. Daar is dus nou ander faktore wat ’n invloed het op die manier wat die kunstenaar

dalk redeneer of wat hy of sy poog om uit te beeld met die betrokke kunswerk. Louw skryf ook dat

die massas mense saam die nuwe lewenshouding spontaan moet aanvaar, moet opneem en moet

uitleef. Sodoende, meen hy, ontstaan die nuwe kuns sonder voorskrif en sonder plan (1961: 85).

5

4. Die Sestigers

Volgens Brink (1967: 15) in Van Coller et al. (1998: 54) “dui die begrip ‘Sestiger’ op ’n skrywer wie

se werk behoort tot die beduidendste wat in die huidige dekade in Afrikaans voortgebring word […] In

’n enger sin […] dui dit op skrywers wat verbonde was aan die kwartaalblad van die literêre avant-

garde, Sestiger […]”.

Andre P. Brink word baiekeer beskou as die woordvoerder van die Sestigers. Volgens Grove en

Nienaber (1973: 118) het sommige van die Sestigers, soos Jan Rabie, Etienne Leroux en Bartho Smit,

reeds in die vyftiger jare al van hul werke bekend gestel. Die jonger figure van die Sestigers was

Andre P. Brink, Chris Barnard en Breyten Breytenbach, omdat hulle eers later by die groep aangesluit

het.

Wat die styl van die Sestigers betref, som Brink (1967: 13) in Van Coller et al. (1998: 56) “die drie

hoofaspekte van die vernuwingsproses op as: ’n uitgaan van die relatiewe – en nie die absolute nie –

as romangegewe; ’n inborende ontginning van alle aspekte van die romanstruktuur; en, spesifiek, die

hantering van tyd as aktiewe struktuurfaktor.” Verder is Van Coller et al. (1998: 57) van mening dat

“(B)aie van hierdie Sestigerromans selfrefleksief ingestel was: daar is geskryf óór die skrywer en die

skryfproses en die roman self word die tema van die roman (Miskien nooit, 18-44).”

6

5. Bespreking van Andre P. Brink se roman Die Ambassadeur

Voor ek met die bespreking van Die Ambassadeur begin, wil ek eers ’n kort biografiese oorsig gee oor

die skrywer. Ek gee ’n opsomming van wat Ampie Coetzee in die klassieke uitgawe van Brink se

roman Kennis van die aand (oorspronklik verskyn in 1973) in 2004 skryf:

Andre P. Brink is op 29 Mei 1935 op Vrede in die Vrystaat gebore. Op die oomblik is hy ’n

hoogleraar in Engels by die Universiteit van Kaapstad. Hy is ’n romanskrywer, dramaturg,

reisverhaalskrywer, vertaler, letterkundige, kritikus, mentor, professor en polemikus. Hy het

wêreldwye beroemdheid verwerf en sy romans is in meer as 30 tale vertaal. Brink het al vele

toekennings en internasionale eerbewyse ontvang. In Brittanje is hy al twee keer genomineer vir die

Booker-prys. Hy was ook al verskeie kere sedert 1979 op die kortlys vir die Nobel-prys gewees. Die

Martin Luther King Memorial Prize is aan hom toegeken en Frankryk het hom in 1980 vereer met die

Prix Médicis Étrangeur. In 1982 is hy benoem tot ridder van die Franse Légion d’honneur en in 1987

tot offissier en ’n verhoging tot die rang van Kommandeur in 1995. In Suid-Afrika het hy verskeie

pryse ontvang wat wissel van die W.A. Hofmeyrprys, die Hertzogprys (twee maal), asook die CNA-

prys (drie maal)”. Coetzee (2004) in Brink (2004). (Klassieke uitgawe verskyn in 2004).

Die Ambassadeur (1963) deur Andre P. Brink:

Ek wil graag nou die roman ontleed en kyk hoe Brink die kenmerke van die Vernuwing toegepas het

met die skryf van die roman.

Eerstens kyk ons na die gebruik van nuwe temas. Brink is algemeen bekend as ’n skrywer wat lief

daarvoor is om die seksuele temas in sy werk in te bring. In Die Ambassadeur is daar meer as genoeg

voorbeelde van die seksuele tema en die feit dat Brink hiervan gebruik maak, is al reeds ’n groot stap

na die vernuwing, aangesien die seksuele temas heeltemal taboe was by die Dertigers.

Om enkele voorbeelde uit te lig van die seksuele tema in die boek:

Op bl. 6 – Sy het my hand geneem asof ek ’n kind was wat sy sirkus toe neem (of badkamer toe, vir

slae). In valse kameradie is ons verby ’n paar nuuskierige toeskouers, by een van die buurt se menigte

ongure “hotelletjies” in, na ’n anonieme kamer waar die deken klaarblyklik net voor ons koms

halfhartig reggetrek is. Ek het inert gestaan en toekyk terwyl sy haar gereedmaak […] Flikflooierig,

maar met genadelose oë, het sy voor my kom staan en eers haar geld geëis, die geld sorgvuldig

7

gestaan en oortel, dit onder haar kousophouer (wat sy deurentyd aangehou het) ingesteek en gesê:

“Nou toe, kom. Ek is haastig.”

Hier het ons te doen met ’n toneel waar die karakter met ’n prostituut te doen kry. Die blote feit dat

daar prostitute in die roman verskyn, is al reeds ’n aanduiding van ’n nuwe tema. So iets sou nooit by

die Dertiger romans voorkom nie, aangesien seks alleen heeltemal taboe was.

Dan kom ons weer op bl. 25 in aanraking met die seksuele tema – Dit was gou verby. Sy het die hele

tyd doodstil gelê, met toe oë en sonder dat haar ooglede een keer beweeg het, passief, algeheel

passieloos. Ek moes dit seker verwag het. Mense soos sy is glo meermale heeltemal kil.

Dan weer op bl. 46 waar die tonele van ’n obskure nagklub in die agterstrate van Parys aan die leser

geskilder word – Nog vyf, ses klante het binnegekom – almal mans, en almal middeljarig. By die

kroegtoonbank agter het ’n paar plomp hoere soos henne op ’n stellasie gesit en telkens te skel gelag.

Om elfuur het die ‘show’ begin. Vulgêre, lomp bokkesprongetjies; tweedehandse kostuums wat

waarskynlik teen ’n appel en ’n ei op die vlooimark gekoop is; geen koördinasie of ritme nie.

Dán kom Brink op bl. 73 met ’n tema vorendag wat nog méér taboe sou wees by die Dertigers en wat

regtig vir ons aandui dat hier werklikwaar ’n vernuwing plaasvind – ’n homoseksuele tema: “ U sien,

ek het verneem dat Pierre […] met mans, begryp u? Nie soos ander jong seuns wat met meisies

uitgaan nie.”

Verder is daar ook vae seksuele verwysings, soos op bl. 91 – Waarom dra sy nie ’n stywer bra nie? en

op bl. 165 – “Hoe sê mens in Afrikaans: faire l’amour – to make love?” en dan die komiese antwoord:

“Mens sê dit nie. Daar’s wel twee soorte woorde: maar die een klink soos ’n mediese teksboek en die

ander soos ’n inskripsie op ’n latrinemuur.”

Verder vind ’n mens ook heelwat beskrywings van naaktonele en obskure nagklubs, soos op bl. 158,

159 en ook tussen bll. 203 en 216. Aangesien hierdie deel (bl. 203 – 216) baie handel oor die lewe van

die karakter, Nicolette en as mens kyk na haar beroep en agtergrond as ontkleedanseres, dan kan mens

verwag dat daar vele seksuele beskrywings sal wees. Baie van die beskrywings wat in hierdie deel

voorkom, is herhalings van vorige sekstonele in die boek, aangesien dit hier vanuit Nicolette se

perspektief aan die leser vertel word. Dit gaan oor hoe sy terugdink en wat in haar gedagtegang

rondmaal. Myns insiens kom die grootste seksuele beskrywing op bl. 205 voor, waar Nicolette

wonder oor hoe dit voel wanneer ’n mens doodgaan, meer spesifiek – sy wonder hoe dit sal voel om in

die Seine te verdrink en dan vergelyk sy die gevoel van wanneer ’n mens doodgaan met die gevoel van

seksuele omgang – […] soos wanneer iemand in jou is en jy die klein gevoel voel groter word, eers net

8

dáár, ín jou, met sy stem in jou ore, heeltemal laag en sonder om woorde te praat wat jy kan verstaan,

met sy hande om jou skouers of in jou hare, tot dit uitsprei deur jou, deur jou maag en jou bene, jou

bors, jou arms, jou vingers en tone, en jou kop begin klop, en jy jou oë toeknyp en jy jouself hoor roep

en soebat en huil en bid, nie bid met woorde nie, maar self bid-word, die hele jy, die jy wat nie meer

nét jy is nie, tot jy anderkant die laaste donkerte in die verskriklike lig beland en weer stadig

terugkom, eers na donker, na skemer, na stillerige lig, en jou oë weer oopgaan en jy effens glimlag,

met jou mond nog oop teen sy skouer, maar ’n glimlag wat nie bly is nie en nie treurig nie.

Hoewel baie lesers afgeskrik word deur die seksuele temas van Brink se romans in die algemeen, is die

seksuele tonele in sy boeke, myns insiens, nie van so ’n aard dat dit heeltemal op ’n negatiewe manier

aanstoot gee nie. Dit is ten minste nie vulgêr nie.

’n Tema wat ook in die roman voorkom, is natuurlik godsdiens. Daar is sterk invloede van die

Eksistensialisme in die roman. Soos op bll. 28 en 29 – “Maar hoe kan jy daarsonder bestaan?” wou

sy geskok weet. “Heelwat goed. Ek het eenvoudig besluit dat ek hier en nou gaan lewe en nie gaan

staatmaak op ’n illusie van ‘eendag’ nie.”

Hier word daar met “eendag” verwys na die Ewige Lewe waarna die Christene streef. Die aanhangers

van die eksistensialisme glo glad nie in “eendag” nie en glo dat ’n mens vandag moet vrolik wees en

die dag geniet, want more gaan glad nie kom nie. ’n Baie goeie voorbeeld hiervan, tref ons aan op

bl. 189 – Die lewe is ’n awendmaal sonder kon- of transsubstansiasie meer; maar die wyn bly ons

drink, die brood bly ons eet, die tekens bly ons maak – anders word ons gek. Dus: lig die glase. More,

godlof, sterwe ons. Et aprés nous. Hierdie is, myns insiens, die beste voorbeeld van die

Eksistensialisme wat in die roman voorkom. Verder kan ons ook na voorbeeld van die

Eksistensialisme kyk op bl. 138 – […] die driftige lewe sónder koers of patroon of ‘doel’, die chaos.

Dan ook op bl. 127 – Kewers om die oop grafte van eksistensialiste (dood en lewend).

Daar kom in die roman baie kritiek voor teen die Christelike godsdiens en dit is dalk juis as gevolg van

die invloed van die Eksistensialisme. By die Dertiger romans, sou karakters dit nie durf waag om

godsdiens te bevraagteken nie, want godsdiens en tradisie het juis sterk gestaan daar. Maar met die

Vernuwing sien ons baie kritiek teen die godsdiens. Soos onder andere op bl. 82 – “Lewe, lewe, lewe,

lewe, lewe!” het sy een aand uitgeroep. “Dís wat ek wil hê. Jy sal dit nie verstaan nie. Nie jy met jou

burgerlike, gehoorsame sieletjie nie. Maar jy sal my ook nie keer nie. Niks sal my keer nie. Ek sal

álles doen, ek gee nie om wát nie. Laat ek dan in die hel kom daarvoor: dan het ek dit ten minste

verdien!”

9

Ons kry ook ’n baie goeie voorbeeld op bl. 144 – “As die laaste basuin blaas en God my kom soek,

dan wil ek vir Hom sê: ‘Nee!’ Ek is nie gemaak om goed te wees en ja te sê nie. Júlle kan maar hemel

toe gaan , almal van julle. Maar los my hier! Los my hier en laat my lewe!”

Die kritiek teen godsdiens en die navolging van die Eksistensialisme loop eintlik hand-aan-hand in

hierdie roman en daar is baie voorbeelde hiervan oral in die roman.

Wat die gebruik van nuwe temas verder betref, benut Brink die tema van armoede en die stad, baie

goed in hierdie roman. Hy beeld, myns insiens, die armoede situasie in sommige dele van Parys baie

goed uit. Die beskrywings wat gegee word van die stad, is baie goed en dit is amper asof die leser die

tonele voor hom kan sien afspeel. Goeie voorbeeld is op bl. 65 – Die stad sélf was nog altyd beperk

tot ’n gedreun agter geboue, ’n bewussyn van mense en verkeer, en hoogstens die sien van die

ligtentakels waarmee die Eiffeltoring snags lug-in tas.

Op bl. 77 kry ons die beskrywing van ’n tipiese kantoor in die stad – Die Ambassadeur keer terug na

die ordelike sekerheid van sy ruim kantoor. Die groot persiese mat wat alle geluid eerbiedig

absorbeer. Die skilderye teen die kleurlose mure: ’n Pierneef; ’n Maggie Laubscher; ’n akwarel van

Wenning […] Die groot swaar stinkhoutlessenaar met die Van Wouw-beeldjie op een van die verste

hoeke. Die boekrak met glasdeure. Die paar swaar leunstoele met donker leerbekleedsel […].

Wat armoede betref, kry ons beskrywing op onder andere bl. 115 – “Só soos ’n boemelaar maak,

doodtevrede daar in my kol son, vir daardie kort rukkie. Ek het geweet die aand is naby en ek was nie

seker waar ek kos sou kry nie […]”.

Op bl. 126 word daar weer ’n baie goeie uitbeelding gemaak van mense wat die produk van hul

omstandighede is. Op bl. 109 word daar ook ’n baie mooi beskrywing gemaak van die sukkelbestaan

van sommige van die individue in Parys en daar kan amper gesê word dat Brink hier ’n “persoonlike

hel” uitbeeld – Dis seker g’n ‘volle’ of ‘volkome’ lewe wat hy lei nie: maar dis al wat hy het.

Op bl. 110 bring Brink ’n baie goeie voorbeeld van individualisme na vore. Dit is amper asof die

werklikheid hier simbolies uitgebeeld word, want die paartjie wat sukkel met die bromponie, is

volkome afgesonder van die ganse wêreld in hulle klein krisis. Dit is ’n bewys dat die individualisme

’n baie groot rol speel in die stadslewe en dat elkeen vasgevang is in sy eie krisis en onbewus is van dit

wat om hul gebeur.

Ons kry ook tekens van die mitologie in die roman. Dit is ook ’n hele nuwe tema wat deur die

Sestigers ingebring word. Ons kry dit veral in die werke van Etienne Leroux, maar in hierdie roman

praat Brink byvoorbeeld van ’n “Succubus” (bl. 83). Volgens die mitologie, is ’n Succubus ’n

10

vroulike demoon wat seksuele omgang het met mans in hul slaap. Ons sien weer invloede van die

mitologie op bl. 249, waar daar gepraat word van Pasiphaë. Sy was die moeder van die Minotaurus

en ook van Araidne. Soos ons die Sestigers ken, kom Satire ook natuurlik voor. Op bl. 228 is daar

byvoorbeeld ’n satiriese uitbeelding van die personeel by die Ambassade.

Wat nuwe woordgebruik betref, kry ons telkens neerhalende terme wat gebruik word soos die woord

“teef”, asook “hoer”. Daar word ook woorde gebruik soos “gay” en “queer”. Die gebruik van die

woord “hoer” is ook eksperimenteel, aangesien die gebruik van hierdie woord taboe was vir die

Dertigers. ’n Baie vreemde woord wat Brink gebruik, kom voor op bl. 178 waar die woord

“hiërodoel” gebruik word. Dit kan dalk ’n term wees waarmee Brink eksperimenteer. Verder word

daar ook telkens Franse terme gebruik, soos onder andere “concierge”. Daar word ook Engelse terme

gebruik soos “bad” en “show”.

Wat die volgorde in die aanbied van feite betref, kry ons in hierdie roman ’n baie sterk achronologiese

verband. Die verskeie dele het elkeen ’n eerstepersoonsverteller wat wissel van Stephen Keyter, tot

die Ambassadeur (Paul), tot Nicolette Alford. Elkeen van hierdie vertellers gaan telkens terug in tyd

wanneer hul van ’n sekere gebeurtenis vertel en deur die hele verhaal is daar achronologie

teenwoordig. Daarom is dit dan eintlik ironies (dalk komies?) dat Brink op bl. 121 skryf – Hoe kan ek

chronologies van haar praat as sy geen chronologie hét nie?

Wat nuwe wêreldbeskouing betref, kwyt Brink hom in hierdie roman baie goed van sy taak. Daar

word onder andere geskryf vanuit die perspektief van ’n arm meisie in Parys wat ’n sukkelbestaan

voer, asook vanuit die perspektief van onderskeidelik die Ambassadeur (Paul) en Stephen Keyter wat

albei ook maar eintlik persoonlike worstelinge het met die liefde en met die verskeie sake wat by die

Ambassade hanteer moet word.

11

6. Slot

Die kenmerke van die Vernuwing kom baie duidelik voor in hierdie roman. Die Vernuwing het

inderdaad veroorsaak dat ’n hele reeks nuwe en opwindende temas verskyn. Myns insiens is

Andre P. Brink ’n uitstekende skrywer wat met opwindende temas en idees vorendag kom. Brink het

’n gemaklike skryfstyl en beskou homself nie as verhewe bo sy lesers nie. Die Vernuwing wat

N.P. van Wyk Louw gebring het, het beslis ’n nuwe deur oopgemaak vir die Afrikaanse letterkunde.

Daardie deur sal beslis nie maklik toegaan nie en daar sal altyd plek wees vir meer en meer kreatiewe

en opwindende leesstof.

12

7. Bibliografie

1. Brink, A.P. 1963 Die Ambassadeur Kaapstad: Human & Rousseau.

2. Coetzee, A. 2004 in Brink, A.P. 2004 Kennis van die aand (Klassieke uitgawe) 1 Kaapstad:

Human & Rousseau.

3. Grove, A.P. & Nienaber, P.J. 1973 Die Afrikaanse Letterkunde in beeld Kaapstad: Tafelberg.

4. Louw, N.P. van Wyk. 1961 Vernuwing in die prosa Kaapstad en Pretoria: Academica.

5. Van Coller, H.P. et al. 1998 Perspektief en Profiel (deel 1) Pretoria: Van Schaik.

1 Die roman het oorspronklik in 1973 verskyn, maar die klassieke uitgawe waarin Ampie Coetzee ’n kort oorsig geskryf het

oor Brink, het in 2004 verskyn.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!