03.05.2013 Views

Eerste Addisionele Taal Graad 8 - Eccurriculum.co.za

Eerste Addisionele Taal Graad 8 - Eccurriculum.co.za

Eerste Addisionele Taal Graad 8 - Eccurriculum.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ehoort hulle na 6 500 woorde te mik.

Lu 4 Skryf As 4,6

As 4 Skryf skeppend:

• toon ontwikkelende vermoë om verhale,

gedigte en toneelstukke te skryf (soos deur

figuurlike taal te gebruik);

• vertaal stories (en ander tekste) uit die

huistaal.

As 6 Benader skryf as 'n proses:

• skryf 'n konsepweergawe en lees en

bespreek dit krities;

• gebruik terugvoering om te hersien, te

redigeer en te herskryf;

• gebruik kennis van grammatika en spelling

om te redigeer;

• skenk aandag aan ontwerp en uitleg.

Lu 5 Dink en Redeneer As 2

As 2 Gebruik taal om te dink:

• stel en beantwoord meer komplekse vrae

(soos: Indien dit verander, wat sal ook

verander?);

• skryf definisies, klassifikasies en

veralgemenings;

• verstaan en gebruik bewyse wat 'n teorie of

argument staaf (soos 'n foto, voorwerpe uit

Vrye vers, limeriek, haikoe, ‘n ballade, Italiaanse sonnet,

Engelse sonnet, ‘n ode

Leerders moet nie net stylfigure kan herken nie, maar moet ek

weet wat is die funksie (doel) daarvan. Byvoorbeeld

progressie dui op ontwikkeling en vooruitgang terwyl

regressie op agteruitgang dui. Bv word siek, brandmaer, net

vel en been en nog ‘n voorbeeld vererg, vervies, word kwaad,

woede-uitbarsting

Aktiwiteit 4 (speletjie)

Toets jou leerders se kenmerke van po sie- veral beeldspraak.

Kies die korrekte voorbeeld uit Kolom B wat die beste gaan

pas by die tipe beeldspraak in Kolom A

Kolom A Kolom B

1 vergelyking a) agt versre ls

2 metafoor b) “ek het al vir jou

duisend maal gesê”

3 personifikasie c) “Die bedrie r is

soos ‘n slang”

4 klanknabootsing d) “die bedrie r is ‘n

slang”

5 koeplet e) “die rotse fluister”

6 tersine f) Drie versre ls

7 kwatryn g) Verwag nie ‘n antw.

nie omdat die antw.

vanselfsprekend is

Speletjie

verduidelikings/byskrifte

voorsien wees. Wanneer

visuele materiaal wel in die

klas gebruik word, moet

groot letters in vetdruk

gebruik word.

Gehoorbelemmerings

Leerders kan verskillende

grade van

gehoorgestremdheid hê.

Om sulke leerders te help

moet stapsgewyse

demonstrasies/visuele

material/gebaretaal

voorsien word wanneer die

onderwyser mondelinge

opdragte gee.

Leerders kan hulle lyftaal,

dramatiserings en mimiek

gebruik in die plek van

woorde.

Maak gebruik van die

maatsisteem waar leerders

sonder gehoorprobleme

maats met

gehoorbelemmerings kan

help

Swak gehoor

Saam lees in spreekore of

lees vir hom voor – dit

moedig praat en luister

aan. Neem die pas ‘n

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!