03.05.2013 Views

mnr & mej gimmie

mnr & mej gimmie

mnr & mej gimmie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

E-pos: marina@gimmies.co.za 29 Oktober 2010

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 28

GEAGTE OUERS

Baie dankie aan elkeen wat die

ouervergadering bygewoon het.

Baie sterkte met die eksamen wat

eersdaags begin.

Sterkte aan al die krieketspanne wat nog

besig is met uitspeelwedstryde.

Gimmiegroete,

RA Oosthuizen

TENNIS

Die volgende leerders het aan die NWtenniskampioenskappe

deelgeneem:

0/19 seuns:

Joubert Scholtz 1ste

0/19 dogters:

Hulle gaan eerskomende Saterdag klaar

speel. Baie sterkte aan Lenthea en

Michelle.

0/17 seuns:

Ruan Viljoen

Ricon Pretorius

Hans Viviers

Hernich Fouché

Chris Botes

Niel Volschenk

Marco van Vuuren

Renier Mulder

Ruan van Niekerk

Raynard Oosthuizen

0/17 dogters:

Marizelle Grimbeeck

Tyla Havenga

Janey Swanepoel

0/15 dogters:

Leoné Terblanche

Baie dankie aan elke Gimmie wat

deelgeneem het en ons skool se naam

hoog gehou het.

KRIEKET

Die volgende spanne is NW-wenners

1 ste span in superliga

3 de span in tweede liga

Die volgende spanne moet nog in NWfinaal

speel:

2 de span in eerste liga

0/14 A-span in eerste liga

Noordvaal kwartfinaal

1 ste span wen Merensky met 8 paaltjies

2 de span wen KHS met 63 lopies

Gimmies het ʼn totaal van 5 spanne wat in

2010 in die NW-finaal speel. Die ander 2

spanne het in die semi-finale verloor. Baie

geluk aan die krieketspanne met ʼn uiters

suksesvolle seisoen.

ATKV-DEBAT 2011

Leerders wat belangstel om volgende jaar

deel van die debatspanne te wees, kan

voortydig inligting oor die volgende

onderwerpe kry:

Juniors (gr.8&9)

Inleidend: Afrikaans is verdraagsaam

teenoor transformasie.

Opponerend: Afrikaners is onverdraagsaam

teenoor transformasie.

Seniors (gr.10-12)

Inleidend: Die oplossing van SA se

waterkrisis behoort uitsluitlik die

verantwoordelikheid van die regering te

wees.

Opponerend: Die oplossing van SA se

waterkrisis behoort nie uitsluitlik die

verantwoordelikheid van die regering te

wees nie.

ATKV-REDENAARS

2011

Die temas vir toesprake is die volgende:

Gr. 8&9: Wapens / Verskil / Spore

Gr.10-12: Goud / Horison / Konserwatief

Die leerders gaan dieselfde temas vir hulle

eerste voorbereide toespraak in die

Afrikaanse klas hê; dit moet 'n

beredeneerbare toespraak wees. Leerders

kan enige onderwerp binne die tema

formuleer.

VOLGENDE WEEK SE

PROGRAM

Ma. 1 Dogterskrieket: finaal.

Di. 2 Koshuiskomitee vergader (14:30)

Wo. 3 Gr.8-11 Eindeksamen begin

Sa. 6 Sewes Rugby: Champions of

Champions (Rustenburg)

Krieket: 1ste span Noordvaal

finaal.

2

ROTSKLIM

Zander van Vuuren is gekies om NW, NK

en VS te verteenwoordig by die South

African National Climbing Federation se

byeenkoms (SA's) in Durban. Uit al die

provinsies het 102 klimmers gekwalifiseer.

Zander het sewende in die land geëindig.

AFRIKAANS EKSPO

2011

Vir bogenoemde projek benodig die

Afrikaanse departement Beeld-koerante

(vanaf 2010). Indien u daarvan ontslae wil

raak, kan u dit vir me. Elize Vos stuur

(kamer 40).

GRIFFIE

Ouers wat nog nie die Griffie elektronies

ontvang nie, moet asseblief hulle eposadres,

ouer en kind se besonderhede

na jlombard@gimmies.co.za e-pos.

SWEM

Interskole

Gimmie dogters 614

Girls High 585

St. Conrads 433

Gimmie seuns 591

St. Conrads 491

Boys High 247

Totaal

Gimmies 1 ste 1215

St. Conrads 2 de 924

Carien Rothman is aangewys as Junior

Victrix Ludorum.

Baie dankie aan elke swemmer wat

deelgeneem het. ʼn Besondere dank aan

die wat ingestaan het vir ander.

Menlopark-gala

Die volgende skole het deelgeneem:

Gimmies, Menlopark, Oosmoot, Sasolburg,

Jeppe Boys & Potchefstroom Girls High.

Nie-amptelike uitslae:

Menlopark eerste

Gimmies tweede

Medaljes verower:

Carien Rothman:1 goud, 2 silwer & 1 brons

Anika Pretorius: 2 goud & 1 silwer

Christine Romylos: 1 silwer

Jacques Adriaanse: 2 silwer

Kristen Rautenbach: 1 goud & 1 silwer

Daniëlle Henning: 2 silwer

Brett Nel: 1 silwer

Bertus Brand: 2 silwer & 1 brons

Lian Stander: 1 silwer & 1 brons

Samantha Blaauw: 1 silwer

Neil van Onselen: 1 brons

Adéle van Onselen: 1 silwer

Stefan Oelofse: 2 brons

Neil Oberholzer: 1 silwer

MNR & MEJ GIMMIE

Baie geluk aan die volgende leerders wat

as wenners tydens die mnr. & mej. Gimmie

kompetisie gekroon is:

Senior

Mej. Gimmie: Marna Conradie

1 ste prinses: Michelle Rousseau

Mnr. Gimmie: PJ Pieters

Junior

Mej. Gimmie: Elri van den Berg

Mnr. Gimmie: TJ Kotzé

Baie dankie aan die volgende borge vir hul

bydrae vir die funksie:

Sibling Works

LTN Procurement

Leather & Lace

Colour X-treme

Shelly’s Therapy Studio

Planet Pancake

Alternative Studios

Café Fiori

Ocean Basket Potchefstroom

Die Akker Koffiehuis

Siatum Snyblomme

Oasis Water Potchefstroom

Papillon Fotografie

MJM Juwele

3

Oos-Doppers Mooirivier Kersmark

New Skin Clinic (Marina Bester)

Aan al die onderwysers en

Gimmieraadlede wat so hard gewerk het

om die aand so ʼn reuse sukses te maak,

baie dankie!

VAKANTE POS

ʼn Halfdagpos is beskikbaar vir ʼn

koshuissekretaresse. Finansiële

agtergrond sal ʼn sterk aanbeveling wees.

CV’s kan gestuur word na

jlombard@gimmies.co.za of by die skool

ingehandig word.

JAARBLAD

ADVERTENSIE

Indien u belangstel om ʼn jaarbladbladsy te

borg, kan u me. Marina Wiese by

0824143206 kontak. Die koste beloop

R500.00 per bladsy. Die naam en

kontaknommer van u besigheid sal aan die

onderkant van die geborgde bladsy

verskyn. Indien u belangstel om ʼn meer

volledige advertensie in die jaarblad te

plaas, kontak me. Wiese vir verdere

inligting.

OUD-GIMMIES

PRESTEER

Baie geluk aan die volgende oud-Gimmies

wat verkies is tot die Studenteraad van die

NWU:

Danél Benade (Akademiese Raad)

Alden van Wyk (JOOL).

ATLETIEKUITSLAE

Meeste medaljes verower:

1. Gimmies

2. Prestige Kollege

3. Afrikaans Hoër Meisies

4. Zwartkop Hoërskool

5. Tom Naudé Hoërskool

Eersteplekke

B Kruger Spiesgooi

Rieta van Deventer Verspring

Megan Weyers Verspring

Danelle Greyling 100m hekkies

Charmaine Lemmer 400m

Uldri van der Merwe 100m

2 x Aflosspanne

Heinrich John Diskus

Gerhard Steenkamp Gewigstoot

Hennie Strauss Hoogspring

Francois du Toit 110m hekkies

Ludwig Kasser 100m

Ludwig Kasser 200m

Barend Steyn Diskus

Barend Steyn Gewigstoot

Roelf Pienaar Verspring

Roelf Pienaar 100m

Tweedeplekke

Mirrycke Ackerman Verspring

Malindi Oosthuizen 90m hekkies

Elri van den Berg Verspring

Nicol van der Walt 100m

Nicol van der Walt 200m

Uldri van der Merwe 200m

MG Burger 400m

Zander Gouws Spiesgooi

Gerhard Steenekamp Diskus

Franco de Preez 400m hekkies

Derdeplekke

Marilize Becker 400m

Rieta van Deventer 80m hekkies

Malindi Oosthuizen Hoogspring

Marinelze Ackerman 100m

Donovan Bezuidenhout 400m

Schalk Kok 800m

Innes Vermeulen 200m hekkies

Innes Vermeulen Verspring

Christoff Bothma 100m

Christoff Bothma 200m

4

SIMFONIE-ORKESTE

Gimmies, julle word genooi om oudisies af

te lê vir die volgende twee orkeste:

Noordwes Jeugorkes en Simfonia Juventi.

Indien jy ʼn orkesinstrument bespeel en aan

die minimum standaard voldoen

(strykinstrumente graad 4 en blaasinstrumente

graad 5) kom haal ʼn

oudisievorm by me. Francis de Wet in

kamer 76. Huidige Simfonia Juventi-lede

moet ook weer ʼn vorm voltooi.

The Mark of B Couture

open Vrydag 29

Oktober 2010 om

09:00 in die

West Acres Sentrum.

Maak gerus ‘n draai!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!