03.05.2013 Views

Waar het Kain sy Vrou gekry pdf - Ecclesia

Waar het Kain sy Vrou gekry pdf - Ecclesia

Waar het Kain sy Vrou gekry pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Teksverse uit 1953 Vertaling.

F.W.C. Neser.

Waar het Kain

sy

Vrou gekry ?

1

Waar het Kain sy vrou gekry

Outeur F.W.C. Neser

Kopiereg F.W.C. Neser

Uitgewer F.W.C. Neser

Posbus 31571

Wonderboompoort

0033

Tel / Faks: (012) 379-8954

e-pos: ekklesia@telkomsa.net

Kantoorure: Maandag,Dinsdag

Donderdag,Vrydag

09:00-12:00

Drukker Jotha Drukkers,

CK95/28940/23

Tel: (012) 46-5964

(083) 453-0969

Nuwe Druk 2006

ISBN 1-919933-05-0

2

Inhoud:

Waar het Kain sy Vrou Gekry ? ........................................................................... 4

Die Lewensduur van die Mens Voor die Vloed.................................................... 4

Die Wêreldbevolking Voor Die Vloed................................................................... 6

Kain Se Vrou........................................................................................................ 7

3

Waar het Kain sy Vrou Gekry ?

“Waar het Kain sy vrou gekry?” is een van, die vrae waarmee ons dikwels

gekonfronteer word. Die antwoord is eintlik baie eenvoudig, soos u sal sien uit

wat hieronder volg. Maar omdat die vraag nie duidelik beantwoord word soos dit

moet nie, het dit na allerhande spekulasies gelei wat nie eens in die Bybel staan

nie, net soos met Eva wat die appel van die verbode boom sou geëet het. Daar

staan nie eens van ‘n appel in die Bybel nie.

Netso, omdat die Bybel sê dat Kain van die aangesig van die HERE weggegaan

en in die land Nod gaan woon het - - - -

Génesis 4:16;

Toe gaan Kain weg van die aangesig van die HERE, en hy het gewoon in

die land Nod, aan die oostekant van Eden.

- - - - sê mense sommer dat hy daar sy vrou gekry het, en dat sy swart was

ensovoorts. Dit staan nie geskrywe dat Kain sy vrou in die land Nod gekry het

nie, en dit staan ook nie geskryf dat daar mense in die land Nod was toe Kain

daarheen getrek het nie.

Kom ons kyk wat die Bybel wel vir ons sê, en ons bereken wat die bevolking van

die wêreld heel waarskynlik voor die vloed was. Ek verwys na Tabelle A en B wat

ek uit die boek “The Scripture of Truth” (S. W. Partridge & Co. Ltd., London) deur

Sidney Collett, geneem het.

Ek is ook dank aan hom verskuldig vir baie van die argumente wat ek hier

gebruik. Ek is daar seker van dat as u hierdie feite noukeurig nagaan, u verbaas

sal wees dat u self miskien nog nooit so daaraan gedink het nie.

Die Lewensduur van die Mens Voor die Vloed

Ons is so gewoond daaraan om aan die ouderdom van die mens te dink as

“sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar” en dit gaan gou verby;

Psalm 90:10;

Die dae van ons jare – daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is,

tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou

gaan dit verby, en ons vlieg daarheen.

Hierdie kort lewensduur word ook op verskillende plekke in die Bybel na verwys

as “ ‘n paar handbreedtes”; - - - - -

Psalm 39:6;

Kyk, U het my dae ‘n paar handbreedtes gemaak, en my leeftyd is soos

niks voor U nie; ja, as pure nietigheid staan elke mens daar! Sela.

4

- - - - “soos ‘n skaduwee” - - - -

Prediker 6:12;

Want wie weet wat goed is vir die mens in die lewe gedurende die getal

dae van sy nietige lewe wat hy soos ‘n skaduwee deurbring? Want wie

kan aan die mens bekend maak wat ná hom sal wees onder die son?

- - - - “ ‘n damp wat vir ‘n kort tydjie verskyn en dan verdwyn”, - - - -

Jakobus 4:14;

julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle

lewe? Dit is tog maar ‘n damp wat vir ‘n kort tydjie verskyn en daarna

verdwyn.

- - - - ensovoorts.

Dit is dus vir ons moeilik om te begryp hoe oud die mens voor die vloed geword

het, ‘n ouderdom van amper ‘n duisend jaar! Dit word ook nie algemeen besef

nie dat die leeftyd van Adam alleen meer as een sewende van die menslike

bestaan op aarde dek, vanaf Adam tot vandag toe. Die gesamentlike lewens

van Adam en Noag alleen, met net ‘n gaping van een honderd ses-en-twintig jaar

tussen hulle, dek 1880 jaar en amper een derde van die periode van die

menslike bestaan.

Min mense het al ooit daaraan gedink dat in die 930 jaar wat Adam geleef het, - -

Génesis 5:5;

So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, nege honderd-endertig

jaar, en hy het gesterwe.

- - - - hy sy kindskinders tot by die agste geslag gesien het; en dat hy inderdaad

vir 56 jaar as ‘n tydgenoot van Lameg, Noag se vader, geleef het. Noag, wie se

vader dus ‘n tydgenoot van Adam was, het self 950 jaar oud geword, en het dus

die laaste 58 jaar van sy lewe as ‘n tydgenoot van Abraham deurgebring. Hy het

dus sy kindskinders tot in die tiende geslag gesien.

U kan dan ‘n denkbeeld vorm van watter kennis hierdie mense moes gehad het.

Noag kon haarfyn geweet het alles wat Adam aan sy vader Lameg vertel het. Hy

het dus die skeppingsverhaal tot in die fynste besonderhede geken, en presies

geweet wat werklik met die sondeval gebeur het. Noag kon dit weer alles net so

aan Abraham oordra gedurende daardie 58 jaar wat hy sy tydgenoot was.

Geen wonder nie dat ons Here Jesus kon sê:

Johannes 8:56;

Abraham, julle vader, het hom verheug dat hy my dag sou sien; en hy het

dit gesien en hom verbly.

Uit die tabelle wat met hierdie artikel saamgaan sal u ook nog verder sien hoedat

die lewensduurte van die een geslag die ander oorvleuel het en hoedat die een

geslag dus vir die ander kennis kon oordra.

5

Die Wêreldbevolking Voor Die Vloed.

Laat ons dus die tabelle van ‘n bietjie nader bekyk.

In Tabel A sal u self kan sien wat ek in bogaande paragraaf gesê het. Die

berekeninge in Tabel B word op die volgende basis gemaak:-

Kom ons neem die gemiddelde lewensduur van ‘n geslag sewentig jaar soos dit

vandag is volgens Psalm 90:10, en ons neem vier kinders per familie. Aangesien

die gemiddelde lewensduur van die mense voor die vloed ongeveer 900 jaar was,

was daar ongeveer 13 geslagte van 70 jaar binne elk se lewensduur.

Met vier kinders elke 70 jaar, sou daar dus ongeveer 52 per familie wees. U sal

moet saamstem dat dit uiters konserwatief geneem is, die families was baie

groter as dit. Maar kom ons maak dit nog kleiner en bring dit af na 48, dit sal

makliker vir ons berekening wees.

Laat ons verder aanvaar en toelaat dat een kwart van die bevolking nooit getrou

het nie, alhoewel ons vind dat al diegene wat in die Skrif genoem word, het wel

getrou en kinders gehad.

Ons sal ook nog verder aanneem dat nog een kwart ontydig gesterf het, alhoewel

ons van geen so ‘n dood in die Skrif lees nie, behalwe die van Abel, gedurende

die hele tydperk voor die vloed. Inteendeel, ons lees van geen peste of siektes

soos die wat vandag die dood van so baie veroorsaak nie.

Dit word dus aangeneem dat net een helfte van die bevolking getrou het, en

verder dat hulle vir 700 jaar uit hulle lewensduur van 900 jaar geen kinders gehad

het nie, maar dat hulle net kinders gehad het gedurende die tweede en derde

honderd jaar van hulle lewens, en dan teen die gemiddelde van een kind elke 4

jaar.

Dit sal dus moet erken word dat daar genoeg vir enige gebeurlikheid toegelaat is,

en dat as ons die lewenstoestande van daardie tyd met die van vandag vergelyk,

dat ons baie lae gemiddeldes vir ons berekening aanvaar het.

Ons sal dan uit Tabel B tot die asemrowende ontdekking kom dat die wêreldbevolking

in die leeftyd van Adam omtrent twintig miljoen kon gewees het, en dat

in die leeftyd van Kain en Set (met die aanname dat Kain net so oud as sy

tydgenote geword het) dit tot so hoog as een honderd ses-en-dertig miljoen

kon gewees het.

6

Kain Se Vrou

Wanneer ons na die Skrif kyk, dan sien ons dat dit God se bedoeling was dat die

mens vinnig moes vermeerder om die pragtige aarde wat Hy geskape het, te vul:

Génesis 1:28;

En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en

vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die

see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.

Daar was in elk geval genoeg mense om nie net een stad te bou nie, maar baie.

Dit is ook baie maklik om te begryp waarom daar allerhande ambagte en ander

aktiwiteite moes ontwikkel. Dit sal ook nou maklik gesien kan word dat daar baie

vroue was uit wie Kain vir homself ‘n vrou sou kon kies. Hy het ongetwyfeld

met een van sy susters getrou, want Adam het “seuns en dogters”, gehad, - - - -

Génesis 5:4;

En die dae van Adam, ná die geboorte van Set, was agthonderd jaar. En

hy het seuns en dogters gehad.

- - - - of met een van sy niggies getrou, net soos Abraham met sy suster getrou

het, daar was toe nog geen wet daarteen nie.

Génesis 20:12;

En sy is ook werklik my suster; sy is my vader se dogter, maar nie my

moeder se dogter nie; en sy het my vrou geword.

Kain se vrees; - - - -

Génesis 4:14;

Kyk, U verdryf my nou uit die land uit, en ek moet my verberg vir u

aangesig: ‘n swerwer en vlugteling sal ek op die aarde wees, en elkeen

wat my kry, sal my doodslaan.

- - - - was dus gladnie so ongegrond nie, as ons aanneem dat hy in sy leeftyd

deur miljoene mense omring was, en dat hulle almal gehoor het hoedat hy sy

broer Abel doodgeslaan het.

Ons moet ook nog in gedagte hou dat in Noag se leeftyd daar groot veranderinge

plaasgevind het toe die seuns van God ("hemelwesens" volgens die

Nuwe Afrikaanse en ander vertalings) van die dogters van die mens geneem en

by hulle kinders verwek het en die aarde gevul het met geweld.

Génesis 6:11,13;

11 Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van God, en die aarde

was vol geweld.

13 En God sê vir Noag: Die einde van alle vlees het volgens my besluit

gekom; want die aarde is deur hulle vervul met geweld.

7

Hierdie aspek word behandel in my twee boeke “Die Twee Sade” en “Engele” wat

‘n absolute moet is dat u dit lees.

Die Profeet Hoséa sê in:

Hoséa 4:6;

My volk gaan ten gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis

verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal

bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou

kinders vergeet.

As ons ‘n begrip gehad het van wat die Bybel ons aangaande die voortyd leer,

sou ons nie vandag die slagoffers van die integrasielering van die liberale Godsdiens

en politiek gewees het nie. Kom laat ons in die kort tydjie wat daar nog vir

ons oor is vergoed vir die verwaarlosing van ons kennis van die Bybel deur met al

ons kragte te poog om te weet wat die Skrif werklik vir ons sê.

Maar u moet versigtig wees dat u nie mislei word deur valse profete met valse

leringe nie. Ons Here Jesus het vir die mense van sy tyd gesê:

Matthéüs 22:29;

Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie

ken nie en ook nie die krag van God nie.

Ons het baie kosbare boeke met baie noodsaaklike lering wat u van ons kan

bestel, en so ook baie kassette wat vir u hierdie basiese waarhede sal

verduidelik.

8

Tabel (A)

Father's Name Years Son's Name Additional Total years Other Children References

Adam was 130 when Seth was born 800 930 He also begat other Gen. v, 3-5

Seth was 105 " Enos " 807 912 sons & daughters Gen. v, 6-8

Enos was 90 " Cainan " 815 905 " Gen. v, 9-11

Cainan was 70 " Mahalaleel " 840 910 " Gen. v, 12-14

Mahalaleel was 65 " Jared " 830 895 " Gen. v, 15-17

Jared was 162 " Enoch " 800 962 " Gen. v, 18-20

Enoch was 65 " Methuselah " 300 365 " Gen. v, 21-23

Methuselah was 187 " Lamech " 782 969 " Gen. v, 25-27

874 * "

Lamech was 182 " Noah " 595 777 " Gen. v, 28-31

Noah

was 500 "

Shem

Ham

" Gen. v, 32

100

Japheth

later the flood occurred

350 950

Gen. vii 6

1656 Date of flood

Gen. ix , 28,29

Shem was 2

years after

the flood

Arphaxad " Gen. xi, 10

Arphaxad was 35 when Salah " Gen. xi, 12

Salah was 30 " Eber " Gen. xi, 14

Eber was 34 " Peleg " Gen. xi, 16

Peleg was 30 " Reu " Gen. xi, 18

Reu was 32 " Serug " Gen. xi, 20

Serug was 30 " Nahor " Gen. xi, 22

Nahor was 29 " Terah " Gen. xi, 24

Terah was 70

292

" Abram " Gen. xi, 26

Abram was 100 " Isaac " Gen. xxi, 5

Abram Died 75 later Gen. xxv, 7

9

Tabel (A) uiteensetting

I am aware that some of the above figures may possible be subject to slight modification, such as the date of Abram's

birth; but the general principle enuciated remains unaffected.

Thus when Lamech was born Adam was 874 years

Adam therefore lived with Lamech for 56 years

Adam's age at death being 930 years

Thus Abram was born after the flood 292 years

Noah must therefore have lived with Abram for 58 years

Since Noah lived after the flood 350 years

10

Tabel (B)

Adam's life 930 years

Cain, assumed to live to the average age of his contemporaries, 900 years

Century 100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000

Adam & Eve Created 2

Total created 2

New families formed 1 st 1 24 24

Total population 2

Estimated birth 24

New families formed 2 nd

6 144 144

Estimated population 26

Estimated birth 168

New families formed 3 rd

42 1008 1008

Estimated population 187

Estimated birth 1152

New families formed 4 th

288 6912 6912

Estimated population 1292

Estimated birth 7920

New families formed 5 th

1980 47520 47520

Estimated population 8889

Estimated birth 54432

New families formed 6 th

13608 326592 326592

Estimated population 61009

Estimated birth 374112

New families formed 7 th

93528 2244652 2244652

Estimated population 419936

Estimated birth 2571244

New families formed 8 th

642811 15427464 15427464

Estimated population 2886196

Estimated birth 9 th

17672116

New families formed 4418029 106032696

Estimated population Adam therefore lived to see a possible population of 19836763

Estimated birth 10 th

121460100

New families formed 30365040

Estimated population Cain could well have lived to see a population of 136337732

11

Tabel (B) uiteensetting:

The heavy black figures above the italic ones show the total estimated births in each century.

The italic figures, which are exactly one quarter of those above them, represent the number of new families (i.e. husband

& wife combined) formed in each century, after allowing for 25 % of deaths, and a further 25% of the population not

marrying.

The ordinary figures in each line represent a total of 48 children per family spread over 200 years

(i.e. over the second & third hundred years of their parents lives).

The heavy black figures below the italic ones show the total estimated population in each century.

These figures are arrived at by adding to the total estimated births in any column, three-fourth (thus allowing for 25 % of

deaths) of the estimated population as given in the preceding column.

Met erkenning aan: "The Scripture of Truth" deur Sidney Collett.

12

DIE BOODSKAP VAN F.W.C. NESER—

“ISRAEL MOET HOOR!”

lets oor die Skrywer

F.W.C. Neser is as wetenskaplike opgelei maar is ‘n toegewyde Christen vanaf sy

kinderjare. Vir hom is die Bybel die Woord van God vanaf Génesis tot

Openbaring.

Reeds vroeg in sy lewe was hy daarvan oortuig dat die mens self daarvoor

verantwoordelik is dat daar oorloë, depressies, hongersnood, droogtes. siektes

en ellende op aarde is.

Hy het gesien dat God sy volmaakte Wet aan sy volk Israel gegee het, en aan

hulle gesê het dat as hulle daarvolgens sou lewe, daar nie een van hierdie rampe

sou wees nie; en ook dat Israel as God se demonstrasievolk op aarde is. Dit was

egter vir hom duidelik dat hierdie volk nie die Jood of die Kerk is of kan wees nie.

Mettertyd het hy tot sy groot blydskap ontdek dat die Angel-Saksies, Keltiese en

Germaanse nasies inderdaad die nakomelinge van die Huis van Israel is.

By die Wederkoms van Christus (nou op hande) sal hierdie nasies tot ‘n ware

wedergeboorte kom, met die Heilige Gees vervul word en met Jesus die Christus

as hul Heer en Koning hierdie wêreld teruglei na volkome harmonie met God.

Met die oog daarop dat die Bybelse boodskap aangaande Israel uitgedra moet

word aan al die nakomelinge van die Huis van Israel, het F.W.C. Neser die

onderstaande werke tot stand gebring sodat ISRAEL KAN HOOR!

Bylae:

Boeke beskikbaar van Ekklesia.

No Titel

1 Afrikaner -- ‘n Unieke Volk Die

2 Apartheid -- Wat sê die Skrif?

3 Bedienings Gawes van Jesus Christus Die

4 Berou en Bekering

5 Bybel is Waar Die

6 Christendom en Kommunisme

7 Daniël Die Boek van

8 Daniël se 70ste Week

9 Derde dag Opstanding van Christus Die

10 Deur Lyding na Volmaaktheid

11 Die Brief van die Apostel Paulus aan die Efésiërs

12 Die Bybel Voorspel Atoomoorlog

13

No Titel

13 Doop Die

14 Doop, in watter Naam (pamflet) Die

15 Doping in die Heilige Gees Die

16 Duiwel Die

17 Engele

18 Fondament van die Christelike Lewe Die

19 Gawes van die Heilige Gees Die

20 God se Groot Week

21 Goddelike Genesing

22 Hoséa Die Profeet

23 Israel in die Nuwe Testament

24 Israelwaarheid - TV Onderhoud Die

25 Jesaja Die Boek van

26 Jesus van Nasaret

27 Joël Die Boek van

28 Kerk van Rome en die Mens van Sonde Die

29 Kruis Die

30 Insig in die Verlede en die Hede bring Uitsig op die Toekoms

31 Moses en sy Kusitiese Vrou

32 Na die Dood – Wat Dan?

33 Name van God Die

34 Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde Die

35 Openbaring Die Boek van

36 Openbaringe van die Apostel Paulus Die

37 Opraping Die

38 Romeine Die Brief aan die

39 Rusland in Profesie

40 Sabbat Die

41 Slang van Génesis 3 Die

42 Sommige Aspekte van die Werk van die Heilige Gees

43 Terwille van die Engele

44 Twee Sade op Aarde. Die

45 Tyd van die Heiden Die

46 Verdrukking Die Groot

47 Verlore Tien Stamme van Israel Deel 1 Die

48 Verlore Tien Stamme van Israel Die

49 Vrug van die Heilige Gees Die

50 Waar het Kain sy Vrou Gekry?

14

No Titel

51 Waarom die Bybel die Eet van Varkvleis Verbied

52 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Heilige Gees

53 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Mens

54 Wat die Bybel ons Leer Aangaande God

55 Wederkoms van Christus Die

56 Wet van die Here Die

57 Wie is my Naaste?

58 Wie was Hulle?

59 Wêreldgebeure

No Titel

1 After Death What Then?

2 Apartheid – What saith the Scripture?

3 Bible Predicts "Atomic War" The

4 Book of Joel The

5 Book of Revelation The

6 Christianity and Communism

7 Daniel’s 70 th week

8 Great Tribulation The

9 Israel Truth T.V. Interview The

10 Lost Ten Tribes Of Israel Part 1 The

11 Lost Ten Tribes of Israel The

12 New Heavens and the New Earth The

13 Origin, History and Destiny of the White Race The

14 Past the Present and the Future in the Light of Scripture The

15 Rapture The

16 Russia in Prophecy

17 Serpent of Genesis 3 The

18 Why the Bible Prohibits Pork

19 World Affairs

15

Ander boeke beskikbaar (ander Skrywers).

Die Vrou in Onderdanigheid / Pta. Ekklesia Susters

Wat is Regtig sy naam / J.A.Dreyer

The Bible Distinction between the House of Israel / House of Juda /

F.F.Bosworth

F.W.C. Neser, 'n Lewensbeskrywing / R. Searle

Pilate's Report to Caesar of the Arrest, Trail and Crucifixion of Jesus

The Master Plan / Revd. Albion S. Gaunt

Pastor F.W.C.Neser, A Biography (abridged) / R. Searle

Wêreldgebeure

Sedert 1986 publiseer F.WC. Neser ‘n kwartaallikse oorsig in Afrikaans onder die

titel “Wêreldgebeure” en in Engels onder die titel “World Affairs”.

‘n Biografie van F.W.C. Neser

Vir diegene wat meer oor F.W.C. Neser te wete wil kom is daar ‘n biografie

beskikbaar wat deur Richard Searle geskryf is.

Oudiokassette / CD’s en Videobande

Daar is sowat 2000 oudiokassette / CD’s en ‘n videobande beskikbaar waarin

pastoor F.W.C. Neser se boodskappe vasgelê is.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!