03.05.2013 Views

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer iemand vir predikantstudie in

Potchefstroom aanmeld

Volgens berekening kan daar

binne enkele jare moont lik

’n groot tekort aan predikante

in die Gereformeerde Kerke

ontstaan. Dit sal ’n negatiewe invloed

op die opbou en uitbou van

kerk en koninkryk hê. Daarom

word gemeentes versoek om manne

wat oortuig is dat hulle geroep is

om predikant te word, daadwerklik

daarin te ondersteun om met die

nodige studies te begin en dit te

voltooi (KO Art.19).

Die opleiding van predikante

vir die Gereformeerde Kerke in

Suid-Afrika vind by voorkeur by

die Teologiese Skool Potchefstroom

(TSP) plaas. Studente verwerf uiteindelik

die kandidaatsertifi kaat

van die Teologiese Skool sowel as

aka demiese kwalifi kasies (grade)

van die Noordwes-Universiteit

(Pot chef stroom-kampus). Daarom

moet sowel by die Kuratore van die

Teologiese Skool as by die universiteit

aansoek gedoen word om toelating.

Aansoekprosedure

1. Kontak die Teologiese Skool, mev.

Anita van Schaik, en versoek haar

vir al die nodige aansoekvorms (dit

sal dié van die Teologiese Skool

so wel as van die universiteit insluit).

Sy kan besoek word in die

Teologie-gebou, K23, Mo lenstraat,

Potchefstroom, of gekontak

word by: 018 299 1846;

Teo logiese Skool, Posbus 20004,

NOORDBRUG, 2522; e-pos:

anita.vanschaik@nwu.ac.za

Teologiese Skool

2. Die voltooide aansoekvorm van die Teologiese Skool moet na mev. Antoinett

Moerdyk gestuur word by die adres hierbo voor 30 Junie van die voorafgaande

jaar.

Die mediese deel van die vorm moet jou huisdokter

invul.

Die kerklike deel moet deur jou predikant ingevul

word.

Voltooi ook die aansoekgedeelte vir fi nansiële steun uit die Kas

vir

Teologiese Studente so volledig moontlik.

Stuur twee ID-foto’s saam met die voltooide vorm.

3. Die voltooide aansoekvorm van die universiteit moet na die universiteit

geneem of gestuur word voor 30 Junie van die voorafgaande jaar: Adres:

Perskor-gebou –F20 in Hoff manstraat, Potchefstroom; Toelatingskantoor,

NWU, Privaatsak X6001, POTCHEFSTROOM, 2520; 018 299 2642.

Vir inligting oor koste van studies, skakel 018 299 2669. Vir inligting oor

NWU-beurse en –lenings, skakel mev. R Vorster (018 299 4245). Jy kan

ook die webblad van die NWU besoek by:

http://www.nwu.ac.za/p-ft/index_a.html

Toelatingsvereistes van die universiteit is volle matriekvrystelling en ’n

APS-telling van 24 (M-telling van 16). Let daarop dat Kuratoretoelating slegs

oorweeg sal word indien NWU-toelating bekend is. Die Kuratore kan nie ’n

student tot kandidaatstudie toelaat indien die student nie toelating tot die

NWU het nie. Die volgende moet die vorm vergesel:

Gewaarmerkte afskrifte van al jou kwalifi kasies, ook van die matrieksertifi

kaat

of Gr. 11-rapport/eksamenpunte indien jy tans in matriek is. (Indien dit

nog nie beskikbaar is nie, moet dit sodra dit beskikbaar kom, ingedien of

gefaks word.)

’n Gewaarmerkte afskrif van jou identiteitsdokument en twee

ID-foto’s.

Aansoekgeld –

R150,00.

Losiesdeposito – R550,00, indien jy beoog om in ’n

universiteitskoshuis

in te woon.

4. ’n Vereiste vir keuring om teologie te studeer, is dat psigometriese evaluering

afgelê moet word. Daar is nie vir die student kostes aan die toetse verbonde

nie. Om die toetse te kan afl ê, moet jy reeds aansoek gedoen het by sowel die

Teologiese skool as die universiteit en in besit van ’n studentenommer wees.

Kontak die Studentevoorligtingsdiens by 018 299 2893 om die datum

van jou psigometriese toetse te bekom. Die evaluering vind gewoonlik

in Juliemaand plaas – vergewis jou dus vroegtydig van die datum en

reëlings!

Junie 2011 DIE KERKBLAD 39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!