03.05.2013 Views

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dr. PH (Pieter) Heystek (Geref. Kerk Pretoria-Montanapoort)

MONTANAPOORT

se “mannetjies”- én mannekamp

Mannetjieskamp

Die naweek van 4-6 Februarie 2011. ’n Droom

word ’n werklikheid! Vygenboomfontein, net

anderkant Vaalwater is ons afklimpunt. ’n

Plaas met groen bome en gras hoër as gewoonlik, want

die reëndruppel uit die hemel het gesorg.

Sestien hoërskoolseuns van enkelmammas (kinders

wat nie elke dag ’n pappa in die huis het nie), is die genooides.

Die meeste het nog maar net van ’n plaas gehoor.

Pa en seun wat saamdoen, ken hulle nie. Aan die toesig

en beheer van sy ma toegesê na die egskeiding van pappa

en mamma.

Sewe volwasse mans en twee senior jeugleiers gaan

Die “mannetjies” met die bok wat huistoe gedra moet word.

van oraloor

saam. Aan elke “pappa” word ’n mannetjie of twee toevertrou.

Die seuns weet dat hulle gerus maar lewens- en

hartsake met die ooms kan praat. Die verbintenis tussen

“mannetjie” en “pappa” is nie net ’n naweek lank nie,

maar terug in die stad en gemeente behou hulle met mekaar

kontak.

Die naweekprogram is vol “dinge”. Tyd vir niksdoen

bestaan nie. Die tema “Mannetjie, is jy ’n man?” word

aangepak en deurgewerk. Kopstukke se gesels. Die Bybel

en dus die volle waarheid ons merkers. Mannetjies wat

dink en nadink. Die lewe, die wêreld, menswees, manwees

... bagasie ... die kruis jou opgelê ... grootword sonder

’n aardse pa, maar tog met ’n hemelse Vader. Die sin

van dinge. Die doel. Waardes en beginsels. Karakter en

Junie 2011 DIE KERKBLAD 35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!