03.05.2013 Views

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geloofwaardigheid

Geloofwaardigheid is die eis wat

aan die kerk en elke gelowige

individueel gestel word in die tye van

vandag. Sonder geloofwaardigheid

kan die kerk en die individuele gelo

wige nie lewe nie. Die begrip geloof

waardigheid kan ook, om dit

dui deliker te maak, uitgedruk word

deur die terme betroubaarheid, vertrou

baarheid of geloofbaarheid.

Wat belangrik is in die verstaan

van die begrip geloofwaardigheid,

is dat dit egtheid en eerlikheid wil

aan dui. Dit is nie iets wat in die lug

hang nie. In geloofwaardigheid gaan

dit nie allereers om mooi woorde

nie. In feite gaan dit om dade. Dáár

lê die kern van die saak. In Bybelse

taal gaan dit om die vrugte

aan die boom (Matt. 7:16-19). Jou

geloofwaardigheid sal nie sigbaar

word in jou woorde nie, maar in

jou dade, want aan sy vrugte word

die boom geken. Met woorde kan

jy nog ’n masker voorhou en baie

dinge wegsteek, maar as dit kom by

le wensvrugte, is die wegsteekkans

baie min.

’n Verkeerde manier

Oor geloofwaardigheid kan ook

op ’n verkeerde manier gepraat

en verkeerde maatstawwe aangelê

word. Terwyl Christus aan die kruis

gehang het, het die priesterhoofde,

skrifgeleerdes en die familiehoofde

met Hom gespot: “Ander het hy

gered, maar homself kan hy nie red

nie. Hy is mos die koning van Israel!

Laat hy nou van die kruis afkom en

ons sal in hom glo” (Matt. 27:42).

Hulle verklaar dat Christus se geloof

waardigheid saamhang met die

feit of Hy van die kruis sou afkom.

Hulle ll sê dat d hulle h ll selfs lf in Hom sal l glo l Geloofwaardigheid l f d h d volgens l die

as Hy Homself van die kruis bevry. eise van God se Woord

Christus se geloofwaardigheid hang Natuurlik moet die kerk en elke

dus af van wat Hy nou gaan doen op ge lowige geloofwaardig wees. Dit

grond van dit wat hulle sê. Toe Hy beteken dat jy jou moet gedra volgens

nie van die kruis afkom nie, bevestig die eise wat die Here in sy Woord

dit vir hulle sy ongeloofwaardigheid. stel. Bekering en heiligmaking is nie

Jesus Christus het aan die kruis bly net sake van woorde nie, maar veral

hang omdat dit die opdrag van sy van dade ... aan die vrugte sal jy die

Vader was (Matt. 16:21; 26:39). boom ken. Ten alle tye moet daaraan

gedink word dat daar tweërlei geloofwaardigheid

is: dié volgens menslike

vereistes en dié volgens Skriftuurlike

ver eistes.

Dit is dus moontlik om die begrip

geloofwaardigheid só te hanteer dat

jy sélf die vereistes daarvoor volgens

jou eie mening vasstel. Christus sou

vir die Jode geloofwaardig wees as

Hy aan hulle vereistes voldoen het.

Hulle vereistes was op ongeloof gegrond.

Dade is die bewyse

In ons tyd is daar ’n gees waarin

gesê word dat enigiets bewys kan

word, noem maar net op. Met rasio

nele ar gumente en skynbaar wetenskaplike

denke kan die mens

van vandag feitlik enigiets bewys.

Ge loofwaardigheid kan egter nie

we tenskaplik bewys word nie. Gedag

tig aan die boom met sy vrug te

(Luk. 6:43-45) hang ware ge loofwaardigheid

saam met die dade van

die mens. Deur jou dade kan jy wys

dat jy werd is om geglo te word. Geloofwaardigheid

hang saam met die

praktyk van jou lewe.

Die verdediging van die Christelike

geloof met suiwer rasionele argumente

gaan nie op nie. Daar word

gesoek na geloofsdade. Ja kobus skryf

dat as iemand beweer dat hy glo,

maar sy dade bevestig dit nie, is daar

nie van geloof sprake nie (Jak. 2:14).

Geloof gaan met dade gepaard.

van die redakteur

Omdat daar naas geloof ook

ongeloof is, moet met die ongeloofsvrae

oor ge loofwaardigheid

re ke ning gehou word. In die

Christelike gemeenskap moet nie

naarstiglik gesoek word na motiewe

vir geloofwaardigheid van uit ’n

ongeloofshoek nie. Die ware gelo

wige kan rekenskap van sy geloofwaardigheid

gee alleen op grond

van sy geloof wat in dade sigbaar

word.

Hier moet jy waaksaam wees vir

self bedrog. Jy kan nie in Bybelse en

geestelike sake oor ge loofwaardigheid

praat sonder om die maatstawwe van

die Woord aan te lê nie.

Wat dus saak maak in die lewe, is

die lewensdade van God se kinders.

Watter voorbeeld stel jy vir die onge

lowiges en die heidene? As hulle

na jou kyk en na jou luister, kom

jou woorde en dade só ooreen met

me kaar dat jy vir wat jy staan as

Chris ten geloofwaardig is? Die geloofwaardigheid

van ’n mens kan nie

deur ’n oneerlike mens beantwoord

word nie. CNM

Junie 2011 DIE KERKBLAD 1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!