03.05.2013 Views

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sedert die ANC in beheer gekom het, het die

lewensverwagting

van die bevolking afgeneem van 66 na 53

jaar.

In 2007 het Suid Afrika vir die eerste keer in

die

geskiedenis begin om massas voedsel in te voer en nie

meer self genoeg te produseer nie. 600 000 werksgeleenthede

in die landbousektor het so tot niet gegaan.

Die verslapping in grensbeheermaatreëls lei

daartoe

dat arm mense uit ander lande die land binnedring en

nuwe konfl ik veroorsaak.

Daar het nie werklike ontginning van

vaardighede

plaasgevind nie, maar regstellende aksie het gevolg.

Talle munisipaliteite is bankrot en nie in staat

om

hulle dienste na behore te lewer nie.

Die impak hiervan raak die welwese van die kerk in ’n

groot mate. ’n Onnoukeurige en gespanne ekonomie

plaas druk op die off ervaardigheid van lidmate. Die kerke

trek al hoe swaarder met inkomste en dit plaas druk op

die kerkrade.

Daar moet dus baie meer spesifi ek voorbidding en smeking

gedoen word oor so baie van hierdie behoeftes waaraan

die owerhede aandag moet gee.

Bid vir wysheid vir diegene in beheer. Genoeg

wysheid

om eie beperkings ook te besef en hulp te vra en te

aanvaar van ander wat toegerus is daarvoor.

Bid vir die verbreking van korrupsie en

selfverryking.

Dit skep wantroue by die publiek en bevorder nie die

beeld van regeerders nie.

Bid vir die verbreking van die kultuur van

opeising

(culture of demand). Daar kan intens gebid word vir

’n volhoubare Christelike werksetiek. Dit bevorder

vertroue.

Bid vir versterking van die ekonomie van ons

land,

spesifi ek vir beleggingsvertroue dat meer mense uit

ander werelddele hier sou wou belê.

Bid vir die ontwikkeling van entrepeneurskap. Hoe

meer mense eie verantwoordelikheid neem en aanvaar,

hoe beter vir die hele samelewing.

Bid vir gesonde ekologie sodat ons

leefomstandighede

veilig kan bly.

Bid vir die beëindiging van geweld. Dit maak

mense

bang en ongemaklik.

Bid vir werkvoorsiening vir die bykans 25% van

die

bevolking wat tans na bewering werkloos is.

Bid vir lidmate se volgehoue gebedsywer.

fokusartikel

Prediker 2:24 herinner: “Dit is nie aan die mens self te

danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog

die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ’n gawe

uit die hand van God is.” DK

Junie 2011 DIE KERKBLAD 23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!