03.05.2013 Views

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

fokusartikel

Die verhouding waarbinne kerk en staat met

mekaar lewe, is goed gedefi nieer. Romeine

13:1-7 omskryf dit en dit is uitgedruk in Artikel

36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis.

Die klem val in hierdie artikel op die spesifi eke verantwoordelikheid

wat die kerk met sy gelowiges het om die

owerheid aan die Here op te dra. Hiermee word reeds

erken dat die owerheid en gesag aan God verantwoording

verskuldig is. Die kerk dra hierdie saak ook in gebed op.

Die locus classicus vir voorbidding vir die owerheid en

gesag is in 1 Timoteus 2:1, 2. Daar word vier aktiwiteite

verwag, naamlik smeking, voorbidding, danksegging, bid

vir alle mense. Dit is die normale woorde vir gebed wat

elders in die Nuwe Testament gebruik word. Die bid sou

mens met pleit kon vertaal, of dan intersessie.

Die doel van hierdie aktiwiteite is: sodat ons ’n rustige

en stil lewe kan lei. Die verwagting is dus dat die gelowiges

sal volhard in die volle omvang en spektrum pektrum van ge gebe gebed, bed,

gefokus op die wat gesag oor die gemeenskap meens nska kap p ui uitoefen uitoefen. en.

Daar word ’n teenverwagting geskep: Die gelo gelowiges lowige ges kan

’n rustige en stil lewe lei. Dit impliseer eer dat die ker kerk e k as

kerk kan voortbestaan. Die kerk kan n groei in ’n

n mi mili milieu ilieu

waar dit vir hom moontlik gemaak word de deur

ur die tipe

regering wat ons kry.

Die ander kant van die prentjie is ook waar. Daa Daar aar r ka kan

vervolging ontstaan ten spyte van die e voorbidding, ssoos

soos s

inderdaad gebeur het (let maar op 1 Pet. 3, 4) jui juis u s deur

ur

die instelling wat die fokus van gebed ontvang.

Dit neem nie die verantwoordelikheid kheid id weg

eg oom

om m ju juis

is

steeds te volhard in gebed nie. In Jeremia emia 29:7 word wo word rd r die

ballinge selfs opgedra om die belange te bevorde bevorder der van

n di die

stad waarheen hulle weggevoer word d en te bid

id tot

o die

ie

Here vir die stad, want sy belange is ook ok julle bbel

belange. elan ange. So So,

Voorbidding vir die

owerheid

Ds. BCG (Ben) Fourie (Geref. Kerk Kameeldrift)

jy hoef nie van die regering te hou om vir hulle te bid

nie. Dit gaan nie oor persoonlike voorkeur nie, maar die

uitleef van ’n besondere verantwoordelikheid.

Inhoud van die gebed

Maar wat bid mens? Watter spesifi eke smeking, voorbidding

en danksegging bid mens vir die owerheid en

gesag? Mens is geneig om die owerheid so net te noem

en te bid vir wysheid en verantwoordelikheid. Daar kan

sekerlik baie meer aandag aan die gebed gegee word!

Die behoeftes waarmee die owerheid te doen het

en die wyse waarop hulle regeer, is n aspek wat sekerlik

meer aandag in gebed behoort te kry. Ek neem die artikel

van Moeletsi Mbeki as vertrekpunt: Architects of Poverty.

Why African Capitalism Needs Changing. Hy voorsien ’n

Tunisia Day vir Suid Afrika teen 2020. Dit is die dag

waarop die massas hulle ontevredenheid sal uitdruk.

Spore wat reeds daarheen loop:

22 DIE KERKBLAD Junie 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!