CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

15 kontekstuele, kwalitatiewe en interpretiewe analise. ’n Analise van hierdie outobiografieë van onderwysers, kan meehelp om die diepste professionele en pedagogiese identiteitsbasis waarmee onderwysers K2005 ontvang en implementeer, te verstaan. 1.3.3 Hoofstuk drie Hierdie hoofstuk behels beskrywings van die navorsingsmetodologie en navorsingsontwerp waarvolgens ek my empiriese ondersoek onderneem het. Die identiteitsbasis van vier Overbergse onderwysers word ondersoek binne die metodologiese interpretasie van die konstruktiewe-interpretatiewe benadering van data- insameling en verwerking. Aangesien my data van my vereis het om die navorsingsveld in terme van onderwysers in hul mikro-skoolkontekste te penetreer, was kwalitatiewe metodes van belang. Twee metodes van ’n kwalitatiewe ondersoek was sentraal, naamlik observasies en semi-gestruktureerde onderhoude. My navorsingsontwerp het ’n uiteensetting van die deurlopende navorsingsprosedure en refleksie wat ek gevolg het, behels. Daarvolgens het ek my empiriese studie in die Overbergstreek aangepak. Dit het ingesluit beskrywings van my veldstudies, seleksie-prosedure van skole en onderwysers, data-insameling en analitiese tegnieke, etiese vereistes sowel as die betroubaarheid en geldigheid van data. 1.6.4 Hoofstuk vier In hierdie hoofstuk is die fenomeen identiteitsbasis van onderwysers gekontekstualiseer in terme van sosio-kulturele studies. Hierdie kontekstualisering vind plaas

16 ooreenkomstig beskrywings van hoe onderwysers hul identiteitsbasis en konstruksies in kulturele praktyke konstrueer. Literatuurstudies in die sosiologie van onderwys, kennis en die kurrikulum, was hiervolgens benut, met direkte verwysings na die kulturele kontekste van onderwysers. Hierdie sosiologiese, kontekstuele studies reflekteer in die werk van Alvesson & Sköldberg (2000), Apple (1990, 1993, 1996), Bourdieu (1990), Delanty (2001), Fay (1996), McCarthy (2002), Torres & Mitchell (1998), Wetherell (2001), Zembylas (2003) en ander. Die impakte van kontekstuele praktyke op mensvorming, konstruksies en diskoerse, word uitgewys. Die tweede gedeelte van hierdie hoofstuk fokus op identiteitvorming van onderwysers in sosio-kulturele kontekste van die Overberg. Hierdie identiteitvorming word beskryf binne die raamwerk van vier diskoerse of identiteitmerkers, naamlik ras, klas, geloof en geslag. Argumente ontwikkel dat onderwysers op die basis van hierdie vier identiteitmerkers, K2005 ontvang en implementeer. K2005-ontvang en implementering, kan ook geaffekteer word deur die institusionele kultuur van skole waarin onderwysers lewe en werk. Die impak van hierdie institusionele kultuur op die ontvang en implementering van onderwysers in die Overberg, gaan noukeuriger ondersoek word. 1.6.5 Hoofstuk vyf Hoofstuk vyf is ’n idiosinkratiese beskrywing en opsommings van my observasie-data van vyftien geselekteerde onderwysers in vyf primêre skole van die Overbergstreek. Dié waarnemings fokus op die implementering-identiteite van hierdie onderwysers. Vier verteenwoordigende onderwysers is geselekteer vir hierdie semi-gestruktureerde

16

ooreenkomstig beskrywings van hoe onderwysers hul identiteitsbasis en konstruksies in

kulturele praktyke konstrueer. Literatuurstudies in die sosiologie van onderwys, kennis

en die kurrikulum, was hiervolgens benut, met direkte verwysings na die kulturele

kontekste van onderwysers. Hierdie sosiologiese, kontekstuele studies reflekteer in die

werk van Alvesson & Sköldberg (2000), Apple (1990, 1993, 1996), Bourdieu (1990),

Delanty (2001), Fay (1996), McCarthy (2002), Torres & Mitchell (1998), Wetherell

(2001), Zembylas (2003) en ander. Die impakte van kontekstuele praktyke op

mensvorming, konstruksies en diskoerse, word uitgewys.

Die tweede gedeelte van hierdie hoofstuk fokus op identiteitvorming van onderwysers in

sosio-kulturele kontekste van die Overberg. Hierdie identiteitvorming word beskryf

binne die raamwerk van vier diskoerse of identiteitmerkers, naamlik ras, klas, geloof en

geslag. Argumente ontwikkel dat onderwysers op die basis van hierdie vier

identiteitmerkers, K2005 ontvang en implementeer. K2005-ontvang en implementering,

kan ook geaffekteer word deur die institusionele kultuur van skole waarin onderwysers

lewe en werk. Die impak van hierdie institusionele kultuur op die ontvang en

implementering van onderwysers in die Overberg, gaan noukeuriger ondersoek word.

1.6.5 Hoofstuk vyf

Hoofstuk vyf is ’n idiosinkratiese beskrywing en opsommings van my observasie-data

van vyftien geselekteerde onderwysers in vyf primêre skole van die Overbergstreek. Dié

waarnemings fokus op die implementering-identiteite van hierdie onderwysers. Vier

verteenwoordigende onderwysers is geselekteer vir hierdie semi-gestruktureerde

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!