CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

241 interpretatiewe studies, kan ek ’n breedvoeriger en dieperliggender verstaan ontwikkel oor die lewe en werk van onderwysers. Sodoende kon ek my navorsingsvraag en sub- vrae vollediger beantwoord. My finale gevolgtrekking berus op empiriese bewyse wat ek in my studie verkry het, en waarmee ek my navorsingsvraag en sub-vrae kon beantwoord. Ek kon empiriese resultate aanbied dat onderwysers in die Overbergstreek op die diepste identiteitsbasis van hul ras, klas, geloof en geslag-identiteite, op K2005 respondeer. Op die basis van hierdie diepste identiteite soos dit in die ervaringswêreld van onderwysers vergestalt, respondeer onderwysers op K2005. Hierdie identiteitsbasis is gevorm en opgebou in hul eiesoortige sosio-kulturele kontekste, en beïnvloed hul posisioneringe en verteenwoordiging jeens K2005. Op die basis van hierdie identiteitvorming en ervaringskennis, ontvang en implementeer onderwysers K2005. Gepaardgaande met hierdie diepste ontologiese vorming van onderwysers in hul sosio- kulturele kontekste, was hulle op ’n spesifieke wyse as onderwysers in Suid-Afrikaanse kontekste opgelei. Hierdie opleiding het hoofsaaklik plaasgevind binne ’n vakinhoudelike perspektief, en daarvolgens het hulle op K2005 gerespondeer. Gevolglik bestaan daar ’n verwantskap in die professionele en pedagogiese identiteitsbasis en konstruksies van onderwysers, in terme van hul persoonlike, professionele en pedagogiese lewe. Hierdie verwantskap is verwant aan empiriese resultate in Goodson (1996).

242 Interpretatiewe studie oor die identiteitsbasis van onderwysers, soos dit verwant is aan die ontvang en implementering van K2005, is in sy kinderskoene in die Suid-Afrikaanse literatuur. Tog glo ek was daar waardevolle en insiggewende bewyse vanuit hierdie studie verkry is, wat kan dien as ’n basis vir verdere, dieperliggender studies. Ek sal graag navorsers aanbeveel om met die grootste vrymoedigheid hierdie tipe empiriese studies in hul sosiaal-wetenskaplike navorsing te gebruik.

241

interpretatiewe studies, kan ek ’n breedvoeriger en dieperliggender verstaan ontwikkel

oor die lewe en werk van onderwysers. Sodoende kon ek my navorsingsvraag en sub-

vrae vollediger beantwoord.

My finale gevolgtrekking berus op empiriese bewyse wat ek in my studie verkry het, en

waarmee ek my navorsingsvraag en sub-vrae kon beantwoord. Ek kon empiriese

resultate aanbied dat onderwysers in die Overbergstreek op die diepste identiteitsbasis

van hul ras, klas, geloof en geslag-identiteite, op K2005 respondeer. Op die basis van

hierdie diepste identiteite soos dit in die ervaringswêreld van onderwysers vergestalt,

respondeer onderwysers op K2005. Hierdie identiteitsbasis is gevorm en opgebou in hul

eiesoortige sosio-kulturele kontekste, en beïnvloed hul posisioneringe en

verteenwoordiging jeens K2005. Op die basis van hierdie identiteitvorming en

ervaringskennis, ontvang en implementeer onderwysers K2005.

Gepaardgaande met hierdie diepste ontologiese vorming van onderwysers in hul sosio-

kulturele kontekste, was hulle op ’n spesifieke wyse as onderwysers in Suid-Afrikaanse

kontekste opgelei. Hierdie opleiding het hoofsaaklik plaasgevind binne ’n

vakinhoudelike perspektief, en daarvolgens het hulle op K2005 gerespondeer. Gevolglik

bestaan daar ’n verwantskap in die professionele en pedagogiese identiteitsbasis en

konstruksies van onderwysers, in terme van hul persoonlike, professionele en

pedagogiese lewe. Hierdie verwantskap is verwant aan empiriese resultate in Goodson

(1996).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!