CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

VERKLARING VAN EGTHEID i Ek bevestig dat die werk soos ek dit in hierdie tesis aangebied het, genaamd: Die impak van onderwysers se identiteitsbasis op hul ontvang en implementering van Kurrikulum 2005 in sekere verafgeleë skole van die Wes-Kaap, my oorspronklike werk is. GETEKEN: ................................................................. DATUM: .................................................................

ERKENNINGS ii My erkennings en opregte waardering aan die volgende persone wat bydraes gelewer het ter voltooiing van my studie: * My promotor, professor Aslam Fataar, vir uitnemende akademiese insig, waardevolle leiding en aanmoediging. Daarsonder sou ek kwalik hierdie studie kon voltooi. * NRF-beurse wat beskikbaar gestel is gedurende my tydperk van studie. * Mevrou B de Wet en personeel van die biblioteek van die Universiteit van Wes- Kaapland (UWK), vir hul onbaatsugtige ondersteuning en hulp. * Doktor Ronald Cornellisen van die Wes-Kaap Onderwysdepartement, vir sy goedkeuring om skole te besoek. * Prinsipale, beheerliggame en onderwysers van vier primêre skole en een laerskool in die Overbergstreek, vir toestemming om observasies in hul skole en klaskamers te doen. * Vier onderwysers in die Overbergstreek, vir hul bereidwilligheid om onderhoude aan my toe te staan. * My moeder, Rehilda, my vrou, Sophia, en my kinders Candice, Haylee-Ann enValencia, vir geduld, ondersteuning en aanmoediging deur moeisame jare van intensiewe studie. * Meneer Russel Jaars, vir ondersteuning met die tikwerk van hierdie tesis.

VERKLARING VAN EGTHEID

i

Ek bevestig dat die werk soos ek dit in hierdie tesis aangebied het, genaamd: Die impak

van onderwysers se identiteitsbasis op hul ontvang en implementering van Kurrikulum

2005 in sekere verafgeleë skole van die Wes-Kaap, my oorspronklike werk is.

GETEKEN: .................................................................

DATUM: .................................................................

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!