CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

155 die tweede oudste kind van vyf kinders. Haar pa was in diens van die spoorweg en haar ma was ’n huisvrou. Nadat haar vyf kinders gebore is, het haar ma ook gaan werk om die finansiële inkomste aan te vul. Sy beeld haar politieke vorming tydens haar kinderjares soos volg uit: ...Ons (haar gesin) was glad nie polities bewus gewees nie. Glad nie. Ek weet my pa was ’n nasionalis. Maar wee, dis eers toe ek en ‘Tienus’ (haar man) getroud is. Ons het in Transvaal (Gauteng) grootgeword. Ek weet hy (haar pa) was in die Ruiterwag... Maar ons het baie min met swart mense te doen gehad...Dis maar eers later in Natal (KwaZoeloe-Natal) toe ons daarmee (met nie-blankes) te doen gehad het... Die gesinslewe was volgens haar vertellings konserwatief, waar rëels streng toegepas is. Haar pa was reeds op negentienjarige ouderdom in die Tweede Wêreldoorlog, en was streng op dinge soos dissipline en netheid. Rëels en pligte is vanaf ouers aan kinders oorgedra, en lyfstraf sou toegepas word vir oortreerders daarvan. Die gesin het grootgeword binne ’n Christelike geloof met ’n patriargale lewensbeskouing, waar die man dominerend in die huishouding was. Mevrou D is daarop ingestel dat die kind getug moet word ooreenkomstig met Bybelse riglyne. Haar identiteitsbasis is dus binne hierdie gesinsagtergrond gevorm. Voorbeelde van ’n ‘gestruktureerde formele aanbieding van mondelinge oordrag’ kan reeds hier in die kinderjare geïdentifiseer word. Haar ouers het reëls en pligte uiters streng aan hulle as kinders, absolute gehoorsaamheid is vereis, belangrike inligting oor seksualiteite en politiek is van hulle weerhou, haar pa het geleerdheid beklemtoon, en

156 mevrou D het hard geleer om te kompenseer vir finansiële tekorte in haar gesin. Kategorieë wat vanuit hierdie vertellings uit haar lewensverhaal ontwikkel, voorsien ’n dieper verstaan vir die redes waarom mevrou D op ’n bepaalde wyse met K2005 identitifiseer, of nie identifiseer nie. Die persoonlike werkstyl van mevrou D besit kenmerke as ’n streng onderwyser wat baie nougeset ingestel is op netheid, kennis beklemtoon wat leerders in hul ‘koppe moet kry’ (vergelyk afdeling 5.1.2.1). Kenmerke van hierdie werkstyl is teenwoordig in die lewensverhaal van mevrou D, veral tydens haar kinderjare. 6.1.2.2 Opleiding as ’n onderwyser Mevrou D noem dat haar besluit om ’n onderwyserres te word, was as gevolg daarvan dat sy van kinders hou. Tog was die onderwysberoep nie haar eerste keuse nie. Sy wou eerder ’n verpleegster word, maar wou ook universiteit toe gaan. Sy kon egter nie universiteit toe gaan alvorens sy nie eers by ’n opleidingskollege was nie. So, die tweede ding wat sy wou word, is ’n onderwyser, aangesien daar beurse beskikbaar was. Sy het besluit om ’n gespesialiseerde kursus in die onderwys te doen. Mevrou D het aan die universiteit-kollege van Pretoria haar onderwys-opleiding gedoen. Sy het vakke in die eerste twee jaar by die universiteit gedoen. Haar hoofvakke was Bybelkunde en Sielkunde. Spesialiseringsvakke sluit in Didaktiek, Afrikaans, Bybeldkunde en Sielkunde. Sy beskryf haar dosente as uitstekend, en die vorm van aanbieding was hoofsaaklik lesings. Ander vorme van eerbewyse vir die dosente is opgesluit in konsepte soos: “pragtige puik proff’s, uitstekende professore, uitstekende

155

die tweede oudste kind van vyf kinders. Haar pa was in diens van die spoorweg en haar

ma was ’n huisvrou. Nadat haar vyf kinders gebore is, het haar ma ook gaan werk om die

finansiële inkomste aan te vul.

Sy beeld haar politieke vorming tydens haar kinderjares soos volg uit:

...Ons (haar gesin) was glad nie polities bewus gewees nie. Glad nie. Ek weet my pa

was ’n nasionalis. Maar wee, dis eers toe ek en ‘Tienus’ (haar man) getroud is. Ons het

in Transvaal (Gauteng) grootgeword. Ek weet hy (haar pa) was in die Ruiterwag... Maar

ons het baie min met swart mense te doen gehad...Dis maar eers later in Natal

(KwaZoeloe-Natal) toe ons daarmee (met nie-blankes) te doen gehad het...

Die gesinslewe was volgens haar vertellings konserwatief, waar rëels streng toegepas is.

Haar pa was reeds op negentienjarige ouderdom in die Tweede Wêreldoorlog, en was

streng op dinge soos dissipline en netheid. Rëels en pligte is vanaf ouers aan kinders

oorgedra, en lyfstraf sou toegepas word vir oortreerders daarvan. Die gesin het

grootgeword binne ’n Christelike geloof met ’n patriargale lewensbeskouing, waar die

man dominerend in die huishouding was. Mevrou D is daarop ingestel dat die kind getug

moet word ooreenkomstig met Bybelse riglyne. Haar identiteitsbasis is dus binne hierdie

gesinsagtergrond gevorm.

Voorbeelde van ’n ‘gestruktureerde formele aanbieding van mondelinge oordrag’ kan

reeds hier in die kinderjare geïdentifiseer word. Haar ouers het reëls en pligte uiters

streng aan hulle as kinders, absolute gehoorsaamheid is vereis, belangrike inligting oor

seksualiteite en politiek is van hulle weerhou, haar pa het geleerdheid beklemtoon, en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!