CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

129 alombekend as die ‘OBOS’. Dit beteken dat ’n skool spesiale hulpprogramme van die OBOS ontvang ter ondersteuning van die skool en personeel. Vir die eerste keer in skole wat ek besoek het, was daar direkte pogings om beleidstukke in die lêers van opvoeders in te bring, en ‘K2005-beleid’ te probeer infasseer. Die invloed van OBOS-amptenare om K2005-beleid in dié skool in te fasseer, was duidelik sigbaar. In die skool ontvang die waarnemende prinsipaal my vriendelik en ontbied die ‘kontak onderwyser’ (sien voetnota nommer 8) na die kantoor. Daar word ek aan die onderwyser, bekend as meneer meneer J, bekend gestel. Meneer J nooi my vriendelik na sy klaskamer. 5.1.4.1 Meneer J Die onderrigstyl van meneer J was redelik volgens ’n patroon, en daar het bewyse bestaan dat die onderwyser taamlik georganiseerd was in terme van die skoolpolitiek, strukturele en onderrig-aspekte van sy taak. In die beplanningslêer van die onderwyser, was daar voorbeelde van beleidstukke en omsendbriewe van die WKOD, wat aandui op pogings om K2005-beleid in te fasseer. Meneer J bied sy Wiskunde-les aan met behulp van beplande mondelingse verduidelikings aan ’n graad sewe klas. Heelwat leerders was taamlik passief tydens sy lesaanbieding, sodat die onderwyser leerders soebat om deel te neem. Die opvoeder het dus aan leerders opdragte gegee om te voltooi. Van die leerders het begin vrae stel aan die onderwyser, totdat hy aan hulle gevra het om nie so baie vrae te vra nie. Tydens die Rekeningskunde les (leerarea: EBW) wat meneer J aan ’n ander klas aanbied, was die leerders meer deelnemend. Die onderwyser het sy les aan vanaf die skryfbord aangebied,

130 terwyl leerders ook die handboeke byderhand moes het. Die opvoeder het sy leerders met sy leesles geboei. Daar was stembuigings en die beklemtoning van belangrike woorde. Daarna was vrae aan leerders gestel, en hulle het ywerig en spontaan deelgeneem. Daarmee saam het die onderwyser deur die leerders beweeg en meer vrae gevra. Van die leerders het entoesiasties gereageer, maar redelik ordelik. Dan sou die onderwyser een leerder vra om stellings te lees, en die klas moes luister. Daarna lees die opvoeder self aan die leerders voor. Soos die opvoeder lees, verduidelik hy belangrike konsepte en waardes aan leerders. Goeie waardes om te kan lees en skryf, was deur die opvoeder beklemtoon. Daarna was ’n lesopdrag aan die leerders voorsien. 5.1.4.2 Meneer K Die onderrigstyl van meneer K, ’n departementshoof in die skool, het bestaan uit vraagstelling aan graad ses-leerders oor kaartwerk in ’n Aardrykskunde les (Sosiale Wetenskap). Ek kon hierdie lesaanbieding uitdruk as ‘informeel of ongestruktureerd’. Daar het geen bewyse bestaan dat meneer K sy lesaanbieding beplan het nie. Meneer K het aan leerders ’n werkkaart voorsien waarvolgens hulle ‘plekke’ in die atlas moes opsoek. Die opvoeder het deur die klas beweeg terwyl leerders besig was met die opsoek van die plekke. Name wat leerders moes opsoek, is sommerso uit sy ‘kop’ aangekondig. Derhalwe was die verwagtinge wat aan hierdie graad ses leerders gestel was, is redelik laag. Soos hy deur die klas beweeg het, het hy vrae aan die leerders gestel. Die onderwyser was baie entoesiasties in sy ‘aanbieding’, en die leerders het ywerig plekke op die kaart gesoek. Die onderwyser beklemtoon die korrekte spelling van

130

terwyl leerders ook die handboeke byderhand moes het. Die opvoeder het sy leerders met

sy leesles geboei. Daar was stembuigings en die beklemtoning van belangrike woorde.

Daarna was vrae aan leerders gestel, en hulle het ywerig en spontaan deelgeneem.

Daarmee saam het die onderwyser deur die leerders beweeg en meer vrae gevra. Van die

leerders het entoesiasties gereageer, maar redelik ordelik. Dan sou die onderwyser een

leerder vra om stellings te lees, en die klas moes luister. Daarna lees die opvoeder self

aan die leerders voor. Soos die opvoeder lees, verduidelik hy belangrike konsepte en

waardes aan leerders. Goeie waardes om te kan lees en skryf, was deur die opvoeder

beklemtoon. Daarna was ’n lesopdrag aan die leerders voorsien.

5.1.4.2 Meneer K

Die onderrigstyl van meneer K, ’n departementshoof in die skool, het bestaan uit

vraagstelling aan graad ses-leerders oor kaartwerk in ’n Aardrykskunde les (Sosiale

Wetenskap). Ek kon hierdie lesaanbieding uitdruk as ‘informeel of ongestruktureerd’.

Daar het geen bewyse bestaan dat meneer K sy lesaanbieding beplan het nie.

Meneer K het aan leerders ’n werkkaart voorsien waarvolgens hulle ‘plekke’ in die atlas

moes opsoek. Die opvoeder het deur die klas beweeg terwyl leerders besig was met die

opsoek van die plekke. Name wat leerders moes opsoek, is sommerso uit sy ‘kop’

aangekondig. Derhalwe was die verwagtinge wat aan hierdie graad ses leerders gestel

was, is redelik laag. Soos hy deur die klas beweeg het, het hy vrae aan die leerders

gestel. Die onderwyser was baie entoesiasties in sy ‘aanbieding’, en die leerders het

ywerig plekke op die kaart gesoek. Die onderwyser beklemtoon die korrekte spelling van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!