CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

113 voorbeelde van K2005-vereistes in hierdie les waargeneem. Voorbeelde daarvan was die gebruik van ‘UGO-handboeke’ en ’n geringe mate van ‘ander’ UGO-materiaal’. 5.1.1.3 Meneer C Die onderrigstyl van meneer C druk ek uit as gestruktureerde mondelinge mededeling van kennisoordrag aan leerders. Hierdie lesstyl was aangebied met behulp van die skryfbord en deur leerder-skryfwerk in ‘skryfboeke’ te benut. ‘Ekonomiese en Bestuurswetenskappe’ was aangebied. Enkele belangrike konsepte was vanaf die skryfbord verduidelik, soos ‘korttermyn en langtermyn versekering’ aan graad sewe leerders. Die vraag-en antwoord metode en mondelinge mededeling het ek waargeneem as aanbiedingstegniek om onderrigleer-inhoude vir leerders te ontsluit. Verduidelikings het heelwat van die onderwyser se tyd in beslag geneem, en daar was nie seker gemaak of leerders die kurrikulum-inhoude verstaan nie. Die onderwyser het wel voorsiening gemaak vir ’n beperkte leerder-deelname. Dit sou insluit dat leerders antwoorde moet herhaal, of sekere stellings neerskryf wat die onderwyser verbaal vir leerders aanbied. Die les was afgerond met ’n belofte dat leerders afgerolde aantekeninge gaan kry en ’n toets daaroor gaan skryf. In hierdie lesaanbieding was min praktiese bewyse aangebied van K2005. Slegs die ‘UGO-handboeke’ wat leerders gebruik, dui aan dat pogings aangewend was om lesse aan te bied volgens 2005- voorskrifte.

5.1.1.4 Opsomming 114 Die lesaanbiedingstyle van die drie onderwysers hou baie min verband met die kriteria van K2005 ooreenkomstig die analitiese lens van Harley en Wedekind (2004:195-220). Die drie kriteria waaraan K2005 moet voldoen, is in afdeling 5.0 uiteengesit. Die drie onderwysers beplan en implementeer hul lesinhoude nie ooreenkomstig uitkomsgebaseerde onderwys nie. Die lesaanbieding van die drie onderwysers (menere A,B en C) neem in aanvang deur onderriginhoude op te breek tot sleutelkonsepte, soos dit in die inhoudsgefundeerde kurrikulum gedoen is (sien voetnota nommer drie). Meneer A word hier uitgesonder deurdat hy nie sy lesse beplan en gestruktureerd aangebied het nie, in vergelyking met menere B en C wat hul lesse ‘beplan en gestruktureerd’ aangebied het. Meneer A gebruik vakkonsepte wat verband hou met die alledaagse ervaringswêreld van leerders, soos ‘die vere maak nie die voël nie, so los maar die lokke’, ‘gaan koop vir jou ’n lag by Pep Stores’, en so meer. Tog het leerders sy lesaanbiedinge geniet en het hy meer ‘orde’ in sy klaskamer gehandhaaf as meneer B. Dié lesaanbiedinge van die drie onderwysers herinner voorts aan onderwyser- gesentreerde benaderinge, waarmee die tweede pilaar van K2005 ooreenkomstig die model van Hareley en Wedekind (2004), in duie stort. Die drie onderwysers het die lesaanbiedinge beheer en was selfs ‘absoluut’ in beheer daarvan. Die hooftaak van leerders tydens die les was om die oordrag van onderrigleer-inhoude van onderwysers passief aan te hoor. Min leerder-aktiwiteite is waargeneem, of voorbeelde waar leerders aktief in die lesbeplanning betrek is. Die enigste noemenswaardige poging tot leerder-

113

voorbeelde van K2005-vereistes in hierdie les waargeneem. Voorbeelde daarvan was die

gebruik van ‘UGO-handboeke’ en ’n geringe mate van ‘ander’ UGO-materiaal’.

5.1.1.3 Meneer C

Die onderrigstyl van meneer C druk ek uit as gestruktureerde mondelinge mededeling

van kennisoordrag aan leerders. Hierdie lesstyl was aangebied met behulp van die

skryfbord en deur leerder-skryfwerk in ‘skryfboeke’ te benut. ‘Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe’ was aangebied. Enkele belangrike konsepte was vanaf die

skryfbord verduidelik, soos ‘korttermyn en langtermyn versekering’ aan graad sewe

leerders. Die vraag-en antwoord metode en mondelinge mededeling het ek waargeneem

as aanbiedingstegniek om onderrigleer-inhoude vir leerders te ontsluit. Verduidelikings

het heelwat van die onderwyser se tyd in beslag geneem, en daar was nie seker gemaak

of leerders die kurrikulum-inhoude verstaan nie.

Die onderwyser het wel voorsiening gemaak vir ’n beperkte leerder-deelname. Dit sou

insluit dat leerders antwoorde moet herhaal, of sekere stellings neerskryf wat die

onderwyser verbaal vir leerders aanbied. Die les was afgerond met ’n belofte dat leerders

afgerolde aantekeninge gaan kry en ’n toets daaroor gaan skryf. In hierdie lesaanbieding

was min praktiese bewyse aangebied van K2005. Slegs die ‘UGO-handboeke’ wat

leerders gebruik, dui aan dat pogings aangewend was om lesse aan te bied volgens 2005-

voorskrifte.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!