CLARENCE VERNON VISAGIE

CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
03.05.2013 Views

4.2.4 Geslag-identiteite Strauss (2000:25-27) beskryf hoedat daar teen die vroulike blanke-onderwyser 95 gediskrimineer is, veral in die vroeë stadiums van Overbergse skole. Die rol van die vrou in landelike omgewings het ooreenkomste bevat met die patriargale opvatting van Westerse lande in die neëntiende eeu. Daarvolgens is die vrou as verstandelik minderwaardig geïnterpreteer. In landelike skole gedurende die koloniale periode, was vroulike onderwysers slegs aangestel wanneer daar tekorte aan manlike onderwysers was. Sedert 1945 is die vrou toenemend in onderwysposte aangestel, terwyl die blanke man na hoër poste bevorder is. Dit word aanvaar dat dieselfde beleid wat op blanke vrouens van toepassing was, ook op nie-blanke vrouens in die Overberg van toepassing sou wees. Die vrou is steeds in die kontemporêre era in alle samelewings in ’n minderwaardige posisie (Giddens,2001:298). Mans besit meer welsyn, status en invloed as vroue. Ongelykheid tussen geslagte is binne dié redenasie histories dieper gewortel as klasse ongelykheid. So het mans meerderwaardige staanplek oor vrouens selfs in jag en versameling-samelewings gehad. Die feministiese bewegings bring die minderwaardige posisie van die vrou meer na die ope. In heelwat gesinne van die Overbergstreek is daar bewyse van hoe mans dominerend teenoor die vrou in die huishouding lewe. Die impak daarvan op die psige van kinders in sulke huishoudings waar die vrou minderwaardig is, kan nie geringskat word nie. Die vrou se posisie in die samelewing word deesdae steeds gemarginaliseer, en hulle voer ’n opdraende stryd vir erkenning en billike hantering (Singh,1995:182). Daarvolgens

estaan klagtes dat die stem van die ‘ander’ en spreek vir die ‘self’ uiteenlopende konsepte is. Hiervolgens word daar selfs in sosiaal-wetenskaplike teorieë teenoor die 96 vrou gediskrimineer. Die konsep van opneem van posisies, en ander verwante konsepte soos ’n spreek vir die self, marginalisering en dekonstruksie van die sentrum, is van belang vir die verstaan van weerstand teen manlike dominasie en chauvinisme. Hierdie argumente ten gunste van die vrou, word verteenwoordig in debatte binne die ‘poststrukturalistiese-feministiese teoretisering’ in die onderwys. In die Overbergstreek ervaar ek in bruin gemeenskappe hoedat die vrou wel in strukture in skole nie in beheer is nie, maar heelwat vrouens sal mans in die hoogste posisies beïnvloed in terme van belangrike besluitneming. My ervaring dui aan dat prinsipale in die Overbergstreek tydens die apartheidsera, hoofsaaklik mans was wat sterk deur vroumense beïnvloed was. Tog het daar in die afgelope tien jaar ook hier veranderinge plaasgevind. In die Overbergstreek is daar ’n doelbewuste poging van die Wes-Kaap Onderwysdepartement, om voorkeer te gee vir die aanstelling van vrouens met betrekking tot bevorderingsposte in skole. Dit sou insluit betrekkings as prinsipale, adjunk-prinsipale en ander senior betrekkings. Tans word meer vrouens in hierdie betrekkings in die Overbergstreek waargeneem. Singh (1995:185-187) meen dat daar ’n dekonstruksie moet plaasvind van die ‘patriargale teks’, sodat die ‘stem’ van die vrou gehoor word. Met die universalisering van die vrou word min aandag gegee aan die verskille binne die simboliese kategorie as ’n’vrou’. Moontlike implementering-poblematieke wat met hierdie ‘vrou-identiteit’ geassosieer word, is in hierdie studie van belang. Van belang in my studie, is ’n fokus hoedat

4.2.4 Geslag-identiteite

Strauss (2000:25-27) beskryf hoedat daar teen die vroulike blanke-onderwyser

95

gediskrimineer is, veral in die vroeë stadiums van Overbergse skole. Die rol van die vrou

in landelike omgewings het ooreenkomste bevat met die patriargale opvatting van

Westerse lande in die neëntiende eeu. Daarvolgens is die vrou as verstandelik

minderwaardig geïnterpreteer. In landelike skole gedurende die koloniale periode, was

vroulike onderwysers slegs aangestel wanneer daar tekorte aan manlike onderwysers was.

Sedert 1945 is die vrou toenemend in onderwysposte aangestel, terwyl die blanke man na

hoër poste bevorder is. Dit word aanvaar dat dieselfde beleid wat op blanke vrouens van

toepassing was, ook op nie-blanke vrouens in die Overberg van toepassing sou wees.

Die vrou is steeds in die kontemporêre era in alle samelewings in ’n minderwaardige

posisie (Giddens,2001:298). Mans besit meer welsyn, status en invloed as vroue.

Ongelykheid tussen geslagte is binne dié redenasie histories dieper gewortel as klasse

ongelykheid. So het mans meerderwaardige staanplek oor vrouens selfs in jag en

versameling-samelewings gehad. Die feministiese bewegings bring die minderwaardige

posisie van die vrou meer na die ope. In heelwat gesinne van die Overbergstreek is daar

bewyse van hoe mans dominerend teenoor die vrou in die huishouding lewe. Die impak

daarvan op die psige van kinders in sulke huishoudings waar die vrou minderwaardig is,

kan nie geringskat word nie.

Die vrou se posisie in die samelewing word deesdae steeds gemarginaliseer, en hulle voer

’n opdraende stryd vir erkenning en billike hantering (Singh,1995:182). Daarvolgens

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!