CLARENCE VERNON VISAGIE
CLARENCE VERNON VISAGIE CLARENCE VERNON VISAGIE
ix manier van interaksie met respondente, het meegebring dat respondente meer op hul gemak met my teenwoordigheid as ’n navorser begin optree het. My prosesse van onderhoude het baie meer vloeiend verloop, deurdat ek nou langer in die veld was en veel meer vertroud was met die interpretatiewe tegnieke en prosedures. Met behulp van my refleksiewe tegnieke tydens onderhoude, kon ek waarneem dat ek meer ontspanne begin optree, en respondente het ontspanne in my onderhoude opgetree. Beide ek en my respondente het die onderhoud-sessies geniet. Tog was ek steeds skepties oor die impak van my subjektiwiteit op die verwerking van my empiriese data. Ek het my subjektiwiteit probeer ‘neutraliseer’ deur my empiriese data te vergelyk met normatiewe lense in literatuurstudies. My werkswyse as ’n interpretatiewe navorser, was dus om die natuurlike veld van respondente te besoek, deurlopend empiriese data in te samel en te verwerk, en om daarna vergelykings te doen met ander empiriese data en teoretiese studies in literatuurstudies. Onder die uitmuntende leiding van my promotor aan die Universiteit van Wes-Kaapland, professor Aslam Fataar, kon ek reflekteer van ’n enorme persoonlike en professionele groei in my studiejare. Ek kan getuig dat heelwat skeptici my professionaliteite as ’n sosiaal-opvoedkundige navorser in my kontrei begin insien het, en hul respek teenoor my pogings het gegroei. Ek het taamlik gegroei van ’n sterk normatiewe kritikus, na ’n reflektiewe denker wat sy eie perspektief, vooroordele en stereotiperinge krities begin ondervra en ondersoek het. My begrip het gegroei dat onderwysers nie juis onwillig is om K2005 te implementeer nie, maar dat heelwat vorige politieke, ekonomiese, sosio- kulturele en persoonlike faktore op onderwyser-besluite en hul persoonlike keuses
x ingewerk het. Voorts het ek ’n begrip ontwikkel dat persone in hiërargiese posisies nie kan aanspraak maak om ‘kundige’ kennis vir onderwysers aan te bied nie. Binne die domein van interpretiewe studies, moet die stemme van onderwysers dus aangehoor word, en die subjektiwiteite van ’n navorser moet op die een of ander wyse ‘geneutraliseer’ word. Weens die enorme persoonlike verrykking van interpretatiewe metodes in kwalitatiewe navorsing, kan ek hierdie navorsingstegnieke vir toekomstige navorsers aanbeveel.
- Page 1 and 2: DIE IMPAK VAN ONDERWYSERS SE IDENTI
- Page 3 and 4: ERKENNINGS ii My erkennings en opre
- Page 5 and 6: ABSTRACT This thesis was undertaken
- Page 7 and 8: vi Ek is gebore in ’n verafgeleë
- Page 9: viii die eerste keer in my akademie
- Page 13 and 14: 2.1 Kurrikulum-implementeringsmodel
- Page 15 and 16: 5.1 Algemene beskrywings en opsommi
- Page 17 and 18: 7.1 Die professionele en pedagogies
- Page 19 and 20: Overbergstreek. Inwoners in hierdie
- Page 21 and 22: Suid-Afrika beoefen is, verwant aan
- Page 23 and 24: gedrag terselfdertyd te verstaan me
- Page 25 and 26: Na ons opleiding, is ek en heelwat
- Page 27 and 28: hul sosio-kulturele kontekste verst
- Page 29 and 30: 12 ondersoek, in terme van hoe onde
- Page 31 and 32: 1.6.2 Hoofstuk twee 14 Hierdie hoof
- Page 33 and 34: 16 ooreenkomstig beskrywings van ho
- Page 35 and 36: 1.6.7 Hoofstuk sewe 18 Hoofstuk sew
- Page 37 and 38: eleidvormer. Daarna beweeg dit deur
- Page 39 and 40: hul mikro-kontekste te verstaan.
- Page 41 and 42: 24 onderwysers. Beide konsepte verw
- Page 43 and 44: 26 implementeringsmodelle nie uitge
- Page 45 and 46: implementeerder beskryf is. Die doe
- Page 47 and 48: 30 hiërargiese agente en sosiale n
- Page 49 and 50: 2.2.1 Onderwyser-biografieë Tradis
- Page 51 and 52: tradisioneel beoordeel is as te ‘
- Page 53 and 54: 36 onderwysers vakteorieë benut in
- Page 55 and 56: 38 2.2.3 Identiteitsbasis van onder
- Page 57 and 58: 40 Die analitiese lens van terugwer
- Page 59 and 60: groepe wat hy bestudeer. Aangesien
x

ingewerk het. Voorts het ek ’n begrip ontwikkel dat persone in hiërargiese posisies nie

kan aanspraak maak om ‘kundige’ kennis vir onderwysers aan te bied nie. Binne die

domein van interpretiewe studies, moet die stemme van onderwysers dus aangehoor

word, en die subjektiwiteite van ’n navorser moet op die een of ander wyse

‘geneutraliseer’ word. Weens die enorme persoonlike verrykking van interpretatiewe

metodes in kwalitatiewe navorsing, kan ek hierdie navorsingstegnieke vir toekomstige

navorsers aanbeveel.