03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Fg1 die krag as gevolg van gravitasie op die eerste krat

• N1 is die normaalkrag wat die oppervlak op die eerste krat uitoefen

• T is die krag van die spanning in die tou

• Ftoegepas is die eksterne krag wat op die krat toegepas word

• Ff1 is die wrywingskrag op die eerste krat

Die diagram van krat 2 (aangedui met oranje lyntjies):

Waar:

Ff2

N2

Fg2

• Fg2 is die krag as gevolg van gravitasie op die tweede krat

• N2 is die normaalkrag van die oppervlak op die tweede krat

• T is die krag van die spanning in die tou

• Ff2 is die wrywingskrag op die tweede krat

Stap 3: Pas Newton se tweede wet van beweging toe.

Die probleem stel dat die kratte in die x-rigting versnel wat beteken dat die kragte in

die y-rigting nie ’n netto krag veroorsaak nie. Ons kan dus die verskillende rigtings

apart hanteer en hoef dus net die x-rigting te oorweeg.

Ons werk met een dimensie en kan ’n teken konvensie kies om die rigting van die

vektore aan te dui. Ons kies die vektore na regs (of in die positiewe x-rigting) om

positief te wees.

Ons kan nou Newton se tweede bewegingswet op die eerste krat toepas omdat ons

weet wat die versnelling is en ons weet watter kragte op die krat inwerk. Deur positief

te gebruik om ’n krag na regs aan te dui, weet ons dat Fres1 = Ftoegepas − Ff1 − T

Fres1 = m1a

Ftoegepas − Ff1 − T = m1a

Ftoegepas − 2

3 FfT − T = m1a

(500) − 2

3 FfT − T = (15)(2)

86 2.3. Newton se wette

T

−T = (15)(2) − (500) + 2

3 FfT

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!