03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons kyk net na die kragte wat in ’n horisontale rigting (links-regs) werk en nie na

die vertikale (op-af) kragte nie. Die toegepaste krag en die wrywingskrag sal ingesluit

word. Gravitasiekrag, wat ’n vertikale krag is, sal nie ingesluit word nie.

bewegingsrigting

a=?

Stap 2: Bereken die versnelling van die kartondoos

F1

Onthou dat ons die y- en x-rigting afsonderlik oorweeg in die probleem en dat ons die

y-rigting kan ignoreer omdat die kartondoos op ’n tafel rus met die gravitasiekrag wat

deur die normaalkrag gebalanseer word.

Ons word die volgende gegee:

Toegepaste krag F1 = 32 N

Wrywingskrag Ff = −7 N

Massa m = 10 kg

Om die versnelling van die kartondoos te bereken gaan ons die volgende vergelyking

gebruik: FR = m a Daarom:

FR = m a

N

Fg

Ff

F1 + Ff = (10)a

(32 − 7) = (10)a

25 = (10)a

a = 0,25 m·s −2 na links.

Uitgewerkte voorbeeld 10: Newton se tweede wet: ’n krat op ’n oppervlak

VRAAG

Twee kratte, 10 kg en 15 kg onderskeidelik, word met ’n dik tou aanmekaar vasgemaak

soos in die diagram. ’n Krag na regs van 500 N word toegepas. Die kratte beweeg met

’n versnelling van 2 m·s −2 na regs. Een derde van die totale wrywingskrag werk op

die 10 kg krat in en twee derdes op die 15 kg krat. Bereken:

84 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!