03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

voorwerp inwerk moet ons net met die resultante of netto krag werk.

DEFINISIE: Newton se tweede wet van beweging

As ’n resultante krag op ’n liggaam inwerk, sal dit veroorsaak dat die liggaam in die

rigting van die resultante krag versnel. Die versnelling van die liggaam sal direk eweredig

tot die resultante krag en omgekeerd eweredig tot die massa van die liggaam wees.

Die wiskundige voorstelling is:

Fnet = m a

Krag is ’n vektorhoeveelheid Newton se tweede bewegingswet moet afsonderlik op

die y- en x-rigtings toegepas word. Jy kan die resulterende y- en x-rigting resultante

gebruik om die algehele resultant te bereken - soos ons in die vorige hoofstuk gesien

het.

Sien video: 26SF op www.everythingscience.co.za

Pas Newton se tweede bewegingswet toe

Newton se tweede wet kan in verskillende omstandighede toegepas word. Ons gaan

na die hooftipes voorbeelde kyk wat jy moet bestudeer.

Uitgewerkte voorbeeld 9: Newton se tweede wet: ’n Kartondoos op ’n oppervlak

VRAAG

’n 10 kg kartondoos word op ’n tafel gesit. ’n Horisontale krag met ’n grootte 32 N

word op die kartondoos toegepas. ’n Wrywingskrag van 7 N is teenwoordig tussen die

oppervlakte en die kartondoos.

1. Teken ’n kragtediagram wat al die kragte wat op die kartondoos inwerk uitbeeld.

2. Bereken die versnelling van die kartondoos

OPLOSSING

wrywing = 7 N

10 kg

32 N

Stap 1: Identifiseer die horisontale kragte en teken ’n kragtediagram

Hoofstuk 2. Newton se wette

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!