03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

oorkom (of “kanselleer” wrywing) en die ander 50 N sal gebruik word om die blok te

beweeg (te versnel).

ruwe tafel

blok

toegepaste krag

Wat dink jy sal gebeur as ons harder stoot, kom ons veronderstel 300 N? Wat dink jy

sal gebeur as die massa van die blok meer was, veronderstel 20 kg, of wat sou gebeur

as dit minder was? Kom ons ondersoek hoe die beweging van ’n voorwerp deur sy

massa en krag beinvloed word.

Formele eksperiment: Newton se tweede wet van beweging.

Doel:

Om die verband tussen die versnelling van voorwerpe en die toepassing van ’n konstante

resultante krag te ondersoek.

Metode:

1. ’n Konstante krag van 20 N, wat ’n hoek van 60 ◦ met die horisontaal vorm, word

op ’n dinamiese trollie toegepas.

2. Tikkerlint wat aan die trollie vasgemaak is beweeg deur ’n tydtikkermeter met ’n

frekwensie van 20 Hz as die trollie op ’n wrywinglose oppervlak beweeg.

3. Die bogenoemde prosedure word 4 keer herhaal deur elke keer dieselfde krag

te gebruik, maar die massa van die trollie as volg te verander:

• Geval 1: 6,25 kg

• Geval 2: 3,57 kg

• Geval 3: 2,27 kg

• Geval 4: 1,67 kg

4. Dele van die 4 tikkerlinte wat gelewer is word hieronder gewys. Die linte is

gemerk A, B, C, D ens. A is die eerste kol, B die tweede en so aan. Die afstand

tussen elke kol word aangedui.

Hoofstuk 2. Newton se wette

60 ◦

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!