03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Is Newton se wet verkeerd? Nie regtig

nie. Newton se eerste wet is van

toepassing op situasies waar daar geen

eksterne kragte teenwoordig is nie. Dit

beteken dat daar geen wrywing is nie.

In die geval van die ysskaatser, is die

wrywing tussen die skaatse en die ys

gering en sal sy vir ’n redelike afstand

aanhou beweeg. In die geval van die

sokkerbal is lugweerstand (wrywing

tussen die lug en die bal) en wrywing

tussen die gras en die bal teenwoordig

en dit sal die bal stadiger maak.

Sien video: 26S9 op www.everythingscience.co.za

Newton se eerste wet in aksie

’n Ysskaatser stoot haarself van die kant

van die ysskaatsbaan weg en skaats oor

die ys. Sy sal aanhou om in ’n reguitlyn

oor die ys te beweeg tensy iets haar tot

stilstand bring. Voorwerpe werk ook

so. As ons ’n sokkerbal oor ’n sokkerveld

skop, sal die sokkerbal, volgens

Newton se eerste wet, vir ewig aanhou

beweeg! In die regte lewe gebeur dit

egter nie.

Kom ons ky na die volgende voorbeelde. Ons begin met ’n bekende voorbeeld.

Veiligheidsgordels:

Ons dra veiligheidsgordels in motors. Dit is om ons te beskerm as die motor in ’n

ongeluk betrokke raak. As die motor teen 120 km·h −1 ry, ry die passasiers in die motor

ook teen 120 km·h −1 . Wanneer die motor skielik tot stilstand kom, word ’n krag op die

motor uitgeoefen (wat die stadiger laat beweeg) maar nie op die passasiers nie. Die

passasiers sal aanhou vorentoe beweeg teen 120 km·h −1 volgens Newton se eerste

wet. Indien hulle veiligheidsgordels gedra het, sal die veiligheidsgordels ’n krag op

hulle uitoefen en so verhoed dat hulle seerkry.

78 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!