03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

a) Teken ’n vryliggaamdiagram van al die kragte wat op die donkie inwerk.

b) Teken ’n kragtediagram van al die kragte wat op die karretjie inwerk.

c) Vind die grootte en rigting van die wrywingskrag wat verhoed dat die karretjie

beweeg.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26S7 2. 26S8

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

2.3 Newton se wette ESER

In hierdie afdeling kyk ons na die effek van kragte op voorwerpe en hoe ons hierdie

voorwerpe kan laat beweeg. Dit sal aansluit by wat jy oor beweging en kragte geleer

het.

Newton se eerste wet ESES

Sir Isaac Newton was ’n wetenskaplike wat in Engeland gewoon het (1642-1727). Hy

het belanggestel in die beweging van voorwerpe onder verskillende omstandighede.

Hy het voorgehou dat ’n stilstaande voorwerp sal bly stilstaan tensy ’n krag daarop

inwerk en dat ’n bewegende voorwerp sal aanhou beweeg tensy ’n krag dit stadiger of

vinniger laat beweeg of die rigting van beweging verander. Hieruit het hy, wat bekend

staan as Newton se eerste bewegingswet, geformuleer:

DEFINISIE: Newton se eerste bewegingswet

’n Liggaam behou sy toestand van rus of eenvormige beweging (beweging met konstante

snelheid) tensy ’n ongebalanseerde (netto of resultante) krag inwerk.

Hierdie eienskap van ’n voorwerp, om aan te hou in sy huidige toestand van beweging

tensy ’n nettokrag daarop inwerk, word traagheid of inersie genoem.

Kom ons oorweeg die volgende omstandighede:

Hoofstuk 2. Newton se wette

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!