03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. Teken ’n vryliggaamdiagram van al die kragte wat op die sleepwa inwerk.

3. Gebruik die kragtediagram om die resultante krag van die sleepwa te bepaal.

OPLOSSING

Stap 1: Teken die kragtediagram van die motor.

Die vraag vra dat ons al die kragte wat op die motor inwerk moet teken. Dit beteken

dat ons die horisontale en vertikale kragte moet insluit.

Stap 2: Bepaal die resultante krag op die sleepwa.

Om die resultante krag te vind moet ons al die horisontale kragte bymekaar tel. Ons

tel nie die vertikale kragte bymekaar nie aangesien die beweging van die motor en die

sleepwa in ’n horisontale rigting is en nie op of af is nie. FR = 2000 + (−200) =

1800 N na regs

Sien simulasie: 26S6 op www.everythingscience.co.za

Oefening 2 – 3: Kragte en beweging

1. ’n Seun stoot ’n winkeltrollie (gewig as gevolg van gravitasie 150 N) met ’n konstante

krag van 75 N. ’n Konstante wrywingskrag van 20 N is teenwoordig.

a) Teken ’n kragtediagram met byskrifte wat al die kragte wat op die winkeltrollie

inwerk, aandui.

b) Teken ’n vryliggaamdiagram van al die kragte wat op die trollie inwerk.

c) Bepaal die resultante krag op die trollie.

2. ’n Donkie (wat ’n gravitasiekrag van 2500 N ervaar) probeer ’n karretjie (krag as

gevolg van gravitasie van 800 N) met ’n krag van 400 N trek. Die tou tussen die

donkie en die karretjie maak ’n hoek van 30 ◦ met die karretjie. Die karretjie

beweeg nie.

76 2.2. Krag

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!