03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

FL

N

normaal

FR

Fg gravitasie

FL

Fg

gravitasie

blok

N

normaal

Ontbinding van kragte in komponente ESEP

Ons het al gekyk na hoe kragte in komponente ontbind (opgebreek) word. Daar is een

situasie wat ons gaan bespreek waar dit besonder bruikbaar is. Probleme waar daar ’n

hellende vlak is. Dit is belangrik omdat die normaalkrag afhang van die komponent

van die gravitasiekrag wat loodreg tot die helling is.

Kom ons kyk na ’n blok op ’n hellende vlak. Die vlak is gelig sodat dit ’n hoek θ met

die horisontaal maak. Die blok ervaar ’n gravitasiekrag van Fg direk afwaarts. Die

krag kan in sy komponente ontbind word wat loodreg tot en parallel met die vlak is.

Dit word hier gewys:

θ

Fg

θ

Ons kan enige koördinatesisteem gebruik om die situasie te beskryf. Die maklikste

is om die x-as van die Cartesiese koördinate sisteem in lyn te bring met die hellende

vlak. Dit is dieselfde fisiese situasie, maar die koördinaatsisteem is ingeteken:

3

y

2

1

0

θ

0 1 2 3 4 5 x

Dit beteken dat die komponente van gravitasiekrag inlyn (parallel) met een van die asse

van die koördinaatsisteem is. Ons het in die diagramme gewys dat die hoek tussen die

horisontaal en die helling ook die hoek tussen die gravitasiekrag en sy komponente

loodreg tot die hellende vlak (dit is die normaal van die vlak) is. Deur hierdie hoek,

en die feit dat die komponente deel vorm van ’n reghoekige driehoek, kan ons die

komponente deur trigonometrie bereken.

72 2.2. Krag

Fg

θ

FR

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!