03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nog ’n voorbeeld is ’n blok op dieselfde oppervlak, maar met ’n toegepaste krag FL

aan die linkerkant van 10 N en ’n toegepaste krag FR aan die regterkant van 20 N. Die

gewig en normaal het ook dieselfde groottes van 10 N

FL

Fg

gravitasie

blok

N

normaal

Dit is belangrik om die volgende in gedagte te hou wanneer jy kragtediagramme teken.

• Maak jou skets groot en duidelik

• Jy moet pyle gebruik en die rigting van die pyle sal die rigting van die krag

aandui.

• Die lengte van ’n pyl sal die grootte van die krag aandui. Die langer pyle in die

diagram (byvoorbeeld FR) dui met ander woorde ’n groter krag as die korter pyl

(FL) aan. Pyle van dieselfde lengte dui kragte van gelyke grootte (FN en Fg) aan.

Gebruik “klein lyntjies” soos in Wiskunde om dit te wys.

• Trek netjiese lyne met ’n liniaal. Die pyle moet aan die sisteem of voorwerp

raak.

• Alle pyltjies moet byskrifte hê. Gebruik letters met ‘n sleutel aan die kant indien

jy nie genoeg spasie op jou skets het nie

• Die byskrifte moet aandui wat die krag uitoefen (die krag van die motor) en

waarop die krag toegepas word (die sleepwa) en in watter rigting (na regs).

• As die waardes van die kragte bekend is, kan hierdie waardes by die diagram of

sleutel gevoeg word.

Vryeliggaamdiagramme ESEN

In ’n vryliggaamdiagram word die voorwerp waarin jy belangstel as ’n kol geteken en

die kragte wat daarop inwerk as pyle wat weg van die kol wys geteken. Jy kan die twee

kragtediagramme hierbo oorteken as vryliggaamdiagramme:

N

Fg

normaal

gravitasie

Fg

gravitasie

FR

blok

N

normaal

Hoofstuk 2. Newton se wette

71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!