03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

e) As die horisontale krag 10 N is, bepaal die wrywingskrag.

3. ’n Vrou het haar rug beseer toe sy in ’n supermark gegly en geval het. Sy hou die

eienaar van die supermark aanspreeklik vir haar mediese uitgawes. Die eienaar

beweer dat die vloeroppervlakte nie nat was nie en aan aanvaarde standaarde

voldoen het. Hy kan daarom nie verantwoordelikheid aanvaar nie. Die saak

beland op die ou end in die hof. Voor die regter uitspraak lewer, nader hy

jou, ’n wetenskapstudent, om te bepaal of die koëffisiënt van statiese wrywing

van die vloer die minimum van 0,5 soos vereis word, is. Hy voorsien jou van

’n vloerteël en ook een van die skoene wat die vrou die dag van die voorval

aangehad het.

a) Skryf ’n uitdrukking vir die statiese wrywingskoëffisiënt neer.

b) Beplan die ondersoek wat jy sal doen om die regter te help om ’n beslissing

te maak. Volg die stappe soos hier bo uiteengesit om seker te maak dat jou

plan aan al die vereistes voldoen.

i. Formuleer ’n ondersoekvraag.

ii. Apparaat: Maak ’n lys van al die ander apparaat, behalwe die teël en

skoen , wat jy sal nodig hê.

iii. ’n Stapgewys metode: Hoe sal jy die ondersoek uitvoer? Sluit ’n bypassende

diagram met byskrifte in.

iv. Resultate: Wat sal jy opteken?

v. Gevolgtrekking: Hoe sal jy die resultate interpreteer om ’n gevolgtrekking

te maak?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26RZ 2. 26S2 3. 26S3

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Kragtediagramme ESEM

Kragtediagramme is sketse van die fisiese situasie waarmee jy werk met pyle wat al die

kragte wat op die sisteem inwerk, aandui. As ’n blok byvoorbeeld op ’n oppervlak rus,

is daar ’n gravitasiekrag wat die blok aftrek en ’n normaalkrag wat deur die oppervlak

op die blok inwerk. Die normaalkrag en die gravitasiekrag het in so ’n geval dieselfde

grootte. Die kragdiagram vir die situasie lyk as volg:

Fg

gravitasie

blok

N

normaal

Die lengte van die pyle is dieselfde en dui kragte aan wat dieselfde grootte het.

70 2.2. Krag

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!