03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ff = µsN

8=µs(32)

µs = 0,25

Let op dat die wrywingskoëffisiënt nie ’n eenheid het nie aangesien dit ’n verhouding

aandui. Die waarde van die koëffisiënt van wrywing kan enige waarde tot ’n

maksimum van 0,25 hê. Wanneer ’n krag minder as 8 N toegepas word, is die wrywingskoëffisiënt

minder as 0,25

Uitgewerkte voorbeeld 5: Statiese wrywing

VRAAG

’n Kartondoos rus op ’n hellende vlak en ervaar normaalkrag met ’n grootte van 130 N,

die statiese wrywingskoëffisiënt, µs, tussen die kartoondoos en die oppervlak is 0,47.

Wat is die maksimum statiese wrywingskrag?

OPLOSSING

Stap 1: Maksimum statiese wrywingskrag.

Die verband tussen die maksimum statiese wrywing, f maks

s , die koëffisiënt van statiese

wrywing, µs, en die normaal, N, word gegee om:

f maks

s

= µsN.

Dit is nie afhanklik van of die oppervlakte opgelig is of nie. Deur die helling van

die oppervlak te verander word die grootte van die normaalkrag beinvloed, maar die

metode om die wrywingskrag te bepaal bly dieselfde.

Daar word gegee dat µs = 0,47 en N = 130 N. Dit is al inligting wat ons nodig het

om die berekening te doen.

Stap 2: Bereken die resultaat

f maks

s

= µsN

= (0,47)(130)

= 61,1 N

Die maksimum grootte van die statiese wrywing is 61,1 N

68 2.2. Krag

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!