03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Stap 3: Bereken die resultaat

f maks

s

= µsN

= (0,78)(10 000)

= 7800 N

Die maksimum grootte van die statiese wrywing is 7800 N

Uitgewerkte voorbeeld 3: Kinetiese wrywing

VRAAG

Die normaalkrag wat op ’n stootwaentjie uitgeoefen word is 100 N. Die stootwaentjie

se remme is gesluit sodat die wiele nie kan draai nie. Die eienaar probeer die stootwaentjie

stoot, maar dit beweeg nie. Die eienaar stoot harder en harder totdat dit skielik

begin beweeg wanneer die toegepaste krag drie-kwart van die normaalkrag is. Daarna

is die eienaar in staat om dit te laat aanhou beweeg met ’n krag wat die helfte van

die krag is waarmee dit begin beweeg het. Wat is die grootte van die toegepaste krag

waarmee dit begin beweeg het en wat is die koëffisiënte van die statiese en kinetiese

wrywing?

OPLOSSING

Stap 1: Maksimum statiese wrywingskrag.

Die eienaar van die stootwaentjie vergroot die krag wat hy toepas en die stootwaentjie

begin skielik beweeg. Hierdie krag sal gelyk wees aan die maksimum statiese wrywing

wat ons weet deur:

uitgedruk word

f maks

s

= µsN

Ons weet die grootte van die toegepaste krag is driekwart van die normaalkrag, so

Stap 2: Statiese wrywingskoëffisiënt

f maks

s

= 3

4 N

= 3

4 (100)

= 75 N

Ons weet nou wat die maksimum grootte van statiese wrywing en die grootte van die

66 2.2. Krag

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!