03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

kan varieer van nul (wanneer geen ander kragte teenwoordig is nie en die voorwerp

stil staan) tot ’n maksimum wat van die oppervlak afhang.

Wrywingskrag (N)

4

3

2

1

0

Staties

f maks

s

Kineties

0 1 2 3 4

Toegepaste krag (N)

Die krag van statiese wrywing kan varieer tot ’n maksimum waaarde waarna wrywing

oorkom is en die voorwerp begin beweeg. Ons definieer dus die maksimum waarde

= µsN.

vir statiese wrywing as: f maks

s

Wanneer die toegepaste krag groter as die maksimum statiese wrywingskrag is, sal die

voorwerp beweeg, maar steeds wrywing ervaar. Dit word kinetiese wrywing genoem.

Die waarde van kinetiese wrywing bly dieselfde ongeag die grootte van die toegepaste

krag. Die grootte van die kinetiese wrywing is: fk = µkN

Onthou dat statiese wrywing teenwoordig

is wanneer die voorwerp nie beweeg nie,

maar kinetiese wrywing wanneer die voorwerp

beweeg. Wanneer jy byvoorbeeld

teen ’n konstante snelheid in ’n motor op

’n teerpad ry, moet jy die versneller effe

ingetrap hou om die wrywing tussen die

teerpad en die wiele van die motor te oorkom.

Terwyl jy egter teen ’n konstante snelheid

beweeg, draai die wiele van die motor.

Dit is daarom nie ’n geval waar twee

voorwerpe teen mekaar “vryf” nie en ons

kyk dus eerder na statiese wrywing. As

jy skielik hard sou rem trap, wat veroorsaak

dat dit motor tot stilstand gly, sal jy

te doen hê met twee voorwerpe wat teen

mekaar vryf en daarom kinetiese wrywing.

Hoe hoër die waarde van die koëffisiënt

van wrywing, hoe “taaier” is die oppervlak

en hoe laer die waarde, hoe “gladder” is

die oppervlak.

Hoofstuk 2. Newton se wette

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!