03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Verskillende soorte kragte in fisika ESEK

Baie van die fisika onderwerpe wat jy sal bestudeer

handel oor die uitwerking of effek van kragte. Alhoewel

daar baie verskillende kragte is, gaan ons

van die fundamentele beginsels leer om die probleme

en toepassings in hierdie boek te benader,

ongeag watter krag ter sprake is.

Fisika is die studie van die natuurlike wêreld - en

jy weet waarskynlik baie meer van fisika as wat jy

dink. Jy sien elke dag dinge wat onder beheer van

fisikawette gebeur, maar jy is moontlike nie besig

om aan fisika te dink op daardie tydstip nie. As jy

’n klip in die lug op gooi sal dit na ’n rukkie grond

toe val. ’n Mens leer baie van fisika deur alledaagse

gebeurtenisse te ontloed.

Ons gaan in die volgende paar afdelings leer oor

van die kragte, maar kom ons beskryf eers ’n alledaagse

situasie waarin hulle ’n rol speel sodat jy kan

“sien” wat gebeur. Jy het ’n tafel en drie boeke, wat

elkeen verskillende massas het, nodig. Vat enige

boek en sit dit op die tafel. Niks gebeur nie. As die

tafel plat is, lê die boek net op die tafel. As jy die

een kant van die tafel stadig oplig sodat die bokant

van die tafel is effens helling het, beweeg die boek

nie onmiddellik nie. Lig jy die tafel hoër en hoër,

begin die boek skielik van die tafel afgly. Jy kan dit

met al drie boeke herhaal en kyk hoeveel jy die tafel

moet oplig voordat die boek begin afgly.

Hierdie situasie uit die regte wêreld illustreer ’n aantal

dele van fisika wat ons in die hoofstuk wil aanleer.

Die normaalkrag

60 2.2. Krag

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!