03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Figuur 2.2: Kontakkragte

’n Nie-kontakkrag hoef nie aan ’n voorwerp

te raak om verandering te veroorsaak

nie. Voorbeelde van nie-kontakkragte is die

kragte as gevolg van:

• gravitasie, soos die Aarde wat die

maan aantrek.

• elektrisiteit, soos ’n proton en ’n elektron

wat mekaar aantrek

• magnetisme, soos ’n magneet wat ’n

skuifspeld aantrek

Figuur 2.3: Nie-kontakkragte

’n Kontakkrag moet raak aan of in kontak wees met

’n voorwerp voordat dit verandering kan veroorsaak.

Voorbeelde van kontakkragte is:

• die krag wat gebruik word om iets te stoot of

te trek, soos om ’n deur oop of toe te maak.

• die krag wat ’n pottebakker gebruik om klei in

’n pot te verander

• die krag van die wind om ’n windmeul te

draai

Die eenheid van krag in die internasionale

sisteem van eenhede

(S.I. eenhede) is die newton (simbool

N). Hierdie eenheid is vernoem

na Sir Isaac Newton wat eerste

krag gedefinieer het. Krag is

’n vektorhoeveelheid en het dus

grootte en rigting. Ons gebruik die

simbool −→ F vir krag.

Hierdie hoofstuk sal gereeld verwys na die resultante krag wat op ’n voorwerp inwerk.

Die resultante krag is eenvoudig die vektorsom van al die kragte wat op die voorwerp

inwerk. Dit is baie belangrik om te onthou dat al die kragte op dieselfde voorwerp

moet inwerk. Die resultante krag is die krag wat dieselfde uitwerking het as al die

ander kragte saam.

Hoofstuk 2. Newton se wette

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!