03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2 Newton se wette

2.1 Inleiding ESEG

Ons gaan in hierdie hoofstuk leer dat

’n netto krag nodig is om die beweging

van ’n voorwerp te verander. Ons gaan

herroep wat ’n krag is en leer hoe ’n

krag en beweging met mekaar verband

hou. Ons gaan ook aan Newton se drie

wette bekendgestel word en meer oor

gravitasiekrag leer.

Sleutel Wiskunde Konsepte

• Verhouding en eweredigheid — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

• Vergelykings — Wiskunde, Graad 10, Vergelykings en ongelykhede

• Eenhede en eenheidomskakelings — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

2.2 Krag ESEH

Wat is ’n krag? ESEJ

’n Krag is enige iets wat ’n verandering aan

’n voorwerp kan veroorsaak. ’n Krag kan:

• die vorm van ’n voorwerp verander

• ’n voorwerp laat versnel of tot stilstand

bring (stop), en

• die rigting van ’n bewegende voorwerp

verander

Kragte word as kontakkragte of niekontakkragte

geklassifiseer.

58 2.1. Inleiding

Figuur 2.1: Kontakkragte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!