03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hierdie handboek is ontwikkel met ‘n borgskap van MMI Holdings.

Goedgestruktureerde, betekenisvolle korporatiewe sosiale beleggings kan op ‘n posi-

tiewe manier bydra tot nasiebou en só lei tot positiewe veranderings in gemeenskappe.

MMI se verbintenis tot beleggings in die gemeenskap beteken ons is deurentyd op soek

na geleenthede waarop ons sommige van Suid-Afrika se mees weerlose burgers kan

help en ondersteun om hul horisonne te verbreed en om groter toegang te kry tot al die

geleenthede wat die lewe bied.

Dit beteken ons beskou nie beleggings wat in die gemeenskap gemaak word as net ‘n

bonus of bemarkingstrategie of borgskap nie. Ons beskou dit as ín kritieke en noodsaak-

like deel in ons bydrae tot die samelewing. Die samesmelting tussen Metropolitan en

Momentum is geprys omdat hierdie twee maatskappye mekaar goed aanvul. Die goeie

samewerking kom ook duidelik na vore in die fokusgebiede van die korporatiewe sosiale

beleggingsprogramme waarin Metropolitan en Momentum gesamentlik belê in sowel

die belangrikste bedrywe as daar waar die grootste behoefte is in terme van sosiale deel-

name.

MIV/vigs raak toenemend ‘n bestuurbare siekte in baie ontwikkelde lande, maar in ‘n

land soos ons sín is dit steeds ín toestand waaraan mense steeds onnodig sterf. Met-

ropolitan se ander fokusgebied is opvoeding en dit bly die hoeksteen van ekonomiese

vooruitgang in ons land.

TITEL BORG

Momentum se fokus op mense met gestremdhede verseker dat hierdie gemeenskap

ingesluit is by en toegelaat word om hul bydrae tot die samelewing te lewer. Weerlose en

weeskinders is nog ín fokusgebied vir Momentum en projekte wat deur hulle ondersteun

word verseker dat kinders die kans kry om veilig groot te word sodat hulle saam met alle

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!