03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. Vind die resultant in die x-rigting, Rx, en y-rigting, Ry, vir die volgende kragte:

• F1 = 4,8 N in die positiewe x-rigting

• F2 = 3,2 N in die negatiewe x-rigting

• F3 = 1,9 N in die positiewe y-rigting

• F4 = 2,1 N in die negatiewe y-rigting

5. Vind die resultant in die x-rigting, Rx, en y-rigting, Ry, vir die volgende kragte:

• F1 = 2,7 N in die positiewe x-rigting

• F2 = 1,4 N in die positiewe x-rigting

• F3 = 2,7 N in die negatiewe x-rigting

• F4 = 1,7 N in die negatiewe y-rigting

6. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruik:

• F1 = 4,8 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 3,3 N in die negatiewe x-rigting

7. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruik:

• F1 = 0,7 N in die positiewe y-rigting

• F2 =6N in die positiewe x-rigting

• F3 = 3,8 N in die negatiewe y-rigting

• F4 = 11,9 N in die negatiewe x-rigting

8. Teken die resultant van die volgende kragvektore deur die kop-na-stert metode

te gebruike en eerstens die resultant in die x- en y-rigtings te bepaal:

• F1 = 5,2 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 7,5 N in die negatiewe y-rigting

• F3 = 4,8 N in die positiewe y-rigting

• F4 = 6,3 N in die negatiewe x-rigting

9. Teken die resultant van die volgende kragvektore met die kop-na-stert metode,

deur eerstens die resultante in die x- en y-rigtings te bepaal:

• F1 = 6,7 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 4,2 N in die negatiewe x-rigting

• F3 = 9,9 N in die negatiewe y-rigting

• F4 = 3,4 N in die negatiewe y-rigting

10. Skets die resultant van die volgende kragvektore deur die stert-na-stert metode te

gebruik:

• F1 = 6,1 N in die positiewe y-rigting

• F2 = 4,5 N in die negatiewe x-rigting

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!