03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die koord. Indien jy meer koorde deur ’n katrol plaas, het jy meer kragte, in verskeie

rigtings. Ons verander die grootte en rigting van die kragte wat op die ring inwerk.

Ons plaas ’n balans tussen die koord en die ring en meet die krag. Deur ’n papier

onder die ring te plaas kan ons die rigtings en lesing van die balans afmerk en so die

grootte meet.

Ons gaan hierdie inligting gebruik om die kragte wat op die trekskale uitgeoefen word

te meet. Dan gaan ons die resultante krag grafies bereken.

1. Stel die kragbord op en plaas die papier onder die trekskale.

2. Stel vier verskillende kragte op deur ’n trekskaal aan een kant van die ring vas

te maak en koord aan die ander kant. Laat die koord oor ’n katrol loop en heg

massastukkies aan. Werk in ’n groep.

3. Trek ’n lyn langs elke koord, wees versigtig om nie enige een van die koorde te

skuif nie.

4. Noteer die krag lesing op elke trekskaal.

5. Verwyder die papier.

6. Werk op die papier, trek elke lyn terug na die middel waar die ring was. Die

lyne moet almal op een plek mekaar deursny. Maak hierdie punt die middel van

jou Cartesiese koördinaatsisteem.

7. Kies ’n geskikte skaal om die lengte van die pyl met die lesings te vergelyk.

Gebruik die korrekte trekskaal en lyn wat op die papier is en teken ’n pyl wat

elke krag verteenwoordig.

Resultate:

Vir twee van die verskillende keuses van 3 van die kragvektore, gaan ons die resultant

bevestig. Om die resultant te bepaal, tel ons die vektore bymekaar. Die maklikste manier

om dit te doen is om die vektore te verteenwoordig met ’n liniaal en ’n gradeboog

te gebruik en hul kop-na-stert te teken.

Gevolgtrekking en vrae:

Noteer van die rigting en die groottes van die resultante van die verskeie kombinasies.

1. Hoe vergelyk die berekende resultant met die vektor wat nie gebruik is om die

resultant in elke geval te bereken?

2. Watter algemene verhouding bestaan tussen die resultant en die vierde vektor

en hoekom dink jy dit is die geval?

3. Sal dit dieselfde wees indien ons meer of minder kragte in die probleem gehad

het? Verduidelik jou antwoord.

Sien simulasie: 26QX op www.everythingscience.co.za

Sien video: 26QY op www.everythingscience.co.za

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!