03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons kan ook die hoek tot die positiewe x-as bereken.

Stap 7: Gee die finale antwoord

tan(α) = 1,86

3,65

α = tan −1 ( 3,65

1,86 )

α = 27,00 ◦

Die resultant het ’n grootte van 4,10 N teen ’n hoek van 27,00 ◦ met die positiewe

x-rigting.

Informele eksperiment: Kragbord

Doelwit:

Om die resultant van drie nie-lineêre kragte met ’n kragbord te bepaal.

Apparaat en materiaal:

Jy benodig:

• blanko papier

• kragbord

• 4 treksale

• verskeidenheid massastukkies

• tou of vislyn

• vier katrolle

Metode:

Dink oor jou strategie voordat jy met die metode begin. Deur die koord aan die ring

vas te heg, moet dit oor die katrol hang en gewigte hê sodat ’n krag ontstaan. Die meer

gewigte of hoe swaarder die gewig, hoe groter die krag. Die krag is in die rigting van

50 1.3. Komponente van vektore

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!